Kruishaar vir Nagskiet
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Stefan
Waar word daai S&B 8x56 gemaak?
Raynie
Waar word daai S&B 8x56 gemaak?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Stefaans, dit is wat my sou aantrek na so 'n scope toe ....Stefan764 wrote: ... Ek hou baie van die "look" van hierdie scope. Plain. Geen fieterjasies wat kan stamp of kap nie en sy stelknoppe is klein en nie in die pad nie ....
Nie nodig vir die baan, sit hom sommer op 'n bench daar by die werk en kyk of die kruishaar saam rondbeweeg as jy jou oog effe rondskuif. Mik verkieslik op 'n teiken wat verder is, as jy die toets doen. Groot lense voor is maar geneig om so bietjie sensitief te wees in die verband.Stefan764 wrote: ... Ons het nog nie die scope op die baan loop toets vir paralaks sensitiwiteit nie ....
Groete
Oom Leeu
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Stefan ek het 2 van daai 8=56 S\BENDERS.Volgens my is dit n baie goeie scope wat min eintlik geen nonsens het nie.Ek het n 30mm tube op my 25.06 en n 25 mm op .243.Die dun kruis haar skiet lekker in die dag maar is moeilik in die nag.25 mmTube se kruishaar is normaal en skiet vir my baie lekker in die nag.Ek het ook n 6\24--50 Swarof en n Night Force maar moet se die S\Benders staan nie terug nie.Ek geniet hulle en stel selde aan hulle.Groete Gous
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Louis102 wrote:Stefaans, dit is wat my sou aantrek na so 'n scope toe ....Stefan764 wrote: ... Ek hou baie van die "look" van hierdie scope. Plain. Geen fieterjasies wat kan stamp of kap nie en sy stelknoppe is klein en nie in die pad nie ....
Stefan, nie nodig om in n bench te sit nie, die schmidt en bender is paralaks vry op 150 meter dus op 50 meter en 300 plus gaan jy minimale paralaks kry. Ek skiet self met twee van hulle. Die groot lens het niks met die storiete doen nie.Stefan764 wrote: ... Ons het nog nie die scope op die baan loop toets vir paralaks sensitiwiteit nie ....
Nie nodig vir die baan, sit hom sommer op 'n bench daar by die werk en kyk of die kruishaar saam rondbeweeg as jy jou oog effe rondskuif. Mik verkieslik op 'n teiken wat verder is, as jy die toets doen. Groot lense voor is maar geneig om so bietjie sensitief te wees in die verband.
Groete
Oom Leeu
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Reg manne, sal die trugvoer gee sodra ons kans kry. Daie rakke moet die week gepak en die rekenaar sisteem opgestel word, so tyd is een ding wat nie aan ons kant is nie!!
Gous, die 8x56 wat ons het is ook met die 25mm tube.
Raynie, ek sal vir jou laat weet waar word daai S&B gemaak sodra ons hulle uitpak.
Groetnis
Stef
(PS - kan ek julle manne asb vra om enige vrae of goete direk na my toe te mail? stefan@safariandoutdoor.co.za is my epos en hy kom direk op my Blackberry uit, so dan kan ek vinnager na julle queries omsien. Daar isi tyd vir Forum deur die dag in die winkel nie en as n ou ini aande kyk vergeet jy om more trug te antwoord of te gaan seker maak oor n produk.)

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
SMK, ag so. Lyk my jy weet meer van hierdie goete af as ek. Sal jy dus s? dat groter lense (s? 56mm lense) nie meer geneig is om paralaks-sensitief te wees, as kleiner lense (s? 40mm lense) nie?SMK wrote: .... Stefan, nie nodig om in n bench te sit nie, die schmidt en bender is paralaks vry op 150 meter dus op 50 meter en 300 plus gaan jy minimale paralaks kry. Ek skiet self met twee van hulle. Die groot lens het niks met die storiete doen nie ....
As dit wel so is, het jy my nou iets nuuts geleer. Nou wonder ek hoekom die vervaardigers geneig is om paralaks verstellings op groter lens teleskope te sit, veral di? wat groot verstelbare vergrotings het, as die grootte van die lens nie 'n faktor is, wat paralaks probleme teweeg bring nie? Of het ek dit ook verkeerd?
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Wel as SMK reg is sal al die 8x56 scopes ook nou paralaks verstelling nodig he
Lyk my ons was almal maar net te dom of gelukkig om dit agter te kom.
Prsoonlik bly ek so ver van paralaks verstelbare teleskoop vir nagskiet as wat ek kan
Raynie
Prsoonlik bly ek so ver van paralaks verstelbare teleskoop vir nagskiet as wat ek kan
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Dawid
Ek het 'n Barska 10x verkyker. Ek wil net vir jou s? wat ek betaal het in vergelyking met sy optiese kwaliteit was dit glad nie 'n slegte kopie nie.
Groete
Spekieries

