Watse kolf?

User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Watse kolf?

Post by Hugo »

Watse kolf pas die beste by 'n swart loop?

Het julle ouens voorbeelde van hoe dit lyk, ek like die volgendes vir my 7x57, gee asb julel insette, ekt 'n Mauser aksie, ek moet ook uitfigure watse kolf ek moet koop, large ring of small ring en en en.
Image
Image
Image

Nou kom die vrae, watse een moet ek order? Die Large ring? of SMall ring? Ekt gemeet en my gate sit 200mm vanaf mekaar, mar ek weet steeds nie wat gan dit kos om die aksie in te sit en wat ek extra moet se op die site vir die korrekte kolf nie, kan iemand help?
Image
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Watse kolf?

Post by Beyers »

Hugo
Large ring gat afstand =7 7/8" = 200mm
PM my oor die pryse vir die pas van die kolf op die metaal
Beyers
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Beyers,

Wat idui die prentjie aan die regter kant aan? Is dit ook iets wat ek moet gan meet?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Watse kolf?

Post by Beyers »

Hugo dit is die grootte (deursnee) waar die loop in die aksie inskroef
34,92mm vir 1 3/8"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

ok mar hy sal die selfde wees albei kante toe vir die Large ring?

Jis Beyers dankie man. Lat ek eers die storie mooi kyk dan sal ek besluit.

Watse kolf lyk die mooiste saam swart loop? Het iemand 'n foto of 2?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Watse kolf?

Post by fanie17 »

Hugo
Waar bly jy en waar voor kan jy daai kolwe kry,ek soek ook een vir my een 30-06.Ek sien daai is linker hand kolwe op die fotos.Ek wil een he wat hout kleur is.My no is 0824688657.Om te pas is maklik.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Fanie ek bly hier in die Moot, wonderboom/Mayville area.

Ek kyk die kowe by die plek http://www.boydsgunstocks.com/
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Watse kolf?

Post by Dawid »

Fanie 17

....http://www.lothar-walther.de/brcms/pdf/4716.pdf

..Loer bietjie hier, die plek lyk nie sleg nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Watse kolf?

Post by fanie17 »

Hugo
Ek het so n kolf op my 25-06,gaan jy miskien Saterdag by die Pretoria manne se saamkoms wees ek sal my geweer bring en wys,as jy jou geweer bring kan ek presies se watse kolf jy moet bestel,ek wil ook saam bestel.Ek dink ons aksies is dieselfde.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Jammer mar ek ry more op n jag! Sou wou kom!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Watse kolf?

Post by Jagtersdok »

Hierdie is die dinge om na te kyk en en op te meet.
ook watter fabrikate het met watter aksies uit gekom
Ek wil 90% s? hugo Jyt Obendorf Mauser, maar die ongemerkte ene, want ek kon nie die embleem sien nie.

Mauser 98 Military - Long Action - Large Ring (7-13/16" Between Lug Holes, 1-3/8" Front Receiver Ring)  original military long floorplate, and original stepped military barrel.  98, 98 Large Ring, 98 German, M98 Persian, 1909 Argentine, 1909 Peruvian, 1910 Costa Rican, Czech VZ24-BRNO, 1924 Yugoslav (***1924 Yugo was made both Long 7-13/16 & Short 7-5/8"***), 1935 Peruvian, 1903 Turkish, 1908 Brazilian, 1938 Turkish 8MM

Mauser 98 Commercial - Long Action - Large  Ring (7-13/16" Between Lug Holes, 1-3/8" Front Receiver Ring)  original commercial short floor plate. Browning FN, Centurion, Husqvarna FN, Santa Barbara, Sako Magnum FN, Interarms Mark X, Musketeer, FN, FN 400

Mauser 98 Military - Long Action - Small  Ring (7-13/16" Between Lug Holes, 1-1/4" Front Receiver Ring) 98 Small Ring, G33/40 Small Ring, 98 Carbine Small Ring
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Watse kolf?

Post by fanie17 »

Daar stem ek en Jaterdok weer saam ,dit is n gewone grootring aksie, die ander is baie skaars.Bel my asb Hugo
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Skuus Fanie sien nou eers, ding is jy kannie saam koop nie, want hulle pos nie as die waarde oor $100 is nie en al die kolwe is so $90+

Sorry man, nog 'n vraag, hoe weet ek watse loop ek op het, ek sien hulle se Millitary barrel en no.1 barrel en so aan.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Watse kolf?

