TIKKA T3 magasyn
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
TIKKA T3 magasyn
Goeie naand
Weet iemand dalk of daar metaal magasyne beskikbaar is vir Tikka t3?
Groete
Weet iemand dalk of daar metaal magasyne beskikbaar is vir Tikka t3?
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Ons mags het Vrydag geland. Ek is besig om hul aanmekaar te sit.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Wat is fout met die plastiese magasyne ,het joune gebreek of raas hulle nie genoeg nie .Ek het ook in die begin my neus opgetrek vir die plastiese parte op die T3 maar vir n jag geweer werk hulle vir my baie lekker as hy vuil is gooi jy hom sommer in die skottelgoed wasser .muishond wrote:Goeie naand
Weet iemand dalk of daar metaal magasyne beskikbaar is vir Tikka t3?
Groete
DD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
1) Hul kapasiteit is te min vir sekere skiet dissiplines.Diesel Dog wrote: Wat is fout met die plastiese magasyne
Ons mags is 6rd en 10rd (5 en 8 vir WSM doppe)
2) Hul laat jou nie toe om sekere kalibers teen die lande te laai met lang koeels nie. Soos bv. .223 met 75gr+ pitte en .300WSM met 190gr+ pitte.
Ons magasyne los daardie probleem op.
3) Hul is plastiek. Op 'n R15k+ geweer is dit nou nie juis wow nie.
Ons magasyne is aluminium met 'n 5 jaar waarborg.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Diesel Dog, my seun het 'n T3 Super Varminter in 243 kaliber en sy tikka 5 skoot plastiek magasyn pla met voer, dit het die manier om die die tweede laaste patroon vas te knyp en nie mooi op te stoot nie en dan loop die slot bo-oor sonder om te voer. So Geno jy moet maar 'n prys maak, ons sal belang stel.Diesel Dog wrote: Wat is fout met die plastiese magasyne ,het joune gebreek of raas hulle nie genoeg nie .Ek het ook in die begin my neus opgetrek vir die plastiese parte op die T3 maar vir n jag geweer werk hulle vir my baie lekker as hy vuil is gooi jy hom sommer in die skottelgoed wasser .
DD
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno wrote:Ons mags het Vrydag geland. Ek is besig om hul aanmekaar te sit.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: TIKKA T3 magasyn
Ek kry een vir die volgende redes, (223 tikka super varmiter)Diesel Dog wrote:Wat is fout met die plastiese magasyne ,het joune gebreek of raas hulle nie genoeg nie .Ek het ook in die begin my neus opgetrek vir die plastiese parte op die T3 maar vir n jag geweer werk hulle vir my baie lekker as hy vuil is gooi jy hom sommer in die skottelgoed wasser .muishond wrote:Goeie naand
Weet iemand dalk of daar metaal magasyne beskikbaar is vir Tikka t3?
Groete
DD
- Kan nie naby lande laai nie (Skiet ook die 75gr JKL) - beperk tot 'n baie kort TPL
- Soms mis die slot die ronte as daar net 1 of 2 oor is in die magesyn (het al gegoogle en klink my dis 'n probleem by die 223), as of die spring nie sterk genoeg nie
- Glo daai aluminium magesyn gaan baie netjies lyk
Groete
Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: TIKKA T3 magasyn
Ohh lyk my dis nie net 223's wat so maak nieHercules Louw wrote:Diesel Dog, my seun het 'n T3 Super Varminter in 243 kaliber en sy tikka 5 skoot plastiek magasyn pla met voer, dit het die manier om die die tweede laaste patroon vas te knyp en nie mooi op te stoot nie en dan loop die slot bo-oor sonder om te voer. So Geno jy moet maar 'n prys maak, ons sal belang stel.Diesel Dog wrote: Wat is fout met die plastiese magasyne ,het joune gebreek of raas hulle nie genoeg nie .Ek het ook in die begin my neus opgetrek vir die plastiese parte op die T3 maar vir n jag geweer werk hulle vir my baie lekker as hy vuil is gooi jy hom sommer in die skottelgoed wasser .
DD
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: TIKKA T3 magasyn
Hi Geno
Wat is die koste op die magasyne wat julle het?
Ek het n 300wsm en het my magasyn bietjie gemodify om te kan werk met langer tpl maar sal nogal balang stel in een wat 5 rondtes kan vat
en wat is die spasie in die magasyn van julle? My magasyn het nou 75.65mm spasie wat net net korter is as die spasie in my aksie as die slot
terug getrek is en die volgende rondte kan laai.
Wat is die koste op die magasyne wat julle het?
Ek het n 300wsm en het my magasyn bietjie gemodify om te kan werk met langer tpl maar sal nogal balang stel in een wat 5 rondtes kan vat
en wat is die spasie in die magasyn van julle? My magasyn het nou 75.65mm spasie wat net net korter is as die spasie in my aksie as die slot
terug getrek is en die volgende rondte kan laai.
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Manne,
Ek sal pryse post sodra ek produkte reg het. Ek moet eers die skroefgate oop tap na hul toegegaan het tydens anodising.
Groete
Ek sal pryse post sodra ek produkte reg het. Ek moet eers die skroefgate oop tap na hul toegegaan het tydens anodising.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
hpbreiten
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri May 15, 2015 1:52 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno laat weet asb. Ek soek vir T3x 300 wsm. 082 826 9058
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno ek soek ook asb n 5 rondte magasyn vir 300WSM.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno..... vat ook 1 vir 300WSM.....laat weer maar net sodra jy gereed is.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Ek soek 2x 5skoot of meer vir n 243 tikka
HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk
HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
More.
Julle kan al die items en spesifikasies hier sien:
http://www.aihpa.com/Sponsor/Tikka_T3_M ... ptions.htm
Pryse as volg:
Description Selling price
223 10RD R2,090.00
223 6RD R1,970.00
308 10RD R2,310.00
308 6RD R2,220.00
6.5x55 10RD R2,460.00
6.5x55 6RD R2,340.00
30-06 10RD R2,520.00
30-06 6RD R2,350.00
Single RD Block R360.00
Getalle is baie beperk, en produkte sal op 'n first come, first served basis verkoop word.
Bestellings kan per epos of Whatsapp geplaas word.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100
Groete
Julle kan al die items en spesifikasies hier sien:
http://www.aihpa.com/Sponsor/Tikka_T3_M ... ptions.htm
Pryse as volg:
Description Selling price
223 10RD R2,090.00
223 6RD R1,970.00
308 10RD R2,310.00
308 6RD R2,220.00
6.5x55 10RD R2,460.00
6.5x55 6RD R2,340.00
30-06 10RD R2,520.00
30-06 6RD R2,350.00
Single RD Block R360.00
Getalle is baie beperk, en produkte sal op 'n first come, first served basis verkoop word.
Bestellings kan per epos of Whatsapp geplaas word.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
VERKEERDE DRAAD
DD
DD
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno
Het jy dalk foto van n 5/6 skoot wsm mag in die geweer?
Hoe ver steek hy onder uit?
Het jy dalk foto van n 5/6 skoot wsm mag in die geweer?
Hoe ver steek hy onder uit?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno, ek sal so enkelskoot blok vat as jy nog het asb.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Ek sal ook 2 van die single feed blocks vat asb.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
As jy 223 6 skoot het soek ek ook.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Hul is uit en ek is onseker of of wanneer ons weer gaan inkry Maat.F.L.A.S.H wrote:Geno
Het jy dalk foto van n 5/6 skoot wsm mag in die geweer?
Hoe ver steek hy onder uit?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Heno het jy dalk nog 5 skoot magasyne vir Tikka 300WSM ?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno, wie kan my help met steyr pro hunter in 6.5x55 vir of extra magasyn (4skoot) of meer kapasiteit een, asb.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Ongelukkig nie.Smit@50 wrote:Heno het jy dalk nog 5 skoot magasyne vir Tikka 300WSM ?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek weet nie van enige aftermarket produkte nie.Basie2 wrote:Geno, wie kan my help met steyr pro hunter in 6.5x55 vir of extra magasyn (4skoot) of meer kapasiteit een, asb.
Sent from my iPad using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: TIKKA T3 magasyn
Geno,
Jy kan nie dalk help met ‘n 10 skoot magesyn vir die volgende:
Tikka T3 223
Tikka T3 243 Win
Groete
Pierrie
Jy kan nie dalk help met ‘n 10 skoot magesyn vir die volgende:
Tikka T3 223
Tikka T3 243 Win
Groete
Pierrie