Menere
Ek het die holster letterlik Donderdag 21 September 2017 gaan optel by Geoff Carter van Cater Kustom Carry Solutions. Dit is vir 'n CZ75 PO7 Duty. As jy al navorsing gedoen het oor holsters sal jy weet hy is een van die bestes daar buite. Ek het gedink hy gaan werk met my lyf maar hy doen nie (Ek is dik!!) ek kom nie reg met die IWB holster nie.
In totaal het ek hom minder as 30min aan my lyf gehad om te kyk of hy werk. Die holster was nog nie eers uit die huis uit nie.
Nuut R1010, ek sal hom laat gaan vir R900 POSGELD INGESLUIT met 'n courier (Nie postnet) tot by die adres wat jy verskaf.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170923/1aefae73450209c7003460f29e21a716.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170923/1310379846e4149bc9c3c8ac08fe2f30.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170923/a1e15a57c1c6b0a18417843a868d9144.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Last edited by Springkudu on Tue Sep 26, 2017 8:21 am, edited 2 times in total.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster
Springkudu
Kan jy nie die holster gebruik om n nip Richlieu te dra nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Kan jy nie die holster gebruik om n nip Richlieu te dra nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster
Kan jy n foto plaas asb. Ek wil kyk of hy vir my cz75 gaan pas. Groete Ricus
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster
@sean - Nee wat, dit is nie die moeite werd, dra gewoonlik sommer 'n hele bottel saam....
@ricusu - Ek het die advertensie geplaas op Tapatalk en die fotos wys, weet regtig nie wat om anders te doen. PM jou nommer dan sal ek fotos whatsup
Sent from my iPhone using Tapatalk
@ricusu - Ek het die advertensie geplaas op Tapatalk en die fotos wys, weet regtig nie wat om anders te doen. PM jou nommer dan sal ek fotos whatsup
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Stamp
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Sjoe 30 min is min tyd om so besluit te neem. Het jy al posisie verander 12 uur, 3 uur 4 uur 5 uur ens? Klere aangepas?
Ricus. Ek twyfel of die 75 gaan pas.
Ricus. Ek twyfel of die 75 gaan pas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Carl
Ek het rondgespeel. Die mees gemaklike posisie vir my was 5 uur, maar ek het dan probeer in die bakkie klim dan haak die pistool vas aan die deur pilaar soos jy inklim en uitklim, en wanneer ek sit in die voertuig dit regtig ongemaklik, jy sit basies "bo op" die pistool so hy eet my.
Probleem ook is die grip se tekstuur wat my " grind as ek loop, daai lekker vet rollietjie wat aan die kant oorhang is sy kos. Snaaks genoeg, ek het 'n OWB holster ook gekoop, hy dra vir my gemakliker maar die grip grind my nogsteeds wanneer ek loop. Dit word natuurlik opgelos met 'n hemp tussen jou en die pistool, maar dit is weer 'n probleem in die somer wanneer dit warm is. Op die einde weet ek nog nie wat ek gaan doen nie
Ek het rondgespeel. Die mees gemaklike posisie vir my was 5 uur, maar ek het dan probeer in die bakkie klim dan haak die pistool vas aan die deur pilaar soos jy inklim en uitklim, en wanneer ek sit in die voertuig dit regtig ongemaklik, jy sit basies "bo op" die pistool so hy eet my.
Probleem ook is die grip se tekstuur wat my " grind as ek loop, daai lekker vet rollietjie wat aan die kant oorhang is sy kos. Snaaks genoeg, ek het 'n OWB holster ook gekoop, hy dra vir my gemakliker maar die grip grind my nogsteeds wanneer ek loop. Dit word natuurlik opgelos met 'n hemp tussen jou en die pistool, maar dit is weer 'n probleem in die somer wanneer dit warm is. Op die einde weet ek nog nie wat ek gaan doen nie
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Koop 'n GlockSpringkudu wrote:Op die einde weet ek nog nie wat ek gaan doen nie
Verloor so paar.....
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: CKCS IWB Dual Clip Hybird Holster - CZ 75 PO7
Naweek stoot - Enige offer?
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7