Aanmeld
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Aanmeld
Ek meld aan manne dankie. Nou kan jakkals praat voorrang geniet! Die manne wat vannaand rondloop,mag vlekkie onderstebo hang vannaand! Ek afspraak more aand met een wat by ons krag ingekom het.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Aanmeld
Dankie manne, dinge werk nou weer soos dit moet. Ek is gelukkig.
Spanner
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Aanmeld
Dankie manne ek is hier. wees bedagsaam en gee tog vir ou Vlekkie n saamry geleentheid as julle hom sien. 
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Aanmeld
Dankie, nou kan ek weer leer by die slim manne.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Aanmeld
More
Dankie vir die toelaat
Smirre/Andre
Dankie vir die toelaat
Smirre/Andre
- Gamkaboer
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am
Re: Aanmeld
Dankie vir die aanvaar. Sien uit om nog te leer van die ervare manne
-
Page
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed May 23, 2012 3:44 pm
Re: Aanmeld
Pages is ok hier. Dankie Geno.
- brak101
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 21, 2014 4:12 pm
Re: Aanmeld
Dankie vi die ad, is op.
22-250 Sako
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Aanmeld
Dankie. Ek waardeer die toevoeging.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Aanmeld
Meld aan en dankie vir die toevoeging
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Aanmeld
Geno, Andrew Nel and I hunt a lot together, he is not one for commenting much on the forum, but has learned plenty from you chaps, as have I, could I propose that he get entrance into this section.
You will see that I have added him as my partner on the Jakkies for 2015, and would like it if he could be in on this section.
Definitely not a Greeny
Thanks
Sorry. please move to proposal for members
You will see that I have added him as my partner on the Jakkies for 2015, and would like it if he could be in on this section.
Definitely not a Greeny
Thanks
Sorry. please move to proposal for members
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Andrew Nel
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Dec 19, 2012 8:17 pm
Re: Aanmeld
Hi Geno
Baie dankie om deel te wees van die groep!
Groete Andrew Nel
Baie dankie om deel te wees van die groep!
Groete Andrew Nel
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Aanmeld
Naand manne. Dankie vir toelating.
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Aanmeld
Bietjie lank gevat, maar hier is ek ook.
Tx Geno
Tx Geno
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Kaptein
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm
Re: Aanmeld
Dankie vir Aanvaarding, ek leer baie by julle manne
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Aanmeld
Lyk my ek is ook in lnkal al lus om jakkals te gesels
Ben
Ben
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Aanmeld
Sien ek is ook hier. Weet nie vir hoe lank nie
Boera
Boera
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Aanmeld
A-span Jaracal gemaak!Leer graag nog baie.Dankie Geno+Ludwig.
KarooGroete
KarooGroete
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Aanmeld
More manne
Dankie vir die add, nou kan dit net lekke raak
Groete
Cois
Dankie vir die add, nou kan dit net lekke raak
Groete
Cois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Aanmeld
Jis Cois!
Tomcat vertel my laasweek dat mamma jou nou en dan weer toestemming gee om te jag.
Groete
Tomcat vertel my laasweek dat mamma jou nou en dan weer toestemming gee om te jag.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Aanmeld
Hi geno ...eks op danki waardeer..