R25000 Budget vir teleskoop
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: R25000 Budget vir teleskoop
Hierdie is 'n vraag met baie antwoorde... different folks with different strokes... gekyk na die kwaliteit van BAIE scopes glo ek in daardie prysklas moet jy die Vortex PST Viper Gen 2 net eers vashou en vergelyk met ander. Dit is 'n taktiese scope en sy verstellings is duidelik en skerp. FFP laat toe dat jy die kruishaar op enige grote vergroting kan gebruik om mates te vat. Oorweging is altyd of jy gereed is om oor te skakel MRad toe of bly by MOA. Waarde vir geld klop hy die res.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: R25000 Budget vir teleskoop
Nico, met alle respek, dink ek sit jy die pot heel mis met jou bogenoemde stelling.
Die draad gan oor n jag teleskope vir R25k.
Ek sal nie n taktiese FFP scope aanbeveel net vir jag nie. Die kruishaar raak net te dun onder 10x vergroting. Jy gan tog nie n rooibok range met jou scope in die veld nie? Jy sal mos eerder n rangefinder gebruik..
En daai Swaro se glas is heelwat beter as daai Vortex sin.
Ek het n Z6 se glas met n Razor Gen 2 vergelyk en daai Z6 se glas is baie beter as die Razor sin. Vir my beter as March ook

Last edited by Sangoma (IAN) on Mon Oct 16, 2017 2:36 pm, edited 1 time in total.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: R25000 Budget vir teleskoop
PST FFP beter as Swaro vir jag....

-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: R25000 Budget vir teleskoop
As jy takties gaan kan jy dit vir jag ook gebruik, stem jy darem saam daarmee ook? En as jou gat jeuk om verder te gaan, dan het jy mos reg gekoop om die skietsport ook verder te neem. Wanneer daar 'n kwesbok in die veld rondhardloop en hy staan op 525m en jy het die scope en jy het die ondervinding, hoekom nie 'n skoot vat nie?
Ek het niks teen jag teleskope nie, maar net geleer dat afmik/oormik op 'n stadium geluk skote raak. Ek jag nie verder as 300m nie, omdat ek voel dit is nie eties om verder te gaan nie. Maar ek loer elke bok deur wat kom selfs op 700m net om iets te leer en te sien. Netnou sien jy daai bok se agterbeen is af, en jy het jou dope en die weer is goed, vat 'n skoot.
Ook gebruik ek nie my retikule vir afstand skat nie, maar wel vir korreksies. Ek gebruik 'n rangefinder met 100% van my skote op diere. Daar is genoeg tyd. Dan skie tek maar eerder minder as die volgende ou.
Net my opinie.

lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: R25000 Budget vir teleskoop
Ek het n z5 5-25 x op my 222-50. Great scope....onthou die ou gesegde:" I am too poor to buy cheap". Met daai budget is dit die beste oppi mark
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
Air arms S400 classic
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer