Teleskoop spesifikasies
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Teleskoop spesifikasies
Hi Manne.
Ek is in die mark vir 'n scope vir my HOWA 223.
Ek hou baie van die REDFIELD scope. Daar is egter 3 waarin ek belang stel. Die prys sis so naby aan mekaar dat dit geen invloed op my keuse sal h? nie.
Ek gaan meestal jakke skiet met hom maar tog soms so ietsie klein vir die pot.
Uit 'n vergrootings oogpunt en voorlens deursnee wat sou julle aanbeveel uit die volgende.
3-9X40
4-12X40
3-9X50
Dis wat ek na gekyk het. Ek weet die 50 voorlens is beter vir nagskiet maar is daai 9X reg. Ek is weer bang vir daai 12X met slegs die 40mm voorlens.
Wat dink julle?
Peet

Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Vat die een met die 50 lens daai beter sig wat jy in die nag gaan het sal baie beter gebruik word as die ekstra 3keer se vergroting.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ek stem saam met Blok, Jy gaan inelkgeval nie helse ver skote skiet nie en wat benodig word is beter sig en daar bied die 50 dit aan jou weens die feit dat daar meer lig ingelaat word en mbt die vergroting dink ek 9x is genoeg.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Yes Peet
Ek is nie seker van al die fyn detail van jou keuses nie, maar my advies sal wees om vir die 50 te gaan as ook die een te vat wat 'n 30mm tube het inplaas van die meer gewilde 25mm tubes. Daar is min 3-9x40's wat 'n 30mm tube het so ja kyk liewer na die 50. Vandat ek 'n 30 vmy gekry het onlangs maak dit vir my 'n groot verskil! Hulle laat meer lig in die lens en verbeter mens se sig geweldig in lae lig situasies.
Groete

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Peet
Eerstens wat is die prys?
Tweedens waarvoor wil jy die scope aanwend?
As jy lang gooie in die dag wil gooi is die 4-12x40 jou roep
As jy meer nag gaan skiet 3-9x50 beter want soos die manne s? met daai scope gaan jy nie regtig die vergroting soveel agterkom as die beter lig wat deur gelaat word.
Het jy al na ander scopes gekyk?

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Stem heeltemal saam met JD. Scopes wat ek oor mal is: Zeis durralyt, leupold VX 3... Maar hulle is aand die duur kant
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Wat van Burris aangesien daar mos sommige manne is wat se dis n cheapy. 4.2-14x42 vir onder die R3000 is dit 100% beter waarde vir geld as daai redfield's en dan het jy boonop n nog beter vergroting (wonder of 223 so ver kan skiet soos daai scope kyk
)
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ludwig
Ek het nog nooit self die toets gedoen nie maar soos ek dit het is daar n verskil maar dit is werklik so min dat mens nie daarop moet staatmaak nie. Die beste is maar n groter lens.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ludwig, jy's reg.
Die 30mm tubes gee jou net 'n groter afstand vir verstelling.
Dis die Objektiewe lens wat maak dat daar meer lig inkom.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Dan wonder ek gaan 30mm mounts nie ook nog duurder wees nie?
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ek glo hulle weet meer as ek van hierdie goed af. Kan dalk net wees dat my Zeiss meer helder is as die ou tasco wat ek gehaad het! haha Dit maak vir my sin wat jy se Ludwig!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ek het altyd gewonder hoekom die een R8000+ kos
...
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Blok
dis presies hoekom ek vra of hy na ander scopes ook gekyk het.
dis presies hoekom ek vra of hy na ander scopes ook gekyk het.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Manne ek lees en hoor als wat julle vir my hier s?.
Blok en Alwyn ek neig ook na die 500mm voorlens toe, dit is nie net meer lig inlaat nie maar die scope lyk ook mooier as die 40mm een.
Neels ek dink tog die jakke gaan meer pak kry met die 223 as wat ek in die dag gaan jag, ja ek weet eendag nooi een van die manne hier my om 'n Springbokkie te kom skiet maar dan hoop ek maar die bokkie staan nie te v?r nie
Weet nie hoe v?r kan ek veilig met 223 na Springbok skiet nie
dis nou as dit nog toegelaat word on 'n 223 te gebriuk op Springbok.
Neels die 3-9X40 kos R1850, die 4-12X40 is R2350 en die 3-9X50 is R2150, dis hoekom ek aan die begin ges? het dat prys tussen die 3 geen faktor is nie
Blok daai Burris klink goed maar een man se cheapy is baie keer iets waaroor die volgende ou net van kan droom

As ek nou net die scope gehad het om te koop en s? nou maar besig was om te "upgrade" dan sou ek stem vir iets rondom R3000-R4000 maar ek het nou net die geweer gekoop, nou nog die telleskoop, basis, ringe, dies,doppe,Terminator en al daai goed. ?rens moet ek maar briek aandraai anders het ek nie meer 'n vrou vir wie ek my nuwe geweer kan wys nie

