Koeels te koop - 7mm Hornady SST 162gr

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
GerhardV
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm

Koeels te koop - 7mm Hornady SST 162gr

Post by GerhardV »

Goeie dag almal,

Ek het 5 pakkies 7mm 162gr Hornady SST koeels te koop, met nog 20 koeels in 'n oop pakkie. R2,800 vir die lot teen R5.38 per koeel, of R580 per pakkie. Hulle is nou R690 in die winkels.

Posgeld vir die koper. Ek is in die Kaap, en sal met Postnet stuur.

Groete,
Gerhard
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Koeels te koop - 7mm Hornady SST 162gr

Post by PWV »

GerhardV wrote:Goeie dag almal,

Ek het 5 pakkies 7mm 162gr Hornady SST koeels te koop, met nog 20 koeels in 'n oop pakkie. R2,800 vir die lot teen R5.38 per koeel, of R580 per pakkie. Hulle is nou R690 in die winkels.

Posgeld vir die koper. Ek is in die Kaap, en sal met Postnet stuur.

Groete,
Gerhard
Gerhard, ek sal die lot neem @ R2800. Jy kan my jou bankbesonderhede laat kry by pwvorster@vodamail.co.za.
Oor die aflewering, ens. kan ons later gesels
Groetnis
GerhardV
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm

Re: Koeels te koop - 7mm Hornady SST 162gr

Post by GerhardV »

Die koeels is voorlopig verkoop!

Dankie!
Gerhard
Post Reply