Dagse Manne,
Buffel koeie te jag op Hoedspruit.
R 18, 000.00 BTW ingesluit
Dagfooi en akkommodasie uitgesluit.
Kontak: Jaco 083 321 6066
LET WEL: Die plaas vra jou om vooruit te betaal en betaal onmiddelik jou geld terug as daar nie 'n dier geskiet word nie. Hulle is nie kansvatters nie.
Onthou ook dat dit agter die ROOI LYN is en dat die buffel se vleis op die plaas moet agterbly weens Bek en Klouseer ens.
Daar is 15 koeie op die kota oor, maar daar is meer as genoeg buffels op die plaas van omtrent 700ha.
Ek het al baie self daar gejag en Kobus van JRM het laas week sy buffel koei op my verwysing gejag.
Dis nie mak lusern buffels met oortags nie. Daar is luiperds op die plaas en dit is regte wilde bosveld!
Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Vir die manne wat wonder, die standaard prys op buffelkoeie is tans R25000.00
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Goeie deal die Deon!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Nou wanneer ry jy!?
Manne, yes 'n bul is 'n mooier trofee, maar glo my, 'n koei is net so taai en kan jou net soveel indien nie meer moeilikheid gee nie!
Manne, yes 'n bul is 'n mooier trofee, maar glo my, 'n koei is net so taai en kan jou net soveel indien nie meer moeilikheid gee nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Blik! Daai klink lekker!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Ek lek nog maar eers my wonde!DWB wrote:Nou wanneer ry jy!?
Manne, yes 'n bul is 'n mooier trofee, maar glo my, 'n koei is net so taai en kan jou net soveel indien nie meer moeilikheid gee nie!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffel Koeie te jag Hoedspruit - R 18, 000.00
Beste is om weer op die fiets te klim en te ry!