Dankie vir die raad manne, dit lyk tog vir my dat die groot voorste lens 'n groor rol speel. As ek daai Burris van Blok op 'n spesial kry koop ek hom dalk maar dan is dit weer 40mm lens.
Peet
Blok en Alwyn ek neig ook na die 500mm voorlens toe, dit is nie net meer lig inlaat nie maar die scope lyk ook mooier as die 40mm een.
Neels ek dink tog die jakke gaan meer pak kry met die 223 as wat ek in die dag gaan jag, ja ek weet eendag nooi een van die manne hier my om 'n Springbokkie te kom skiet maar dan hoop ek maar die bokkie staan nie te v?r nie
Neels die 3-9X40 kos R1850, die 4-12X40 is R2350 en die 3-9X50 is R2150, dis hoekom ek aan die begin ges? het dat prys tussen die 3 geen faktor is nie
Blok daai Burris klink goed maar een man se cheapy is baie keer iets waaroor die volgende ou net van kan droom
As ek nou net die scope gehad het om te koop en s? nou maar besig was om te "upgrade" dan sou ek stem vir iets rondom R3000-R4000 maar ek het nou net die geweer gekoop, nou nog die telleskoop, basis, ringe, dies,doppe,Terminator en al daai goed. ?rens moet ek maar briek aandraai anders het ek nie meer 'n vrou vir wie ek my nuwe geweer kan wys nie
Dankie vir die raad manne, dit lyk tog vir my dat die groot voorste lens 'n groor rol speel. As ek daai Burris van Blok op 'n spesial kry koop ek hom dalk maar dan is dit weer 40mm lens.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Peet
Vat nou R700 meer en kry vir jou daai Burris 4.5-14x42 Fullfield 2. Die helderheid in die nag is ligjare voor enige van die Redfield modelle wat jy van praat. Ek belowe jou ek het die goed vergelyk.
Net om jou voorbeeld te gee. Voor laas jaar is daar so ander engels man ou ballie vir wie ek baie lief is maar soos meeste oupas is hy maar hardkoppig. Kort storie temaak. Hy kwes koedoekoei laat skemer. Ek s? toe nee hy moet wag ek sal gaan kyk. Ek stap met my bakkie se emergency torchie in die veld in. So seker 60meter skein ek en ek sien ietsie flikker, toe ek deur die scope kyk toe is dit helder duidelik ek kan sien waar sy geskiet was en ja toe fluit die skoot en ons het haar gelaai.
My pel het VX3 Leupie op sy roer laat skemer wil ons kyk hy s? nee hy kan nie sien nie, hy vat my geweer en kyk deur die burris en kon nie glo hoe helder dit is nie, en ek praat nie twak nie hy is ook op die forum.
Vat daai burris trust my.
Vat nou R700 meer en kry vir jou daai Burris 4.5-14x42 Fullfield 2. Die helderheid in die nag is ligjare voor enige van die Redfield modelle wat jy van praat. Ek belowe jou ek het die goed vergelyk.
Net om jou voorbeeld te gee. Voor laas jaar is daar so ander engels man ou ballie vir wie ek baie lief is maar soos meeste oupas is hy maar hardkoppig. Kort storie temaak. Hy kwes koedoekoei laat skemer. Ek s? toe nee hy moet wag ek sal gaan kyk. Ek stap met my bakkie se emergency torchie in die veld in. So seker 60meter skein ek en ek sien ietsie flikker, toe ek deur die scope kyk toe is dit helder duidelik ek kan sien waar sy geskiet was en ja toe fluit die skoot en ons het haar gelaai.
My pel het VX3 Leupie op sy roer laat skemer wil ons kyk hy s? nee hy kan nie sien nie, hy vat my geweer en kyk deur die burris en kon nie glo hoe helder dit is nie, en ek praat nie twak nie hy is ook op die forum.
Vat daai burris trust my.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Oom Peet
SJ het een van die 4-14x42 Burrisse in die mark. Splinternuut, hy wil net upgrade, dis die rede vir verkoop. Ek het het groot boetie van die 4-14x42. Die 6.5-20x50 is vir my 'n puik scope vir sy prys. En is beslis helderder as 'n paar manne se leupolds waardeur ek al gekyk het.
ns. Moet asb nou nie Oom Peet se topic hack en my aanvat oor die leupold nie. Haha
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ponkie jy vat my laag ne
Wat laat jou dink ek is al oom
Weet jy wat soek SJ vir sy scope?? Sal hom PM en kyk of hy hom nog het.
Neels ek sal gou op die net kyk na daai Burris.
Dankie vir al die raad
Neels ek sal gou op die net kyk na daai Burris.
Dankie vir al die raad
Work to live, don"t live to work
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
SJ soek R3000 vir die scope saam met bipod, dink hy het die combo so gekoop.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Teleskoop spesifikasies
