Howa 6mmXC

Post Reply
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Howa 6mmXC

Post by Berra .204 »

Hier is die nuwe draad oor die Howa's wat oorgesny is na 6XC.
Jammer ek wou nie die Tikka vs Savage topic "kaap" nie, net bloot die opsie genoem.

Ek het laas week met Andre van Habitat Africa gepraat oor die Howa 243 en 6.5 creedmoor toe noem hy dat hulle 30 Howa 243's laat oorsny het na 6XC, juis om die liksens proses vinniger te maak vir die wat XC wil he. Ek dink dis 'n wonderlike gedagte maar as daai lope net 1:8 twist was sou dit baie beter gewerk het.

Soos ek verstaan is alles klaar deur saps goedgekeur en die xc's is al beskikbaar, praat maar met Andre as iemand belangstel.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Howa 6mmXC

Post by LoopSoosStroop »

Jis as mens so 'n 6 BR ook kon kry.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Howa 6mmXC

Post by Sniper18 »

Berra .204 wrote:Hier is die nuwe draad oor die Howa's wat oorgesny is na 6XC.
Jammer ek wou nie die Tikka vs Savage topic "kaap" nie, net bloot die opsie genoem.

Ek het laas week met Andre van Habitat Africa gepraat oor die Howa 243 en 6.5 creedmoor toe noem hy dat hulle 30 Howa 243's laat oorsny het na 6XC, juis om die liksens proses vinniger te maak vir die wat XC wil he. Ek dink dis 'n wonderlike gedagte maar as daai lope net 1:8 twist was sou dit baie beter gewerk het.

Soos ek verstaan is alles klaar deur saps goedgekeur en die xc's is al beskikbaar, praat maar met Andre as iemand belangstel.
Op die website wys hul dat die Howa 6XC's 'n 1-8 twist loop het.
Is dit dan 'n fout?
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Howa 6mmXC

Post by Berra .204 »

Ek is seker dis die 243 wat hy laat oorsny het en dink die 243 het 1:10 twist so ek dink dis fout op website. Bel maar en maak seker. Ek weet nie van 'n Howa 243 wat 1:8 twist het nie. Ek kan verkeerd wees.
Post Reply