Droom teleskoop
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Droom teleskoop
As mens nou byvoorbeeld die Lotto wen en n nuwe teleskoop nodig het, waarna sal mens kyk? Nie dat ek die Lotto gewen het, of selfs n kaartjie gekoop het nie, maar mens wil nou nie onverhoeds betrap word nie...
Ek praat nou spesifiek van n taktiese 'scope vir ver skiet. Iets wat in MilRad stel met baie vertikale verstelling, FFP met n Horus-tipe kersboom retikel. Wat is jou "droom scope"?
Etienne
Ek praat nou spesifiek van n taktiese 'scope vir ver skiet. Iets wat in MilRad stel met baie vertikale verstelling, FFP met n Horus-tipe kersboom retikel. Wat is jou "droom scope"?
Etienne
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: Droom teleskoop
So kruishaar?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ja, so n tipe Deon.deonjvan wrote: So kruishaar?
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: Droom teleskoop
Dis van die IOR Crusader , FFP , milrad. 5.8-40 x 56
40mm tube
40mm tube
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Sommige mense sê die IOR Valdada reeks is die beste scopes in die wêreld op hierdie stadium. Dink jy die 40mm buis maak dit makliker om op teiken te bly? Ek het gewonder daaroor aangesien my 34mm scope minder van n "tonnel visie" effek het as my 30mm scopes.deonjvan wrote:Dis van die IOR Crusader , FFP , milrad. 5.8-40 x 56
40mm tube
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: Droom teleskoop
I dink dat dit sal n positiewe effek he. Beteken ook dat daar baie vertikale verstelling beskikbaar is vir Lang afstand skiet. Iets wat sommige van die ander hoe vergroting FFP teleskope nie altyd het nie.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Droom teleskoop
Schmidt & Bender
PM II 5-25x56 CCW DT MTC LT - TreMoR 3
+- R62000
PM II 5-25x56 CCW DT MTC LT - TreMoR 3
+- R62000
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Dit is waar Deondeonjvan wrote:I dink dat dit sal n positiewe effek he. Beteken ook dat daar baie vertikale verstelling beskikbaar is vir Lang afstand skiet. Iets wat sommige van die ander hoe vergroting FFP teleskope nie altyd het nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Definitief op 'n kortlys Heinz. Weet jy dalk hoe hulle ondersteuning plaaslik is?Heinz Petersen wrote:Schmidt & Bender
PM II 5-25x56 CCW DT MTC LT - TreMoR 3
+- R62000
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
Wat my opval is dat nie een van die twee teleskope genoem n "no questions asked" waarborg het nie .Het die vervaardigers meer vertroue in hull produk ?
DD
DD
Last edited by Diesel Dog on Wed Sep 27, 2017 7:43 pm, edited 1 time in total.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Goeie punt. Sover ek weet het Vortex 'n "no question asked" waarborg wat ook oorgedra word na 'n tweede eienaar. Is dit korrek? Hoe vergelyk ander vervaardigers se waarborg en plaaslike ondersteuning?Diesel Dog wrote:Wat my opval is dat nie een van die twee telescope genoem n "no questions asked" waarborg het nie .Het die vervaardigers meer vertroue in hull produk ?
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: Droom teleskoop
In terms of warranty they on opposite sides of the spectrum, one has 30 years the other 2. For no question warranty you have Vortex.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Hmmm... For an item of that sort of price I would expect a warranty of more than 2 years. Am I being unreasonable?deonjvan wrote:In terms of warranty they on opposite sides of the spectrum, one has 30 years the other 2. For no question warranty you have Vortex.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
I have tried and tested numerous FFP scopes and these are the sole survivors
http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg
http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg
http://oi65.tinypic.com/29e0jgw.jpg
I am curently testing a Busnell DMR and am quite impressed with the reticule.
DD
http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg
http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg
http://oi65.tinypic.com/29e0jgw.jpg
I am curently testing a Busnell DMR and am quite impressed with the reticule.
DD
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Droom teleskoop
Kerels ek moet sê die Razor HD Gen 2 4.5-27x56 FFP EBR-2C MRAD is vir my maar die baas scope sover as wat scopes gaan wat ek al me tedoen gehad het. Maar eendag as die lotto gewen is, sal ek darm ook van hulle wil besit en nie net na hulle kyk nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Are those two IOR's and a S&B? How do they compare and which would you choose if you could have only one?Diesel Dog wrote:I have tried and tested numerous FFP scopes and these are the sole survivors
http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg
http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg
http://oi65.tinypic.com/29e0jgw.jpg
I am curently testing a Busnell DMR and am quite impressed with the reticule.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ek het nog nie die voorreg gehad om met baie van die topklas teleskope te skiet nie maar ek hou ook van die Razor. Sal jy sê hy is opties in dieselfde klas as bv 'n S&B PM2?Vleisie wrote:Kerels ek moet sê die Razor HD Gen 2 4.5-27x56 FFP EBR-2C MRAD is vir my maar die baas scope sover as wat scopes gaan wat ek al me tedoen gehad het. Maar eendag as die lotto gewen is, sal ek darm ook van hulle wil besit en nie net na hulle kyk nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.
DD
DD
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
http://precisionrifleblog.com/2014/09/0 ... e-summary/emdebeer wrote:Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Ek het hierdie toets al gesien, dankie DD. Ongelukkig is die Vortex Razor nie daar nie. Dit is verbasend hoe swak die S&B doen!Diesel Dog wrote:http://precisionrifleblog.com/2014/09/0 ... e-summary/emdebeer wrote:Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Re: Droom teleskoop
An updated test and review with the various manufacturers latest scopes would be interesting. Been 3 years now
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Definitelydeonjvan wrote:An updated test and review with the various manufacturers latest scopes would be interesting. Been 3 years now
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Droom teleskoop
As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.
DD
DD
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Droom teleskoop
Hahaha. Hoekom sê jy so??Diesel Dog wrote:As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