ek het so n maand terug vir my pa se 250 savage scope mounts laat bou by Gerrie Coetzee en toe vir die geweer n redfield opgesit. ek dink dit is n 3-9x42. Gerrie het my R1800 gevra vir die scope. ek het met die eerste skietbaan sessie 7,5mm groep geskiet. die scope stel maklik en skuif soos jy stel. daai redfield is nou waarde vir geld. ek sal ook die een vat met 50 optic.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Teleskoop spesifikasies
Dit is presies wat ek beleef het met my Leupold's en het toe almal vervang met Burris'e.Jagtersdok wrote: Peet
Vat nou R700 meer en kry vir jou daai Burris 4.5-14x42 Fullfield 2. Die helderheid in die nag is ligjare voor enige van die Redfield modelle wat jy van praat. Ek belowe jou ek het die goed vergelyk.
Net om jou voorbeeld te gee. Voor laas jaar is daar so ander engels man ou ballie vir wie ek baie lief is maar soos meeste oupas is hy maar hardkoppig. Kort storie temaak. Hy kwes koedoekoei laat skemer. Ek s? toe nee hy moet wag ek sal gaan kyk. Ek stap met my bakkie se emergency torchie in die veld in. So seker 60meter skein ek en ek sien ietsie flikker, toe ek deur die scope kyk toe is dit helder duidelik ek kan sien waar sy geskiet was en ja toe fluit die skoot en ons het haar gelaai.
My pel het VX3 Leupie op sy roer laat skemer wil ons kyk hy s? nee hy kan nie sien nie, hy vat my geweer en kyk deur die burris en kon nie glo hoe helder dit is nie, en ek praat nie twak nie hy is ook op die forum.
Vat daai burris trust my.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Piet
Wil jy nie biekie hier ook kom breg met jou langafstand kopskote van die naweek nie.
Ek het daai fotos gesien op sa jagtersvereniging se site dit was darem nou vir jou baie goed gegooi.
Blok
Wil jy nie biekie hier ook kom breg met jou langafstand kopskote van die naweek nie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7574
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Dok
Wie is die pel van jou? Gee bietjie sy naam dat ek vir hom stap vir stap kan verduidelik hoe om daai lense van die VX3 skoon te maak!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Teleskoop spesifikasies
Hierdie was geskiet met my .25 06 Tikka wat ek in die kompetisies gebruik.BLOK wrote: Piet
Wil jy nie biekie hier ook kom breg met jou langafstand kopskote van die naweek nie.Ek het daai fotos gesien op sa jagtersvereniging se site dit was darem nou vir jou baie goed gegooi.
Blok
Ek het verlede naweek en ook Donderdag so paar Takbokke, Blesbokke en Swartwildebeeste gaan skiet en het die Nightforce 12 - 42 x 56 met MLR reticle deur sy passies gesit.
Die bokke was baie wild en n wind van tot 16mph het dit nie maklik gemaak nie. Die gemiddelde afstand was byna 300m met so paar, veral die Swartwildebeeste oor die 300m, met die v?rste een op 334m. Die Nightforce het hom uitstekend van sy taak gekwyt en sy verstellings was 100% veral nadat die Leica 1600 rangefinder die afstand bevestig het. Ek het meestal op 22 x vergroting geskiet, maar op gegaan na 42 x vergroting om die mooi bulle in die trop uit te soek. Almal was kopskote, daar was 17 in totaal.
Blesbok 289m
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ans021.jpg[/img]
So paar bokke op die Landie
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ans027.jpg[/img]
Jongerige Swartwildebeesbul geskiet met mooi boss, het 91,8kg uitgeslag. Geskiet op 330m
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ans028.jpg[/img]
Hierdie ouer "Charlie Weirr" bul het ook oor die 90kg uitgeslag en was geskiet op 334m. Vir die van julle wat al baie Swartwildebeeste geskiet het sal weet dat as hulle oor die 90kg uitslag, dit sommer baie mooi bulle is. Dit is nie elke dag wat mens sulke swaar bulle skiet. By hierdie plaas skiet ek hulle gereeld wat oor die 90kg uitslag. As daar van julle belangstel om ook van hulle te piets, re?l met my, dan maak ons so. Jy sal net bietjie wyd skiet, dit is verseker.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ans030.jpg[/img]
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Teleskoop spesifikasies
Piet
Jy mag maar. Om so te skiet op sulke afstande in so n wind sit nie in elke man se broek nie! Duidelik net vir iemand met kennis en ondervinding.
Groete freddie

yol bolsun
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop spesifikasies
Ek sal nou breed smile as ek die geldjies gehad het vir so NXS 5.5-22X50 om op my 308 te sit ...