Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Leon Crous »

Goeie naand manne,
Ek verkoop bo-genoemde om verdere goed vir die 2 boeties se Creeds te finansier.

Pakkie:
TIKKA T3 Varminter .270 Win. met bullbarrel en verwyderbare magasyn.
So goed soos nuut kondisie. Ongeveer 420 skote geskiet.
Uiters akkuraat met 130gr Frontier Spartans.

Ingesluit is:
Picatiny rail , sling , 6"-9" bi-pod , loop gesy vir silencer met barrel-cap , Warrior silencer , dies , +- 100 Winchester dope (2 keer gevuur) , 10 x Frontier Spartan 130gr Hunting punte. En dan nog 'n paar skoonmaak goedjies.
Nuut + alles behoort jou so ten minste R35 000 uit die sak te jag (konserwatief gewerk).
Sonder teleskoop en ringe soek ek = R18 000
Dis die perfekte kans om met 'n goeie pakket weg te spring, sit net scope op en Bob's your uncle!
Laat weet gerus indien u belangstel.

Saam met Burris Verasity teleskoop en ringe = R26 000
Groete,
Leon.
Last edited by Leon Crous on Thu Sep 07, 2023 10:38 pm, edited 2 times in total.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Nella »

Whatsapp hulle vir my na 078agt943717 dan plaas ek dit
Just smile and wave boys >:D
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Reloader270 »

Leon sit 'n foto op - dit spreek meer as 1000 woorde. Laat die manne die geweer sien!
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Nella »

TIKKA T3 Varminter .270 Win
IMG-20170908-WA0003.jpg
IMG-20170908-WA0005.jpg
IMG-20170908-WA0004.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Nella »

.243 Ruger
IMG-20170908-WA0006.jpg
IMG-20170908-WA0007.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Giepie »

Daardie 270 lyk meer soos die CTR as die Varminter, of is ek verkeerd?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Drenalinjunkie »

Giepie wrote:Daardie 270 lyk meer soos die CTR as die Varminter, of is ek verkeerd?
Daai is die Varminter. Nie net dit nie maar die CTR kom net in .260 en .308 as ek reg kan onthou.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Giepie »

Dankie, ek staan gekorigeer. ;D Lyk baie eenders. CTR is in 308, 260 en nou ook 6,5Creedmore, maar is net met standaard lengte aksie beskikbaar.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Supacow »

Draai die bipod om vir n vinnige verkoop ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Jurgen Visser »

Supacow wrote:Draai die bipod om vir n vinnige verkoop ;)
Lekker lag ek nou ja >:+
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Leon Crous »

Ai , julle is snaaks :-[
Maar ja, die bi-pod was af en gou net opgesit vir foto en nie gedink nie :o
.243 Ruger is verkoop.
Maak offer op .270 Tikka dan praat ons.
groete,
Leon.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Leon Crous »

Prys aangepas.
bokboran

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by bokboran »

Leon dit is groot P hier
wat bou jy in sy plek
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Leon Crous »

Jis Tulpies,
Ek beplan 'n 6mm "Hoerkind" - Gerrie Coetzee se baby - Basies 6XC met 40grade skouer en so 2mm langer nek as XC.
Grs kolf, Tikka aksie, 26" Kriegler/Bartlein loop,ge-flute, komp kroon, ens....
Dis nog in beplanning en parte bymekaar kry stadium.
Gerrie is besig daarmee.
Idee is eenvoudig - Nie langafstand geweer nie, net veldskiet en springbok/blesbok geweer wat 'n rondom 80gr punt (nie nodig vir baie hoë BC nie) lekker plat kan stoot tot rondom 400m en nie loop opvreet nie. Minder kruit help ook, en dan relatief maklik om te herlaai, ens.
Sal jou op hoogte hou.
Groete,
Leon.
bokboran

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by bokboran »

Klink mooi
my xc wag ek nou 3/10 n jaar voor hoop hy kom nou vinnig
groete
User avatar
Jo Toast
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Jo Toast »

Is hierdie al verkoop?
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by snakker »

Jo Toast wrote:Is hierdie al verkoop?
Ou Jo, ek sien jy soek hard. Koop vir jou Howa dikloop uit die boks uit, man. Jy gaan nie sommer beter waarde vir geld kry nie

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop

Post by Leon Crous »

Stampie - Weer beskikbaar.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Tikka T3 .270 Win Varminter te Koop - Albei verkoop

Post by Leon Crous »

Albei roere is verkoop dankie. Admin kan maar verwyder.
Post Reply