Post by fanie17 »

Die loop maak nie regtig saak nie,die ou wat die inlaat doen kan hom pak om te wees soos jy hom wil he
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse kolf?

Post by James Wilson »

ek het al 2 sulke kolwe bestel van Boyds af. die large ring is die een wat jy gaan gebruik. die invoer van die kolwe is maklik. die kolwe is baie sterk. praat maar as ek kan help
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Het jy 'n finished of unfinished een bestel? Wat behels die finishing, wie het jou kolwe gefit?

Het jy fotos van die kolwe op die gewere? Waar woon jy?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse kolf?

Post by James Wilson »

hugo, ek het die unfinished bestel. ek het nie foto's nie ek het dit vir vriende bestel. vra vir Danie243, hy is een van die manne vir wie ek n kolf bestel het. ek is in Christiana.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Watse kolf?

Post by Frikkie Coetzee »

Dagse

Ek het twee van die Boyds Classic kolwe bestel. Een in Pepper en een in Nutmeg.

Baie tevrede met wat jy kry vir die prys.

Inletting was minimaal en enige ou met basiese toerusting sal self die laaste fit kan doen of kontak vir Beyers. Hy het vir my n kolf gebou teen baie redelike prys vir my 308.

Die moeilikste dink ek is die bedding en die sny van die gleuf vir jou slot self.

Het twee finishes probeer. Net olie (Penetrol) en die ander een laar spuit met n poliuretaan vernis. Ek is nog uit oor hoe lank die vernis gaan hou en dit is bietjie te blink vir my smaak. Kyk ook op die webwerf wat Boyds aanbeveel.

Frikkie
Cradock
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

As die kolf nie pas nie? Wat de hel maak ek dan, geld in die water?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse kolf?

Post by James Wilson »

Hugo wrote: As die kolf nie pas nie? Wat de hel maak ek dan, geld in die water?
adverteer dit dan hier op die forum, ek is seker jy sal nog wins ook maak
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Watse kolf?

Post by JACQUES BOTHA »

Jagbehep
SIt bietjie foto's op van jou en Danie se kolwe man anders gaan jy my dwing om te kom kuier en dan sal jy my moet uitneem vir n varkjag en jakkalsjag ook..
Groete
Jacques 
Shoot straight and tell the truth!
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Watse kolf?

Post by SmitH »

Hier is n kolf wat ek van BOYDS af bestel het (finished) het net die aksie gebed verder het hy 100% gepas en baaaaaaaaie tevrede



[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 1045-1.jpg[/img]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Watse kolf?

Post by Raven »

Shoe...mooi was nog nooit lelik nie!!

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Beaghle
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm

Re: Watse kolf?

Post by Beaghle »

Hallo
Die kolwe is mooi en lyk na baie waarde vir die geld.Ek het al vele male na die boyd's web bladsy gekyk .Ek wil graag een bestel vir my 25 06. Mauser aksie met 28" pacnor super match loop.

Op al die foto's lyk dit of die afstand vanaf die greep na sneller redelik v?r is en iemand met klein hande of kort vingers nie die sneller gemaklik gaan by kom nie. Wat is julle ondervinding met die kolwe? Is die foto's maar net bedrieglik of is die afstand werklik redelik groot?

Groete

Pierre
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watse kolf?

Post by Christo »

Beaghle wrote: ......afstand vanaf die greep na sneller redelik v?r is en iemand met klein hande of kort vingers nie die sneller gemaklik gaan by kom nie. Wat is julle ondervinding met die kolwe? Is die foto's maar net bedrieglik of is die afstand werklik redelik groot?
Pierre, dit is nogals 'n probleem, ek het groter hande en my kolf se greep is ook te ver weg. Die tumbhole kan seker uitgewerk word dat dit beter is, dan behoort dit nie 'n probleem te wees nie. As ek die tools gehad het sou ek die kolf afgewerh maar nie ingelaat bestel het sodat ek die slot sover agtertoe kan inlaat as moontlik. Ek sou selfs die agterste skroef in die handgreep ingelaat het om die sneller op sy regte plek te bring.

Kyk op die foto, dit was toe ek nog geskuur het maar jy kry die prentjie.

Image
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply