Wat dink julle manne kan ek betaal vir 'n Winchester mod 1800 defender in goeie toestand?
Hoe is Winchester se haelgewere?
Ek soek 'n haelgeweer vir algemene gebruik, voe?ljag en miskien die odd klei. Ek sou 'n dubbel verkies (mooi ou engelse dubbel val mooi op my oog), maar ek het nie nou 'n klomp geld om vir so 'n geweer te betaal nie.
Dink julle die pompaksie is reg of moet ek maar nog rondkyk?
Pompaksie haelgeweer
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Pompaksie haelgeweer
Last edited by baboonstalker on Thu Jun 02, 2011 10:53 am, edited 1 time in total.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Daar is nie regtig 'n mark vir hulle nie, so jy behoort 'n bargain te kan kry. Ek het die geleentheid gehad om een verniet op my naam te sit. Ek het egter gesloer toe gee die ou hom in...
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Winchester Defender is n goeie hael geweer
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Ek sou 'n dubbel voorstel vir wat jy wil doen, maar 'n pomp in die kluis sal nie sleg wees nie 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Baboon
Ek het net so haelgeweer en ek dink dit is een van die beteres as dit kom by kwaliteit. Jy moet besef dit is nie n kleiduif geweer nie. Hy is maar daar vir selfverdediging of soos ek myne gebruik vir die opvolg van geweste luiperds. Hy is te kort vir n meerdoelige pompaksie. Ek het n over&under gekoop vir voeljag en kleiduif.
Groetnis
Wouter
Ek het net so haelgeweer en ek dink dit is een van die beteres as dit kom by kwaliteit. Jy moet besef dit is nie n kleiduif geweer nie. Hy is maar daar vir selfverdediging of soos ek myne gebruik vir die opvolg van geweste luiperds. Hy is te kort vir n meerdoelige pompaksie. Ek het n over&under gekoop vir voeljag en kleiduif.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Kyk vir hael gewere by Classic Arms in Witbank hulle veilings het nogal baie keer mooi side by side's vir spot goed koop
Last edited by Gerhard on Thu Jun 02, 2011 3:17 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Pompaksie haelgeweer
Ek dink ek moet hier maar eers laat verbygaan. Hy is nie heeltemaal my styl nie en met bietjie geduld loop die regte bul dalk net agter hom in die oopte in.
Aai hoe lus is ek nou vir liewer in die veld wees....op soek na ou krulhoring!
Aai hoe lus is ek nou vir liewer in die veld wees....op soek na ou krulhoring!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Pompaksie haelgeweer
baboonstalker,
Waar kan jy hom in die hande kry? Hulle is redelik gesog onder die manne wat IDPA doen
Waar kan jy hom in die hande kry? Hulle is redelik gesog onder die manne wat IDPA doen