Anshutz 54 Supermatch .22 prys? VERKOOP
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Anshutz 54 Supermatch .22 prys? VERKOOP
Manne soek bietjie raad;
ek wil my Anshutz 54 Supermatch model verkoop om ander projek te finansier.
is R24 000 te veel as dit 'n splinternuwe Carbon Fibre benchrest kolf en sightron s11 36x42brd teleskoop insluit??
Bitter akkurate geweertjie maar hy moet plek maak vir ietsie anders...
ek luister graag
Dawie

Last edited by dawiec on Fri Oct 20, 2017 9:07 am, edited 1 time in total.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Dawie kan jy vir my fotos stuur na die volgende WA nommer asb.
Nul 7 twee 63 twee dubbel een 53
Dankie
Jan
Nul 7 twee 63 twee dubbel een 53
Dankie
Jan
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
oppad na jou toe Jan
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Was hy geadverteer op Guntree?
Ek self sou vir die wapen, met oorspronklike kolf, R8500 offer maar party mense betaal meer. Laaste een het vir R10000 verkoop op Guntree. Party mense vra tot op R16000, selfs vir hard gewerkte wapens, maar hulle sit met die goed tot n idioot arriveer.
Skoop sou ek R3000 tot R3500 offer. Spesialis item
Kolf, geen clue wat daai kos.
Mooi bly
U

Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Ek so ook fotos wil sien
0agt3vier6null7een2nul
0agt3vier6null7een2nul
Last edited by Nowon on Wed Oct 18, 2017 2:47 pm, edited 1 time in total.
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Ek so ook fotos wil sien
0agt3vier6null7een2nul
0agt3vier6null7een2nul
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
fotos oppad Nowon
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Dankie, ek het hulle gekry.
Meteor se pryse is wat ek ook so betaal as ek so roer sou koop.
Meteor se pryse is wat ek ook so betaal as ek so roer sou koop.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
ek sal ongelukkig nie die wapen verkoop onder R15K nie. dis nou sonder die scope. anders parkeer ek hom maar net in die kluis. :-)
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Hi MeteorMeteor wrote:Was hy geadverteer op Guntree?
Ek self sou vir die wapen, met oorspronklike kolf, R8500 offer maar party mense betaal meer. Laaste een het vir R10000 verkoop op Guntree. Party mense vra tot op R16000, selfs vir hard gewerkte wapens, maar hulle sit met die goed tot n idioot arriveer.
Skoop sou ek R3000 tot R3500 offer. Spesialis item
Kolf, geen clue wat daai kos.
Mooi bly
U
Dankie vir die terugvoering...die kolf alleen kos al R7500 in carbon fibre. gebou vir benchrest om beide klasse te kan skiet...dis nou light varmint en heavy varmint.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
geweer verkoop dankie!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Ek is sommer baie jaloers op die nuwe eienaar.
Geluk met die verkoop Dawie.
Geluk met die verkoop Dawie.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Dankie Meteor.Meteor wrote:Ek is sommer baie jaloers op die nuwe eienaar.
Geluk met die verkoop Dawie.
ek weet die nuwe eienaar sal mooi kyk na hom. Amper my volprys gekry so wys jou net in die sport waarin ons kompeteer is pryse wat party mense dink en wat die "demand" is 2 verskillende pole.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Anshutz 54 Supermatch .22 prys?
Supply and demand... baie geluk met die verkoop
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U