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Louis
My nuwe Cruiser is darm nu nie heel nuut nie, maar al wat ek kon bekostig......hy loop lekker, net jammer van die halfduim gat in sy tenk, hoop ek sal hom dam n bietjie ligter kry vorentoe......
Jy is doodreg oor die scopes se kruise, bly by dit wat vir jou werk
Dawid
Ken die naam "Barska" maar gladnie die scope nie, sal bietjie gaan lees......dankie.
Mooi loop
Francois
My nuwe Cruiser is darm nu nie heel nuut nie, maar al wat ek kon bekostig......hy loop lekker, net jammer van die halfduim gat in sy tenk, hoop ek sal hom dam n bietjie ligter kry vorentoe......
Jy is doodreg oor die scopes se kruise, bly by dit wat vir jou werk
Dawid
Ken die naam "Barska" maar gladnie die scope nie, sal bietjie gaan lees......dankie.
Mooi loop
Francois
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Louis, ek het destyds boek in vsa gekoop, Optics Digest en daar verduidelik hulle. Hoe groter die vergroting hoe meer paralaks sensitief, omdat groter vergrotings soos 6-24 gewoonlik by 56 is dink mense die paralaks is vir die groter lens. Jy sal sien paralaks kom 99.9999% eers op teleskope bo 12 vergroting voor.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
SMK groot vergotings was tradisioneel 40of 44 lense later het nightforce met die 56 begin Paralaks het niks met lensgrote te doen nie
Hoekom het Rudolph 'n paralaks vergroting op 10x scope? So ook Lynx totaal onnodig.
Raynie
Meskien sal so bietjie onderwys opleiding help

Hoekom het Rudolph 'n paralaks vergroting op 10x scope? So ook Lynx totaal onnodig.
Raynie
Meskien sal so bietjie onderwys opleiding help
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Raynie

Mooi loop
Francois
FLYMSKERP.....Meskien sal so bietjie onderwys opleiding help
Mooi loop
Francois
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Manne
As mens bokke of gediertes voorsit en jy raak verveeld .... het jy darem 'n paar knoppe om aan te draai ....
Groete
Jan

