Hokaai Safari. Ek wil nog vir jou kyk na nodespoed en veilige ladings met die nuwe inligting. Jy mors net komponente as ons nie sistematies te werk gaan nie. My rekord staan tans op 8 skote om op node te kom. Ons kan dit sekerlik doen met minder as 15 skote.Nella wrote:Goed...239.5gr - 177.6gr =61.9gr
Tpl kry ek nie reg gemeet nie
Al druk ek die koeël net net in die dop wil hy nog steeds nie teen die lands kom nie
Ek twyfel of my crony 5m was
Gaan nou weer plaas toe dan sal ek hom op 5m opstel en nuwe lesings kry
303 epps en ek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 epps en ek
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Dis indrukwekkend.tripodmvr wrote: Hokaai Safari. Ek wil nog vir jou kyk na nodespoed en veilige ladings met die nuwe inligting. Jy mors net komponente as ons nie sistematies te werk gaan nie. My rekord staan tans op 8 skote om op node te kom. Ons kan dit sekerlik doen met minder as 15 skote.
Verskoon maar ek weet bietjie minder as niks van die tegniek van julle ....
Sal maar dassies met die hornet skiet intussen
Just smile and wave boys 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 epps en ek
Goed - nou kan ons jou skietlus bevredig.
1.) Ek gebruik tans die 215gr Woodleigh om berekeninge te doen - meet asb. vir my die lengte van die koeël. Stewarts is nie in QL se databasis nie.
2.) Gebruik TPL van 78mm - daar is genoeg koeël wat deur die nek vasgehou word en dit behoort in die magasyn te pas - maak dit korter sodat dit net pas as 78 te lank is. Jy kry groter dopvolume met die langer TPL.
3.) S355 - laai 43.5gr en die teikenspoed is 2320vps.
4.) S365 (as jy het of daarmee wil eksperimenteer) - laai 47gr en teikenspoed is 2350vps
5.) Laai so 3 skote en skiet oor chrony op 5 meter - skiet groep om te sien wat se potensiaal daar is
Met die lading en spoed sowel as die koeëllengte kan QL nou begin beter voorspellings maak om nodespoed te verkry.
Geniet die kruit brand!!!!!!!
1.) Ek gebruik tans die 215gr Woodleigh om berekeninge te doen - meet asb. vir my die lengte van die koeël. Stewarts is nie in QL se databasis nie.
2.) Gebruik TPL van 78mm - daar is genoeg koeël wat deur die nek vasgehou word en dit behoort in die magasyn te pas - maak dit korter sodat dit net pas as 78 te lank is. Jy kry groter dopvolume met die langer TPL.
3.) S355 - laai 43.5gr en die teikenspoed is 2320vps.
4.) S365 (as jy het of daarmee wil eksperimenteer) - laai 47gr en teikenspoed is 2350vps
5.) Laai so 3 skote en skiet oor chrony op 5 meter - skiet groep om te sien wat se potensiaal daar is
Met die lading en spoed sowel as die koeëllengte kan QL nou begin beter voorspellings maak om nodespoed te verkry.
Geniet die kruit brand!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Baie dankbaar. ..is juis nou oppad plaas toe
Hou julle op hoogte van die resultaad
Hou julle op hoogte van die resultaad
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Goed...liewers laat as nooit.
Tripodmvr ek het ladings op gestel volgens jou aanbeveling . Hiers die resultaad.
Toets een
Tpl 78mm
Lading ...S355 ...43gr
Skoot een....2089fps
Skoot twee. ..2082fps
Skoot drie.....2073fps
Geen foto op die skote nie maar was baie oop
Toets twee
Tpl...78mm
Lading. .S355....43.5gr
Skoot een.....2155fps
Skoot twee...2116fps
Skoot drie. . .2116fps Toets drie
Tpl.....78mm
Lading. ..S355...44gr
Skoot een....2158fps
Skoot twee...2146fps
Skoot drie.....2207fps Op die Steward koeël is my maksimum TPL 80mm
Steward koeël lengte 30mm
Chrony op 5m

