Tikka Vs. Savage Keuse
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Tikka Vs. Savage Keuse
Manne
Net gou n bietjie hulp dalk oor die besluit. Ek is in die mark om nog n 243 te koop en hom uit te sny na n 6 XC toe. My keuse in gewere le tussen die Tikka Super Varmint of die Savage Vlp S/S laminate.
Die Tikka weet ek sal briljant funksioneer vir dit maar die Savage het klaar n goeie kolfie op en n bietjie langer loop. Ek het wel geen ondervinding met die Savage nie en is maar skrikkerig vir hulle na Armand se storie met sy WSM.
Enige manne met ondervinding in beide die spane sal ek opreg waardeer as julle insette gedeel word.
Groete

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Tikka smooooth
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Tikka al die pad. Gaan voel die Tikka se slot en dan gaan voel jy die Savage se slot dan besluit jy self.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Het met beide in my hand gestaan. Dit is juis hoekom ek hulle voordele teen mekaar op weeg en waar die twyfel in kom.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Ek sal se Tikka al die pad, nog nie gehoor van n Tikka wat nie akkuraat is nie... 
+1 Tikka
+1 Tikka
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Feite:-
1. So 10 na 15 jaar gelede was die Savage maak 'n "budget" geweer.
1. So 10 na 15 jaar gelede was die Savage maak 'n "budget" geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Netso die howas of nogsteeds vandag en kyk hoe word hulle geloof.tripodmvr wrote:Feite:-
1. So 10 na 15 jaar gelede was die Savage maak 'n "budget" geweer.
Baie savages wat mooi skiet en baie van hulle aksies word gebruik om n custom roer te bou.
Net omdat n paar manne probleme gehad het met hulle savages en sabattis beteken dit dis n slegte maak?
Ek besit wel n Tikka

- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Van hoefeel Tikkas het jy al gehoor wat nie wil skiet nie? Ek weet van n paar Savages.LUAN wrote:Netso die howas of nogsteeds vandag en kyk hoe word hulle geloof.tripodmvr wrote:Feite:-
1. So 10 na 15 jaar gelede was die Savage maak 'n "budget" geweer.
Baie savages wat mooi skiet en baie van hulle aksies word gebruik om n custom roer te bou.
Net omdat n paar manne probleme gehad het met hulle savages en sabattis beteken dit dis n slegte maak?
Ek besit wel n Tikka
Toelie , ja ek weet nie wat om te se nie. Maar as ek als vanvoor af moet doen dan sal ek die Tikka vat. Dis n vreeslike sleg gevoel as man later alle probeer het en die roer wil nogsteeds nie skiet soos hy moet nie.
Groetnis
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Waarvoor gaan jy die geweer gebruik?toelie wrote:Manne
Net gou n bietjie hulp dalk oor die besluit. Ek is in die mark om nog n 243 te koop en hom uit te sny na n 6 XC toe. My keuse in gewere le tussen die Tikka Super Varmint of die Savage Vlp S/S laminate.
Die Tikka weet ek sal briljant funksioneer vir dit maar die Savage het klaar n goeie kolfie op en n bietjie langer loop. Ek het wel geen ondervinding met die Savage nie en is maar skrikkerig vir hulle na Armand se storie met sy WSM.
Enige manne met ondervinding in beide die spane sal ek opreg waardeer as julle insette gedeel word.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
My 2c
Ek het toe ek gekoop het ook met die vraag gesit, Tikka of Savage en op die uiteinde van die dag het ek met Savage gegaan. Sy aksie is vir my net so glad soos die van die Tikka, maar in dieselfde asem voel die Savage aksie vir my meer stabiel. En die hele pakket het my net oortuig. Maar met die huidige prys van Savages teen die Tikka sal die Tikka darm bietjie sagter op die beursie wees.

Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Net om alles deurmekaar te maak.
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
100% Tikka. Ek het n paar Tikkas en n paar Savage VLP's....
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Ek is self Tikka Fan maar vertel meer van die Howa 6xc op n ander draad as dit moet.Berra .204 wrote:Net om alles deurmekaar te maak.
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
DD
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Asb jaDiesel Dog wrote:Ek is self Tikka Fan maar vertel meer van die Howa 6xc op n ander draad as dit moet.Berra .204 wrote:Net om alles deurmekaar te maak.
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Berra .204 wrote:Net om alles deurmekaar te maak.
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
Kan jou liksens proses baie makliker maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Thanks Dale if that was a 1-8 243 I would be all over it .Dale SH wrote:http://www.habitatafrica.co.za/product- ... bers/6-xc/
DD
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Daar is 6XC in die sleutelwoorde maar mens kan nie n 6XC Howa op daai skakel koop nie.Dale SH wrote:http://www.habitatafrica.co.za/product- ... bers/6-xc/
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Gian_dP wrote:Waarvoor gaan jy die geweer gebruik?toelie wrote:Manne
Net gou n bietjie hulp dalk oor die besluit. Ek is in die mark om nog n 243 te koop en hom uit te sny na n 6 XC toe. My keuse in gewere le tussen die Tikka Super Varmint of die Savage Vlp S/S laminate.
Die Tikka weet ek sal briljant funksioneer vir dit maar die Savage het klaar n goeie kolfie op en n bietjie langer loop. Ek het wel geen ondervinding met die Savage nie en is maar skrikkerig vir hulle na Armand se storie met sy WSM.
Enige manne met ondervinding in beide die spane sal ek opreg waardeer as julle insette gedeel word.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Veldskiet backup roer en jakkals geweertjie
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Daar is n shop in die kaap ook as ek dit nie mis het nie wat ook die 243 vat en uit sny na XC toe en dan kan jy aansoek doen op XC klaar.Berra .204 wrote:Net om alles deurmekaar te maak.
Habitat Africa Verkoop Howa 6xc wat klaar oorgesny is...
Ekt reeds een howatjie en soek nie nog nie, anders was dit die maklikste en eenvoudigste oplossing
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Ek het nie self een van die twee nie, maar het al met beide geskiet. Almal wat ek mee te doen gehad het, skiet gemaklik onder 1 MOA.toelie wrote:
Veldskiet backup roer en jakkals geweertjie
Pro-VLP gaan jou bietjie meer spoed gee met die 2" ekstra loop, sal waarskynlik 105gr kan skiet bo in Gauteng met die effens vinniger twist loop.
Con-Twee skietmaats moes verstelbare wangstukke op albei hulle vlp's gesit om goeie cheek weld te kry. Een sukkel baie met voer uit sy magasyn onder veldskiet toestande. Kan ook net 4 koeels laai. Ander bottom metal of groter magasyne baie moeilik om in die hande te kry.
Pro-Tikka se sneller is vir my beter, magasyn hou 5 en kan baie makliker ander magasyne/ bottom metal ens kry.
Con- Gaan waarskynlik kolf wil vervang.
Ek sou persoonlik Tikka vat- kolf soos hy is sal werk, meer " aftermarket" parte en magasyn kapasiteit .
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Dankie Gian
Ek glo ek gaan maar eerder dan die Tikka vat en weet dan het ek n roer wat gooi uit die woord GO uit.
Dankie vir julle manne se insette waardeer
Groete
Ek glo ek gaan maar eerder dan die Tikka vat en weet dan het ek n roer wat gooi uit die woord GO uit.
Dankie vir julle manne se insette waardeer
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Toelie ek dink jy maak die regte keuse.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka Vs. Savage Keuse
Het vanoggend bevestig daar is 6xc beskikbaar 24"1-10 twist. Herkamer gedoen deur geakkrediteerde smid voor wapen op handelaars voorraad geregistreer was ,die hele process was blykbaar nie sonder sy administratiewe uitdagings nie .Arnold wrote:Daar is 6XC in die sleutelwoorde maar mens kan nie n 6XC Howa op daai skakel koop nie.Dale SH wrote:http://www.habitatafrica.co.za/product- ... bers/6-xc/
DD
Het nou eers gesien Bera 204 het op ander draad geantwoord http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=60844