CV's word ingewag vir Nikon Scope
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Oom Piet
Ek weet nie of ek helemal kwalifiseer om die scope te toets nie, maar as ek nie my lyn in die water gooi nie sal ek nooit weet nie.
Ek is nog maar jonk in die jakkalsjagbedryf, maar is baie betrokke by die Jagters Vereniging se skietdae en as ek by die huis is jag ek gereeld, afhangende van die tyd van die jaar.
My aansoek vir my nuwe 22-250 Rem Mod 700 is alreeds amper 'n maand in werking en ek het nog nie vir hom 'n scope nie. Die geweer sal 90% van die tyd vir ongediertebeheer in die aand en springbok/blesbok jag bedags gebruik word. Tans skiet ek met 'n Burris 6.5-20x50 op my 308. Hierdie is ook tans die wapen waarmee ek alles skiet. Van koedoe jag bedags tot roofdier snags.
Indien ek die Nikon sou ontvang sal ek dit as 'n voorreg beskou en tot die beste van my vermoe die scope evalueer. My Pa skiet ook self met 'n Lynx 2.5-10x56 op sy 30-06 en persoonlik dink ek dis hierdie spesifieke Nikon se teenstaander in die Mark. Ek sal die twee vergelyk en daaroor ook terugvoering gee.
Ek wil net byse dat ek seker kwalifiseer as 'n deeltydse jagter omdat ek slegs beperkte tyd het om te jag, maar dat ek wel basies elke dag my geweer saam my in die bakkie rond ry die tye as ek by die huis is. Indien ek die scope voor goedkeuring van die 22-250 ontvang sal ek dit op my 308 sit. Ek het nog nooit een van die top-klas brands besit nie, en as student het ek ook nie die geld om dit te bekostig nie, so hierdie scope sal vergelyk word met lynx/Burris en die laer-klas Leupolds.
Dankie vir die geleentheid wat Oom aan ons ouens op die forum bied.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
As jy kyk hoe die Amerikaners die Nikon se lof besing dan sal hy nie te veel teleurstel nie. Ek persoonlik kan nie wag om te hoor wat die Nikon toets gaan oplewer nie.Francois Marais wrote: Piet
Sal maar moet gedoen word as n man daardie scopie wil toets op n roer wat jy weet skiet op n tiekie en wil bewys die Nikon staan nie terug vir die groot kanonne nie.....Dit help nie ons gee hom vir iemand met n Zeiss of Swarovski nie, hy gaan hom beslis nie afhaal en die een op sit nie. Die mark wat Nikon teiken is die gemiddelde man/jagter wat baie goeie waarde vir geld wil koop, en nie noodwendig die heel beste en duurste scope soek nie.![]()
![]()
Mooi loop
Francois
Met Koos en Francois se op die man af reviews tot dusver, hoef daar nie veel verder na toetsers gesoek word nie
Piet moet dit net gou laat gebeur!!!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ek wil geensins die indruk skep dat Nikon minder waardig is teen enige scope nie, maar weet maar hoe die mensdom is. As jy n top brand op het, gaan jy baie moeilik herken dat n goedkoper scope die ding vir jou doen, en daarom sal so persoon dalk nie n heeltemal eerlikke toets kan doen.
Ek het self so klompie jare terug met groot verbasing agter gekom dat n goedkoop en toe nog onbekende Burris my Leupold van dieselfde groote se gat behoorlik geskop het. Ek was so aangenaam verras dat ek al my Leupolds toe vervang het met Burris'e. Ek is net bekommerd oor ek deesdae sien dat nie al die Burriss,e nie meer in Amerika gemaak word, maar deur een van die skrefies oog lande, en dit is nie Japan nie.
Ek het self so klompie jare terug met groot verbasing agter gekom dat n goedkoop en toe nog onbekende Burris my Leupold van dieselfde groote se gat behoorlik geskop het. Ek was so aangenaam verras dat ek al my Leupolds toe vervang het met Burris'e. Ek is net bekommerd oor ek deesdae sien dat nie al die Burriss,e nie meer in Amerika gemaak word, maar deur een van die skrefies oog lande, en dit is nie Japan nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Piet,
Dit is dan ook een van die dinge aangaande Nikon - dat dit in die Fillipyne vervaardig word - se grootste kritiek in die mark...
Hein
Dit is dan ook een van die dinge aangaande Nikon - dat dit in die Fillipyne vervaardig word - se grootste kritiek in die mark...
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ons beoordeel 'n teleskoop hier en nie sy land van herkoms nie. Hiermee s? ek nie alles oos is sleg nie, maar alles wes is ook nie bes nie. (bonus punte vir die weerstaan om met oos te rym asseblief
)
Speel die bal, nie die man nie.
Speel die bal, nie die man nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
BS
Beoordeel op die oomblik my eie Monarch 5-20x44Plex, so weet wat oos is, maar nog nie wat werklik wes is volgens ander ouens nie
Volgens baie tel Austria meer as China wat scopes aanbetref... As jy weet wat ek bedoel.