Hello Manne
Ons weet die Europeers hou in die algemeen van die kruishaar in die eerste vlak en die Amerikaners in die tweede vlak. Ek dink hier in ons wereld hou mense ook maar van die tweede vlak ... of is ek verkeerd? Miskien op dag-vlakteskiet beter om die kruishaar in die tweede vlak te he, maar gedurende die nag op jakkals in die eerste vlak?
Groete
Jan
Ons weet die Europeers hou in die algemeen van die kruishaar in die eerste vlak en die Amerikaners in die tweede vlak. Ek dink hier in ons wereld hou mense ook maar van die tweede vlak ... of is ek verkeerd? Miskien op dag-vlakteskiet beter om die kruishaar in die tweede vlak te he, maar gedurende die nag op jakkals in die eerste vlak?
Groete
Jan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Jan
Wonne wat gaan Taffie nu se, hy het mos nou van kerk verwissel....
Mooi loop
Francois
Wonne wat gaan Taffie nu se, hy het mos nou van kerk verwissel....
Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Jan
Die kruishaar kan kleiner(eerste vlak) word met die afstelling van vergrotings(veral as dit die #8 tipe is) en ek het nog altyd daarvan gehou. Moet ook bys? dat slegs die #4 en #8kruishare sonder die afmikmerke op die eerste focal plane gesit is en tog beter kruise gegee het op kleiner vergrotings.
Maar ek dink omdat ek altyd op 10-12x geskiet het(net op kleiner as ek by die gate is) is die dikker kruishare beter op die 1ste vlak.
Ek het miskien van kerk verander, maar sal altyd dukker kruishare voorstel, ten minste die #4 dikte. Net makliker in die nag en bespaar waardevolle reaksietyd.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hello Francois
Hierdie "kerkstorie" klink nogal interessant ...
Dit lyk my daar is min te kies tussen sommige "kerke".
Groete
Jan
Hierdie "kerkstorie" klink nogal interessant ...
Groete
Jan
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Jan(klipspringer)
Ja, baie min sou ek ook reken. My eie mening was nog altyd en sal altyd so bly dat die kruishaar nie te fyn vir my moet wees nie. Dit laat my sonder om te konsentreer die kruishaar maklik op teiken kry in die nag. Ek verstaan ook dat dik kruishare die afmikmerke gaan ongedaan maak en nie akkuraat sal wees nie. Gelukkig is die Europese scopes een met die idee.
Ek jou vroe?r die jaar laat weet dat ek min of meer in Maart-April reg is vir die koop van 'n scope. Die uitnodiging van Koos-hulle het toevallig in dieselfde tyd bekend geword en wou geen man teenoor die ander afspeel nie. Net baie bly dat ek die scope kon toets met geen verpligtinge rondom die koop daarvan nie. Weet dat jy verstaan.
Wil egter net melding maak dat die geldjies eenkant gehou word vir Range Finder en 2.5-15x56 Z6. Sal laat weet as dit genoeg word en soek nogal so op julle site vir pryse.
Mooiloop
Ja, baie min sou ek ook reken. My eie mening was nog altyd en sal altyd so bly dat die kruishaar nie te fyn vir my moet wees nie. Dit laat my sonder om te konsentreer die kruishaar maklik op teiken kry in die nag. Ek verstaan ook dat dik kruishare die afmikmerke gaan ongedaan maak en nie akkuraat sal wees nie. Gelukkig is die Europese scopes een met die idee.
Ek jou vroe?r die jaar laat weet dat ek min of meer in Maart-April reg is vir die koop van 'n scope. Die uitnodiging van Koos-hulle het toevallig in dieselfde tyd bekend geword en wou geen man teenoor die ander afspeel nie. Net baie bly dat ek die scope kon toets met geen verpligtinge rondom die koop daarvan nie. Weet dat jy verstaan.
Wil egter net melding maak dat die geldjies eenkant gehou word vir Range Finder en 2.5-15x56 Z6. Sal laat weet as dit genoeg word en soek nogal so op julle site vir pryse.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hello Tafjak
Met die "kerke" bedoel ek slegs die eerste- en tweede-vlak kruishare. Dit blyk asof daar nogal baie vir albei gese kan word. Ek reken albei het sy voordele.
Hier volg my verstaan hiervan en ek is oop daarvoor om reggehelp te word:
Kom ons kyk na die kruishaar in die eerste vlak. As jy 'n kruishaar soos bv. 'n mil-dot gebruik om afstand in meter te skat, kan jy dit op enige vergroting met gemak doen deur die teiken se nominale afmetings (bv 750 mm skofhoogte vir 'n springbok) in millimeter deur die hoeveelheid kolletjies wat dit beslaan te deel. Die eerste-vlak kruishaar werk verder soos jy gese het gedurende swak lig toestande baie maklik en bespaar tyd. Gedurende die nag kan 'n kruishaar nie maklik te dik wees nie.
Wat die kruishaar in die tweede vlak betref, dink ek as die springbok gedurende die dag op 250 m staan, jy meer akkuraat jou kol kan vind omdat jy op hoe vergroting minder van die bok toemaak. Jy kan verder op sommige teleskope you teiken van bekende grootte tussen twee punte op 'n kruishaar inpas, die vergroting stel totdat die teiken net-net inpas, en die afstand dan van 'n ander skaal op die stelring aflees.
Ek sal graag hoor of jy met my saamstem en help my asb. reg waar nodig.
Oor die res wat jy genoem het, geen probleem. Laat weet maar wanner jy reg is.

