Hi Ian. Het jy al pryse op die turrets? Ek en n paar pelle stel defnitief belang in n paar stelle. Laat weet my asb.
Dankie
Jacques
Sightron S3 (ZERO STOP)
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Hoe vorder die turrets?Sangoma (IAN) wrote:Ek het n lekke idee om n zero stop funksie aan te bring op die S3 Tactical Turrets scopes. Geen shims of sulke goed nodig nie.
Ek wil kyk om so 50x oorspronklike Elevation Turrets by Sightron te bestel vir die eerste toets lopie.
Die plan is om jou bestaande turret af te haal en die nuwe turret op te sit. Jy gebruik dieselfde senter skroefie vir albei turrets. Geen modifikasie op die scope nodig nie. Rerig baie simpel en maklik.
Die groot vraag is of daar genoeg belangstelling sou wees? Kom ons se die nuwe turret sal so R 600-R800 kos.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ian,
Ek stal ook belang laat weet asb!
Mooiloop
Ek stal ook belang laat weet asb!
Mooiloop
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Lyk vir my die draad het dood geloop
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
bokboran
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Kan nie vestaan as ou sê hy het goeie plan en dan dit laat doodloop,
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ian is besig met sy planne om skaapland toe te trek en nog te trou, glo die man is dalk net bq besig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek moet ongelukkig die engineering maatskappy se gat lek om die turets vir my te maak. Elke week is da n ander storie.
Ek het darem die eerste proto tipe laas week gaan haal. Die cnc masjien werk is rerig uitstekend.
Hopenlik gan hy nou sy gat in rat kry. Ek gan die materiaal more oplaai.
Kom ons hou mar duim vas
Ek het darem die eerste proto tipe laas week gaan haal. Die cnc masjien werk is rerig uitstekend.
Hopenlik gan hy nou sy gat in rat kry. Ek gan die materiaal more oplaai.
Kom ons hou mar duim vas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Kom hulle net in 'chrome'......
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ian, enige nuus ivm die Turrets?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