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Nella on Sat Aug 26, 2017 5:01 am, edited 1 time in total.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Net vir interesandheid het ek 215 Rhino punte ook gelaai
Ongelukig net twee van elk maar hier is die beste resultaad
Tpl.....78mm
Lading....S355...44gr
Skoot een 2178fps
Skoot twee 2187fps Tpl...78mm
Lading. ..S355...46gr
Skoot een. ...2268fps
Skoot twee ..2266fps Maksimum Tpl met rhino 215gr is 90mm
Ongelukig net twee van elk maar hier is die beste resultaad
Tpl.....78mm
Lading....S355...44gr
Skoot een 2178fps
Skoot twee 2187fps Tpl...78mm
Lading. ..S355...46gr
Skoot een. ...2268fps
Skoot twee ..2266fps Maksimum Tpl met rhino 215gr is 90mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
tripodmvr baie dankbaar vir jou hulp
moet ek lading op stood tot op node spoed?
moet ek lading op stood tot op node spoed?
Just smile and wave boys 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 303 epps en ek
Nella
Ja jy moet daai teikenspoed van Oom Maruis slaan. Vanwee die feit dat jou lott S355 so bietjie stadig is sal jou nodespoed effens hoer wees. Laai op na daai spoed en so raps meer en laat jou geweer met jou praat op die teiken.
Groetnis
Wouter
Ja jy moet daai teikenspoed van Oom Maruis slaan. Vanwee die feit dat jou lott S355 so bietjie stadig is sal jou nodespoed effens hoer wees. Laai op na daai spoed en so raps meer en laat jou geweer met jou praat op die teiken.
Groetnis
Wouter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 epps en ek
Rhino
47,1gr - nodespoed (2336-15)vps op chrony
50gr - nodespoed (2488-15)vps op chrony - druk 54K psi. Probeer die' slegs as die laer node jou nie teverde het nie.
Stewart 215gr
48gr - nodespoed (2357-15) op chrony
51gr - nodespoed (2513-15) op chrony. - druk 54K psi
47,1gr - nodespoed (2336-15)vps op chrony
50gr - nodespoed (2488-15)vps op chrony - druk 54K psi. Probeer die' slegs as die laer node jou nie teverde het nie.
Stewart 215gr
48gr - nodespoed (2357-15) op chrony
51gr - nodespoed (2513-15) op chrony. - druk 54K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Baie baie dankie manne....
Julle hulp word opreg gewardeer
Gaan nou laai
Julle hulp word opreg gewardeer
Gaan nou laai
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Vraag
Ek gaan die geweertjie se kolf vervang. ..
Dink julle ek moet nou nog aan hou speel met ladings of eers kolf verander en dan aan gaan
Wonder net of sy groepering gaan verander met ander kolf
Ek gaan die geweertjie se kolf vervang. ..
Dink julle ek moet nou nog aan hou speel met ladings of eers kolf verander en dan aan gaan
Wonder net of sy groepering gaan verander met ander kolf
Just smile and wave boys 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 epps en ek
Jou nodespoed gaan nie verander, maar 'n ander kolf kan die koele nader bymekaar trek as dit goed gebed word. Hou aan met die ontwikkeling en word jy miskien verras.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Goed
Ek het weer bietjie gespeel met die epps
Ladings gelaai op Rhino volgens voorgestelde aanbeveling
Ongelukig het ek nie fotos nie en ek moet ook erken dat alles wat kon skeef geloop het..het
Nuwe Chrony wou om die dood nie lesings gee nie...moes van n los opvou tafel af skiet wat glad nie stewig was nie ens ens ens
Die geweertjie hou aan of sy tweede of sy derde skoot uit gooi.. twee skote is goed onder n duim en dan die ander een is sommer twee duim weg
Nou interesant as ek hom Los en volgende oggend op die selfde teiken weer skiet dan skiet hy sy eerste skoot weer binne in die vorige dag se twee skote...en dan gooi hy weer of skoot twee of drie
Kry n gevoel my lading is baie naby maar wonder of dit my kolf is?

En toe net om my self te herinner hoekom ek so sukkel met die skieter...
Toe skiet ek die rooibokkie by n vriend van my 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Epps lyk beterug met nuwe kolf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: 303 epps en ek
http://www.cartridgecollector.net/303-magnum-rimless
Ek vind hierdie artikel op die web.
Die 303 Magnum was baseer op die oorspronklike .276 P13 wat amper klink na iets soos die 7mm Rem Magnum.
Iemand al ooit iets soos die 300 Short Magnums probeer as dop vir 303?

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Baie dankie
Het nou die kolf olie gegee en toe ook True oil.
Nou lyk dit heeltemal anders
Het nou die kolf olie gegee en toe ook True oil.
Nou lyk dit heeltemal anders
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Ek kan nie lokaal rhino punte kry nie so sal maar moet bestel
Ek kan wel intussen impala 174gr kry
Enige iemand n idee na watse lading ek moet kyk in ag genome dat die n epps is?
S335 kruit of S355. . Enige raad sal wardeer word asb
Wil maar net bietjie papier skiet
Ek kan wel intussen impala 174gr kry
Enige iemand n idee na watse lading ek moet kyk in ag genome dat die n epps is?
S335 kruit of S355. . Enige raad sal wardeer word asb
Wil maar net bietjie papier skiet
Just smile and wave boys 
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
middag manne
kort asb julle raad.
die epps se siekte hoekom hy nie
215gr wou mooi laat vlieg nie is omdat sy loop geskroef is
so twee derdes van voor is daar n 10cm stuk wat of geen groewe meer oor het nie of die loop het daar verduk .
dit beteken n nuwe loop
so nou gaan hy n 404 word en hiers my vraag....
Watse loop stel julle manne voor moet ek na kyk en na watse "twist rate" ?
kort asb julle raad.
die epps se siekte hoekom hy nie
215gr wou mooi laat vlieg nie is omdat sy loop geskroef is
so twee derdes van voor is daar n 10cm stuk wat of geen groewe meer oor het nie of die loop het daar verduk .
dit beteken n nuwe loop
so nou gaan hy n 404 word en hiers my vraag....
Watse loop stel julle manne voor moet ek na kyk en na watse "twist rate" ?
Just smile and wave boys 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 epps en ek
Lyk asof 'n 1 in 14 deesdae aanbeveel word vir 450gr koeëls. Miskien kan jy dit nie eers plaaslik kry nie. Die laaste geluide wat ek van Truvelo gehoor het was dat hulle slegs klaar vervaardigde pasmaakgewere sal verskaf. Hoor by SO of hulle iets beskikbaar het? Miskien is daar handelaars hier wat iets kan kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 303 epps en ek
Probeer Magnum Arms in Nelspruit vir ñ Walther loop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 epps en ek
Dankie ek wardeer die raad.
Sal more bietjie bel en hoor
Sal more bietjie bel en hoor
Just smile and wave boys 