Sightron S3 6-24x50 - Verkoop Dankie
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Sightron S3 6-24x50 - Verkoop Dankie
Dagse Manne,
Hierdie is my laaste scope wat moet gaan,
Sightron SIII 6-24x50 SFP MOA2 Reticle
Scope is spinter nuut en was nog nooit op n geweer nie. Ek sal v Koper n Nylon Zero Stop skenk wat ek spaar het hier by my.
Ek soek graag R13700 ****** NUWE SCOPE KERELS
Praat met my
Benna
Hierdie is my laaste scope wat moet gaan,
Sightron SIII 6-24x50 SFP MOA2 Reticle
Scope is spinter nuut en was nog nooit op n geweer nie. Ek sal v Koper n Nylon Zero Stop skenk wat ek spaar het hier by my.
Ek soek graag R13700 ****** NUWE SCOPE KERELS
Praat met my
Benna
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben on Tue Oct 24, 2017 7:29 am, edited 3 times in total.
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Nuut !!
Vrydag Bump
Praat met my Manne ................
Praat met my Manne ................
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Nuut !!
Moerse lekker scopes die, meer as genoeg vergroting en baie elevation vir daai ver skote. Eks seker Benna sal R13 990 ook vat vir hom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Nuut !!
Lyk my manne spaar v Kersfees......
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Nuut !!
Kan ons op lay-by koop 
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Nuut !!
Hang af wat jy wil los as deposito........... 
"Failure is NOT an Option"
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Moontlik maar die scope van Ben het dam n local agent wat hom back anders as daai 1 wat jy 15dae moet wag dat hy bestel word...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Ok Luan my prys is aangepas. Oor daai link kan ek nie veel kommentaar lewer nie. Maar wat ek wel wet is jy gaan n rukkie wag vir hom. En myne het n lokale agent as iets met hom verkeerd gaan......So in ander woorde n waarborg!
"Failure is NOT an Option"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Ben jou prys is reg en R900 goedkoper as ons lysprys op produkte wat deur die lokale agent aangekoop is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Net soos Geno daar se.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Nogal snaaks dat almal wat goed gepraat het van die Sightrons, meeste nou hier weer verkoop...en iets anders gekoop het..

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Ek dink nie een van hulle sal na die verkoop iets kan slegs sê oor 'n S3 nie. Daai manne het darem ook die scopes vervang met scopes in 'n hoër klas soos Vortex Golden Eagles en in Ben se geval 'n NXS met zero stop.JohanvB wrote:Nogal snaaks dat almal wat goed gepraat het van die Sightrons, meeste nou hier weer verkoop...en iets anders gekoop het..![]()
![]()
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Dankie Geno.....Nou weet die manne ek vat nie n kans nie! Ek vat n redelike knock op die scope maar hy le net in my kas. En soos Jacques se ek het nog nooit enige iets sleg te se gehad van Sightron nie. Dit is bitter goeie glas vir relatief min geld. Ek gradeer net op na die volgende klas toe want ek neem my skiet redelik ernstig op. Niks van die Sightron nie kan doen nie, maar die NF is net v my n beter opsie.Geno wrote:Ben jou prys is reg en R900 goedkoper as ons lysprys op produkte wat deur die lokale agent aangekoop is.
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Dan laat dit mens wonder oor daai ander website met die goedkoper pryse as die lokale agente self duurder is.Geno wrote:Ben jou prys is reg en R900 goedkoper as ons lysprys op produkte wat deur die lokale agent aangekoop is.
"Failure is NOT an Option"
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Presies wat ek jou daai dag vertel het... Die agente weet nie eers waar daai site se voorraad vandaan kom nie.Ben wrote:Dan laat dit mens wonder oor daai ander website met die goedkoper pryse as die lokale agente self duurder is.Geno wrote:Ben jou prys is reg en R900 goedkoper as ons lysprys op produkte wat deur die lokale agent aangekoop is.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Daar is niks fout met n Sightron nie dis baie scope vir wat jy betaal, ek wil net koel gate bq verder sien op n papier en ek wil kleiner kan stel, horses for courses. Ek gaan 10/1 weer n Sightron koop vir een van my ander gewere maar vir my 2 langafstand gewere soek ek net iets anders. Ben hou die scope en sit hom op jou 222-50 jy gaan onnodig geld verloor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Johan, baie mense koop 'n S3 om mee te begin en nadat hulle kans gekry het om bietjie rond te kyk en dinge te beproef, is iets anders dalk vir hulle 'n beter opsie. Dit maak nie noodwendig die S3 sleg nie. Ek het 2 gehad en dit verkoop om ander teleskope te koop en is nou rededlik spyt daaroor. Nie dat my nuwe teleskope slegter is nie, maar die S3 is 'n "no nonsens" teleskoop waarmee mens alles kan doen wat jy wil. En dit het nog steeds vir my een van die lekkerste en beste kruishare van al die teleskope...JohanvB wrote:Nogal snaaks dat almal wat goed gepraat het van die Sightrons, meeste nou hier weer verkoop...en iets anders gekoop het..![]()
![]()
Aim small, miss small
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Sightron S3 6-24x50 - Prys aangepas
Ek het 2 S3 6-24 FFP scopes en een fixed power BR scope van Sightron, Ek is mal oor my scopes en sal 10/1 nooit verkoop nie maar nou dat my lading mooi skiet mis ek daai 1/8 verstelling en Zero Stop.
Ek skiet nog nie bel afstande nie maar selfs op 200m is daar meriete om in 1/8 te kan verstel as jy regtig fyn wil skiet en die geweer dit kan doen.
Ek skiet nog nie bel afstande nie maar selfs op 200m is daar meriete om in 1/8 te kan verstel as jy regtig fyn wil skiet en die geweer dit kan doen.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357