Potch Kursus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Potch Kursus
Ek het so rukkie terug met Jacques gepraat oor n roep kursus hier in Potch hou, hy se so 8-10 manne dan kom hy ons moet net reel.
Ek het plek tot my beskikking waar ons dit kan hou. Maar wil eers sien of daar ander belangstellendes op die forum is wat dit wil bywoon.
Blok.
Ek het plek tot my beskikking waar ons dit kan hou. Maar wil eers sien of daar ander belangstellendes op die forum is wat dit wil bywoon.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Potch Kursus
Blok ek stel beslis belang maar ons moet dit nie te gou maak nie want ek moet eers gaan leer herlaai want ek hetnie meer koelle nie, anders sal ek die Jakkie moet roep, inhardloop en verwurg en eks lankal nie meer vreeslik fiks nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Potch Kursus
Michiel en Chrisjan stel belang.
Groete.
Michiel.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Dit maak dit saam met my al 4 so as ons nog so 4 manne bymekaar kry wat ek glo ons sal dan kan dit gereel word. Ek sal vir Jacques kontak en by hom hoor watter datums hom sal kan pas.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Potch Kursus
Blok ek stel belang. Potch is darm nie land uit van Pretoria nie 
Ek weet dis nog vroeg in die beplanning maar as dit moontlik is kan ons dit beplan vir na Augustus
Ek is woes vol geboek vir allerhande goed.
Peet
Ek weet dis nog vroeg in die beplanning maar as dit moontlik is kan ons dit beplan vir na Augustus
Peet
Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Peet
dit kan gereel word Dawid het ook gevra vir dan so ek sal met Jacques kontak maak en hoor of dit hom sal pas.
Blok
dit kan gereel word Dawid het ook gevra vir dan so ek sal met Jacques kontak maak en hoor of dit hom sal pas.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Ek het met Jacques gepraat en die man se enige naweek in Augustus behalwe die 12-14'e, en ons herlaai kursus is die 19'e, Dws die enigste datum sal wees die naweek van die 5de of 26ste. Sy kostes vir die kursus sal R350 wees per persoon en hy reken as ons agt manne is dan kom hy.
Laat weet hoe voel julle oor die datums.
Blok
Laat weet hoe voel julle oor die datums.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Potch Kursus
Die 5de of die 26ste pas ons ewe goed.
Groete.
Michiel.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Potch Kursus
"No go" vir Augustus
Ek is vol vir die hele maand. Sal eers kan kyk as dit in September is.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Peet ek sal graag wil he jy moet ook kom. Ek dink julle almal moet my die datums vir Junie en Augustus wat julle kan stuur dan kyk ek wat pas ons die beste.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Potch Kursus
September sal ons ook pas,ek glo nie ons sal n probleem he om by enige datum in tepas nie 
Groete.
Michiel.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Potch Kursus
Eerste en 2 de naweek in Julie. Enige naweek in Sept net nie te naby die 11de nie, dan wil vrou lief huwiliks herdenking vier-Dink julle sy sal , 22-250 laaik vir 18 de herdenking
-
Work to live, don"t live to work
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Potch Kursus
verseker Peet met jou naam op gegraveer. 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Potch Kursus
Blok ek stem ook vir n tyd in September
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Nou maar gaaf kerels dan reel ons dit vir september, julle moet nou net genoeg manne bymekaar kry.
OP die stadium staan sake so.
Peet
Dawid
Peet se seun
Michiel
Chrisjan
Andre (jassie)
Andre se seun
En dan ek.
Ek wil net onder julle aandag bring dat ons meer as 8 moet wees, maar maksimum newat try my daars plek vir almal.
Blok
OP die stadium staan sake so.
Peet
Dawid
Peet se seun
Michiel
Chrisjan
Andre (jassie)
Andre se seun
En dan ek.
Ek wil net onder julle aandag bring dat ons meer as 8 moet wees, maar maksimum newat try my daars plek vir almal.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Geno ek is nie so mal oor manne wat besluiteloos is nie, hulle laat my te veel dink aan n vrou in n mall wat n paar skoene moet kies.

Wat ek nou daarmee bedoel is so ons reken jou ook dan in, is mos hoogtyd dat ek jou ook leer ken.
Blok
Wat ek nou daarmee bedoel is so ons reken jou ook dan in, is mos hoogtyd dat ek jou ook leer ken.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Potch Kursus
Maar ons sal mekaar mos om 'n bottie Skotse hoogland-koffie leer ken daar by Wout. Ja ok, dan is ek in!
Ek wil hoeka by JB hoor hoe werk die klank wat ek hom gestuur het.
Ek wil hoeka by JB hoor hoe werk die klank wat ek hom gestuur het.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Aitsa
Dis mos wat ek wil hoor, dan kan ons mos maar die Saterdag aand na die kursus nog n skottie vat.
Blok
Dis mos wat ek wil hoor, dan kan ons mos maar die Saterdag aand na die kursus nog n skottie vat.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Potch Kursus
Blok jy moet asb my seun ook bysit, dis mos more se generasie wat vandag al moet begin leer.
Sien hoeka daar`s ander jongmanne wat ook gaan.
Sien hoeka daar`s ander jongmanne wat ook gaan.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Dawid
Ek maak so, is net bekommerd hulle raak meer as ons en jy weet mos jong manne kan ou manne seermaak.
Blok
Ek maak so, is net bekommerd hulle raak meer as ons en jy weet mos jong manne kan ou manne seermaak.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Potch Kursus
Blok daai 2 boog jagters wat jy iemand voor soek om uit te vat, wat van hulle, gaan hulle ook daar wees
Dan het ons mos genoeg jagters daar. Wel as daar nie genoeg was nie glo ek daar sal genoeg wees as jy daai 2 ook nooi

Nou na die kalender gekyk. 3, 17 en 24 September sal pas.
Peet
Nou na die kalender gekyk. 3, 17 en 24 September sal pas.
Peet
Last edited by Pvdw on Fri Jun 03, 2011 6:07 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Potch Kursus
Blok is reg die jongmanne moet maar hulle beste gee, ek slaan en hardloop nie meer nie....ek skiet en stap. 
Pvdw as daai boogjagters ook daar is stuur ek my seun huistoe.......eks lankal noggie reg om n Oupa genoem te word nie.
Pvdw as daai boogjagters ook daar is stuur ek my seun huistoe.......eks lankal noggie reg om n Oupa genoem te word nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Potch Kursus
Ek sien Jacques is terug daar van Koueland af so miskien kan hy sommer self kom se waneer die kursus hom die beste sal pas.
Mr Botha
Ons wag almal vir jou om te se waneer in September jou die beste gaan pas.
Blok
Mr Botha
Ons wag almal vir jou om te se waneer in September jou die beste gaan pas.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Potch Kursus
Blok
Kan julle nog 2 manne akkomodeer????? Asb laat weet my,dis n kans wat ek nie wil mis nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Kan julle nog 2 manne akkomodeer????? Asb laat weet my,dis n kans wat ek nie wil mis nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
