Die 30-06 spottery?

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by jdpretorius »

Hoe lyk dit my nou.... dat die 30-0kwes manne so biekie stil raak oordat die "all rounder" nie kan kers vas hou by die 270's se veelsydigheid nie
>:D
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Nella »

Just smile and wave boys ..
Just smile and wave boys >:D
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Umshwati Boy »

tripodmvr wrote: My wens was om 'n Ruger No. 1 in 223 te kry. Ek het VLT in Pta besoek, maar die 223's was uitverkoop en 'n lang wag indien daar ooit weer ingevoer sou word. Ek is meegedeel dat 'n persoon net voor my 'n No. 1 in 30-06 kom haal het, maar dat hy nie die geweer wou he nie. Dit was sy pa se aankoop en die het intussen in 'n rystoel beland weens beroerte. Die res is geskiedenis en vandag het ek "die" lekkerste bosroer in 30-06. Met 150 TSX skiet hy lekker plat en kan ook oor die langer afstande parremantig raak.
Ek wou 'n Ruger No.1 in 7x57 kry, maar toe ek by VLT besoek was hulle uitverkoop, toe kry ek ook 'n No.1 in 30-06 ;D ;D

180gr Starting Loads uit 'n 30-06 is seker net so goed soos die 7x57 en 175gr Maks ladings.

Met Leupold VX3 1.5-5x20 is dit ook my Bosgeweer.

Ek dink my dogter, wat nog op hierdie stadium effens jong is, maar al met bal gooi ensv links is, so dit sal maar haar geweer word aangesien die enkelskoot meer ambidextrous is.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by tripodmvr »

Met moderne koele is 'n 150gr Barnes meer as genoeg vir duiker tot eland. Met die ligte No. 1 help die 150gr as dit by terugslag kom. Die enkeskoot aksie is ook nie 'n las nie - een skoot doodskoot is al wat nodig is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Nella »

tripodmvr wrote:Met moderne koele is 'n 150gr Barnes meer as genoeg vir duiker tot eland. Met die ligte No. 1 help die 150gr as dit by terugslag kom. Die enkeskoot aksie is ook nie 'n las nie - een skoot doodskoot is al wat nodig is.
Stem 120% saam met oom Tripod
Daai 150gr Barnes tsx is dodelik
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Capt. Yoda »

Andre308 wrote:
Capt. Oblivious wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:
En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie..... >:D




Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my! ;D ;D ;D
As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.

Neem daardie koel/lading combo van jou, en gaan skiet so bietjie veld skiet comps, jag n paar jakke in die nag en oes springbokke in die karoo.

Jy sal n 270 koop na daai sessiesImage Image Image Image[/quote]

Hulle moan ek skiet die gonge af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by jankraay »

Eugene wrote:
Frikkie Coetzee wrote:
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie..... >:D




Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my! ;D ;D ;D
Jy karring nou naby aan my hart...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:
Eugene wrote: En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie..... >:D




Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my! ;D ;D ;D
As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.

Ou Stompe ou brother ou partner, se jy n 30.06 is nie n allrounder nie? Wat beskou jy as allrounder? N geweer wat op 100m een gat kan skiet, koedoe in zeerust kan stamp,gemsbokke in die kalahari, blesbok op 800y en dan staal tot anderkant 1000y ? Dit alles met een koel/lading ;) ?
.300 WM met n dunloop...ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Frikkie Coetzee »

Leon Crous wrote:Ai ou Frikkie, jy's seker 'n geswore .270 man :o
En sê gou ...... watter jaar was jy Marlow se hoofseun :o
Ai, moet tog nou nie stress nie, ek joke net.
.30-06 is een van die bestes ooit en steeds 'n groot staatmaker!!!
1994
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Frikkie Coetzee »

maar nie hoofseun nie. My Ma het die onderhoof genooi.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by James Wilson »

As n 270 en n 308 nie genoeg geweer is nie, gaan n 30-06 jou nie teverede stel. Wees nou n man en vat klaar n 300magnum. Met die nuwe kruit op die mark kom die 300Wby en RUM lekker tot hulle reg. 30-06 kan nie werklik as die allrounder roem, as jy dit met n 300mag vergelyk nie. Moenie eers praat dat n 300mag vleiskade maak nie. Laai n lekker swaar koeel(220grn plus) en laai vir laer spoed.

As ons vandag eers begin het om kalibers te ontwerp, maar ons het reeds alles geweet wat ons nou weet, sal niemand die moeite gedoen het om n 30-06 te ontwerp nie.

lekker stir ek nou :): :):
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by LUAN »

James Wilson wrote:As n 270 en n 308 nie genoeg geweer is nie, gaan n 30-06 jou nie teverede stel. Wees nou n man en vat klaar n 300magnum. Met die nuwe kruit op die mark kom die 300Wby en RUM lekker tot hulle reg. 30-06 kan nie werklik as die allrounder roem, as jy dit met n 300mag vergelyk nie. Moenie eers praat dat n 300mag vleiskade maak nie. Laai n lekker swaar koeel(220grn plus) en laai vir laer spoed.

As ons vandag eers begin het om kalibers te ontwerp, maar ons het reeds alles geweet wat ons nou weet, sal niemand die moeite gedoen het om n 30-06 te ontwerp nie.

lekker stir ek nou :): :):
Feite balistiese feite kan nie daarmee stry.
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Messor »

James Wilson wrote:

As ons vandag eers begin het om kalibers te ontwerp, maar ons het reeds alles geweet wat ons nou weet, sal niemand die moeite gedoen het om n 30-06 te ontwerp nie.
Ja

N 30-17 klink maar net nie dieselfde nie.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Nella »

:laugh: Ek het al die manne warm om die kraag gehad rondom die kamp vuur oor hulle derms en kwes...
Beste van als is die 308 wat ek as superior aan hulle voor hou is die selfde kaliber. .. ::)
Mense raak baie vinnig emosioneel as jy sy hart's geweer sleg sê :laugh: :laugh:
Just smile and wave boys >:D
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Supacow »

Mnr van Zyl is jou kolf al korter?
Watse ballisties superior saag het jy gebruik?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Aceofspades »

JohanvanZyl wrote:Spot maar spot maar. Een van die dae verkoop almal hulle ballisties superior guns met gerekte primerpocket doppe saam as n pakket.. prys verlaag...... bump.... prys verlaag....bump
SkerpImage

Kriek
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Andre308 »

Image Image Image
Hy is seker gatvol van springbokke kwes met ding.
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by JohanvanZyl »

Supacow wrote:Mnr van Zyl is jou kolf al korter?
Watse ballisties superior saag het jy gebruik?
Ek is bang om die kolf korter te maak. Dink net hoe gaan hy my dan skop!! >:+
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Sangoma (IAN) »

Die volgende stappie van n .308 af is mar jou 300WSM.

30-06 met n Tasco 4x40 het erens verlore geraak....
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Die 30-06 spottery?

Post by Diesel Dog »

Ek het jare gelede by n winkel ingestap en met n 3006 uitgestap net omdat ek te skaam was om vir n Bles Bridges LP te vra!En hy was glad nie n Ruiter van die windjie nie ,eerder die Donkie is n wonderlike ding. >:D >:D >:D >:D

DD
Post Reply