Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die teef bo gisteraand geskiet.Met voor sit skietstoel tussen 2 koppies in nek waarlangs hul beweeg.ATN gebruik.Weer n les geleer.Stoel te laag geplaas en Lang gras in donker met nagsig werk nie lekker.Sy het kleintjies.
Ek het n ander power pack gekoop en gebruik sommer n samsung draad vir die krag maar dit is asof hy sy goeie beeld van die batterye verloor as ek oorskakel na die powerpack,ek het al gehoor dat van die manne hom direk krag gee van die stoel af,wat gebruik julle om dit te doen?Enige raad sal wardeer word
Hi pieter, baie geluk meti jakkie, kan nie dink dat voorsit jakkals jag maklik is nie. Ek het nou vir my n ATN aangeskaf en het iewers gesien dat iemand die produk gebruik soos in die foto, ek gaan hom die naweek op my stoel sit en terugvoer gee.
Groete,
Bart
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Ek kyk ook na die ATN X scope. Als klink baie smart en dit lyk hy werk. Ek wonder net hoe soek n mens met die scope? Sit jy met jou oog op die scope as jy in die rondte spin? Ek het obviously nog nie met nagsig geskiet nie so did maar iets wat ek wil weet voor ek begin met daai speletjie.