Beoordeel op die oomblik my eie Monarch 5-20x44Plex, so weet wat oos is, maar nog nie wat werklik wes is volgens ander ouens nie
Volgens baie tel Austria meer as China wat scopes aanbetref... As jy weet wat ek bedoel.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ek gaan gou gou my 5 sent "inchip" hier. As mens kyk na al Nikon se ander produkte, verkykers, digital Kameras, rangefinders ens. wat al verkoop is, kan jy sien dat hulle "brand" goed is. Hulle het al n klomp toekenning gewen, veral vir hulle kameras. My vrou is n semi pro fotograaf, (hoop dis die regte woord!) en behoort aan n fotografiese klub, ek het haar gevra om uit te vind hoeveel mense gebruik Nikon, Canon ens. dit was 50% Nikon, en 50% Canon. Ek het toe n paar van my pelle in die VSA gemail om te hoor wat se hulle, daar was nie een wat n slegte woord te se het oor Nikon. As hulle die selfde trots met hierdie scopes insit soos wat hulle met hulle ander produkte doen, behoort dit n goeie produk te wees. n Vinnige woord oor goed wat in die Oos vervaardig word, ek werk vir n besigheid wat visvang gereedskap invoer en "wholesale", jou "rule of thumb" meeste van die tyd, is so lank dit nie in China vervaardig is, behoort dit reg te wees. Die res van die Ooste se vervaadigers is stadig besig om werk weg te vat van China, met beter werkmanskap, wat lei tot n beter eind produk, nie noodwendig vinniger, of goedkoper nie, maar beter kwaliteit.
Net my 23 000 000 zim dollar.
Pretty walk.
Whisper.
Net my 23 000 000 zim dollar.
Pretty walk.
Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Whisper,
Jy is reg, ek het n nikon range finder en met SABA kompetisies kan ek range sonder probleme wanneer ander fabrikate glad nie gerange kry nie.
Ek het ook n 10 x 42 Monarch verkyker en ek is baie baie gelukkig met die kwaliteit vakmanskap en die beeld van die verkyker.
As die teleskoop die selfde standaard is as die range finder en verkyker gaan dit net n plesier wees om met hom in die nag te werk...
Die man wat gelukkig genoeg gaan wees om die "ja" woord te kry gaan hom baie geniet...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ek het gisteraand so bietjie gaan toetse doen met die verskillende scopes wat ek nou besig is om te toets, en moet s?, ek dink hierdie klein Nikon gaan n wenner wees vir hoofsaaklik nag skiet. Ek het so 4 jakkalse geskiet, en kon hulle mooi dophou van v?r af aangesien baie van die oeste hier by ons reeds af is, en die lande kaal is. Ek het ook n Duiker dopgehou wat ingekom het roeper toe, en kon mooi kyk na detail met al die scopes.
Die gelukkige een wat hierdie Nikon gaan kry, gaan beslis n lekker scope ryker wees. Die verligte kolletjie werk regtig lekker aangesien hy baie vlou aangeskakel kan word tot hy net mooi sigbaar is.
Ek het ook vandag so bietjie gaan speel op die inskietbaan, aangesien die wind vir die eerste keer in meer as 2 weke redelik stil was, en kan raporteer dat die Nikon baie mooi presies, en positief stel. Die Nikons verstel van die positiefste wat ek nog ooit mee geskiet het.

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Oom Piet,
Gaan die kandidaat more bekend gemaak word?
Hier is 'n paar van ons wat al naels kou! Is amper soos 'n onderhoud, hehe!
Maak mooi!
Hein
Gaan die kandidaat more bekend gemaak word?
Hier is 'n paar van ons wat al naels kou! Is amper soos 'n onderhoud, hehe!
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Pieter ek sien nou eers dat jy egte Sako ringe op het. Ek het nog so spaar stel of 2 in my kluis vir eendag. Myne is ongelukkig die lae mounts en met al my scopes wat ek deesdae mee skiet, pas hulle nie meer nie, en die Nikon is in elk geval 30mm.baboonstalker wrote: Piet, Ek het solank my .223 se scope afgehaal, sien ek het gereken as ons die scopes nou op dieselfde gewere toets kan ons mos vir Nikon mooi terugvoer gee oor hulle scopes. (ons weet immers die 223's KAN SKIET)
[img width=560 height=420]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... 5-1712.jpg[/img]
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Hi Piet,
Jy is reg, dit is egte Sako ringe wat die vari x iii 4.5-14 AO target vasgehou het. Sy kruishaar was net so effens aan die fyn kant en hy is nou op my skyfskiet .22 monteer.
Moet asseblief nie dat die 25mm ringe jou afsit nie, ek het 30mm leupold een stuk ringe wat op al my Sako's pas sowel as 30mm Leupold PRW ringe vir die Steyrs.