Stem 200% saam. Werk net beter as die mil-dot saam met die vergrotings stel. Maar, soos ek reeds genoem het, werk die kruishaar op die 2de vlak ook goed in die nag omdat op een vergroting basies heeltyd geskiet word. So, op fixed scopes sal die mildot altyd werk, maar op 2de vlak(varibles) is dit 'n probleem as jy nie kophou nie.
Die kruishaar wat ek nou het is op die 2de vlak(stel nie saam met vergrotings nie) en moet seker wees dat ek op top is as ek dit gebruik om te range.
Ja, ek sal jou op hoogte hou met die spaarfondsie.

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Het gistraan my NP-2DD reticle op my nuwe Nightforce NXS getoets....
Het na vierkantige +- 4" by 4" redelik verf-af ghongetjie op 200m geskiet. Het my ou geweer ook byderhand gehad met Mill-Dot NXS vir vergelyking.
Ek het 9 skote geskiet en my maaitjie "Wannaby" 2 skote. Ons het altwee ook deur die Mill-Dot nadietyd gekyk om te vergelyk.
Ons het altwee bietjie gesukkel om die kolletjie te sien op die verf-af teiken, maar ou se oog word deur die sy-strepies mooi gesentreer.
Het die iluminated reticle ook gestel vir paar skote tot waar hy dof genoeg was, maar dit was nie regtig 'n verbetering nie.
EK kon miskien die fokus van die reticle bietjie beter gestel het en ek is die Mill-Dot natuurlik nou meer gewoond, maar op die stadium verkies ek nog die Mill-Dot vir nagskiet. Ek het noggie na ongedierte in die aand geskiet met hom nie so die jurie is nog uit op die kort stadiumpie.
Cheers
Kojak
Ps. Bitter Cool reticle vir dagskiet...verseker

Hello Kojak
Ek stem met jou saam oor die NP-2DD vir dagskiet. Het jy die NP-1 in die nag getoets?
Groete
Jan
Ek stem met jou saam oor die NP-2DD vir dagskiet. Het jy die NP-1 in die nag getoets?
Groete
Jan
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hallo Jan
Ek het noggie die NP1 getoets nie, ek sien (op NF website) sy binne haartjies is omtrent die helfde dunner as die Mill-Dot s'n. So ek weet nie of ou dalk gaan sukkel om hulle lekker te sien in die nag, maar dit sal ek eers met sekerheid kan s? as ek hom getoets het...eendag miskien.
Cheers
Kojak
Ek het noggie die NP1 getoets nie, ek sien (op NF website) sy binne haartjies is omtrent die helfde dunner as die Mill-Dot s'n. So ek weet nie of ou dalk gaan sukkel om hulle lekker te sien in die nag, maar dit sal ek eers met sekerheid kan s? as ek hom getoets het...eendag miskien.
Cheers
Kojak
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Dankie Dawie
Gebruik jy ooit die Mil-Dot vir afstandskatting?
Groete
Jan
Gebruik jy ooit die Mil-Dot vir afstandskatting?
Groete
Jan
-
Hunter xxx
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hierdie een is so bietjie dikker as die BRX.Koos Barnard wrote: Dags?
Manne ja die TDS is nie meer in SA beskikbaar nie (ook nie oorsee nie) wat 'n jammerte is. Dit maak my hart seer om dit te moet s? maar ek dink Swarovski se BRX is te fyn vir nagskiet (beslis vir my o?). As ek my eie produk moet kritiseer dan is dit dat die Oostenrykers nie 'n lekker growwe kruishaar maak vir ouer o? nie. Die beste is hul Plex wat baie lekker werk asook sommige van die 4A reticles (daar is 'n dun en dikker een beskikbaar). Ek sal met die Oostenrykers karring, maar ons mark is so klein dat ek twyfel of hulle sal luister. Maar kom ons probeer.
Groetnis
Swarovski Z3 Rifle Scope 4-12x50 BRH
Hunter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.