My gewere staan en raas al in die kas oor wie hom eerste gaan toets, jy moet net die ja-woord gee
Pieter
Jy is reg, dit is egte Sako ringe wat die vari x iii 4.5-14 AO target vasgehou het. Sy kruishaar was net so effens aan die fyn kant en hy is nou op my skyfskiet .22 monteer.
Moet asseblief nie dat die 25mm ringe jou afsit nie, ek het 30mm leupold een stuk ringe wat op al my Sako's pas sowel as 30mm Leupold PRW ringe vir die Steyrs.
My gewere staan en raas al in die kas oor wie hom eerste gaan toets, jy moet net die ja-woord gee
Pieter
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
OK manne, hier is die kortlys in random order. Die name is gekies as gevolg van hulle CV's en daar is ook gekyk na wie gereeld post op die forum.
Gerhard
Boertjie
Francois Marais
Whisper
Baboon Pieter
Ek het vir Carl van Nikon gevra om een te kies. Hy gaan gou registreer en dan sy keuse maak. Hy ken nie een van julle, so sy besluit is heeltemal neutraal
Sterkte, en mag die beste kanidaat gekies word.
PS! Sal die wenner net met my in verbinding tree as jou naam bekend gemaak word sodat ons so paar formaliteite kan afhandel.

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Hierdie dink ek is regtig n goeie gebaar van Nikon, hoop dat die "wenner" goeie terugvoering sal gee oor die scope, en hom baie geniet.
Sterkte Boertjie!!
Groetnis
Sterkte Boertjie!!
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ek kan myself beskyt van opgewondenheid vir die een wat dit gaan kry maar eerlik ek is bietjie jaloers ook 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Ek vat sommer vrywillig 'n setpil vir die senuwees 
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Baie geluk aan die manne op die kortlys! Baie gelukkig gaan die man wees wat hom kry! Ek is ook skoon jaloers! Geniet dit en ons wag vir die terugvoering!
Groete
Danie
Groete
Danie
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Gaan ons nog vanaand weet?
Groetnis
Groetnis
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
SJ
Ek is ook al kisboude moeg, wonner ok
.
Lyk my man kan maar bietjie gaan rus.
Ek is ook al kisboude moeg, wonner ok
Lyk my man kan maar bietjie gaan rus.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Manne
Voorspoed aan almal wat deel is van die wonderlikke gebaar van NIKON, reken die gelukkige een gaan hom terdee geniet........en vir ons eerlikke en opregte terugvoer gee.......
Mooi loop
Francois
Voorspoed aan almal wat deel is van die wonderlikke gebaar van NIKON, reken die gelukkige een gaan hom terdee geniet........en vir ons eerlikke en opregte terugvoer gee.......
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
@ Kalahari
Gelukkig moes ek nog n taak afhandel vir more, gaan ook myself nou maar plattrek.
Groetnis
Gelukkig moes ek nog n taak afhandel vir more, gaan ook myself nou maar plattrek.
Groetnis
-
Carl Gersbach
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
More Manne.
Ek will net baie dankie se vir al die komentaar,en CVs wat deer gestuur is. En ook aan Piet Breedt vir leiding. As gevolg van die groot belangstelling op die NIKON Scope, het ons besluit op twee borge. En sal uitkyk vir die TWEE BORGE se komentaar. Baie geluk aan Francois Marais en Gerhard.
Maak asb kontak met Piet. Vir verder inligting.
Groete
Carl Gersbach
Nikon Sport Optics South Africa
carl@nikon.co.za
Ek will net baie dankie se vir al die komentaar,en CVs wat deer gestuur is. En ook aan Piet Breedt vir leiding. As gevolg van die groot belangstelling op die NIKON Scope, het ons besluit op twee borge. En sal uitkyk vir die TWEE BORGE se komentaar. Baie geluk aan Francois Marais en Gerhard.
Maak asb kontak met Piet. Vir verder inligting.
Groete
Carl Gersbach
Nikon Sport Optics South Africa
carl@nikon.co.za
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
WOW Carl,
Baie dankie julle het nou net my naweek gemaak!!!
Ek sien uit daar na om nog n kwaliteit Nikon produk te gebruik!!!!
Baie dankie julle het nou net my naweek gemaak!!!
Ek sien uit daar na om nog n kwaliteit Nikon produk te gebruik!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Dag se Manne
Hi Francios baie geluk ek hoop jy enjoy daardie scope sal wag vir jou report
Groete
Beretta
Hi Francios baie geluk ek hoop jy enjoy daardie scope sal wag vir jou report
Groete
Beretta
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: CV's word ingewag vir Nikon Scope
Baie geluk manne met julle scopes!!!
Ek dink sommer van nou af koop ek net Nikon! Nog nie gesien dat ander vervaardigers dit doen nie!
Groetnis
Ek dink sommer van nou af koop ek net Nikon! Nog nie gesien dat ander vervaardigers dit doen nie!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet