Die 30-06 spottery?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Die 30-06 spottery?
Manne waaroor gaan dit? Ek sien die mense se die 30-06 is nie so akuraat soos n 308 nie, en probeer verkeerdelik om n 300mag te wees? Party mense praat selfs van n 30 nul kwes? Ander skuts se die beste ding wat jy met n 30-06 kan doen, is om te Ackley. Ander se weer: as n 308 nie die werk kan doen nie, is n 30-06 nie die antwoord nie, kry klaar n 300 en ervaar die geluk. Kan dit wees? Dit laat my dink dat n 30-06, so tussen die boom en die bas is? Daarvandaan al die spottery

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Ek kry solank die popcorn.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Man hier gaan ek lekker lag...
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Die 30-06 spottery?
Lmha 

Dis weereens elkeen se eie opinie....
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Dis weereens elkeen se eie opinie....
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2162
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Niks fout met die 30-06 nie. Dis 'n goeie kaliber en kan baie goeie werk doen as die aap agter die kolf sy deel doen. Daar het ongelukkig enkele menslike faktore in die prentjie beland wat die saak moeilik maak.
1. Dit is n militêre kaliber uit toeka se dae toe soldate op 400+m moes kon skiet. Daarom is daar 'n hele klompie kruit agter die koeel en dit veroorsaak dat hy skop.
2. Niemand sê bogenoemde vir 'n voornemende jagter/koper nie en ongelukkig ontwikkel die man dan 'n flinch omdat hy regtig seerkry.
3. Die flinch veroorsaak kwesbokke.
4. Almal gee sie geweer die skuld.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Die 30-06 spottery?
James
Ek het in NoordKaap groot geword. Daai jare was daar net springbokke. Elke jaar was daar n oom of iemand van die Transvaal wat wou komjag en sy pelle. Daar was altyd n 30-06 met 180 gr koeels.
Ons het al geweet en het perde gese om die man dop te hou met die 30-0kwes. Elke jaar sonder uitsondering.
My Ma was net te ordentelik om die ou te se om nie weer te kom nie.
Ons het die probleem later jare eers uitgewerk. Die ou en die geweer was niks mee verkeerd nie en ek glo hy was n goeie skut en jagter..... maar vir die Bosveld. Naby skote was waaraan hy gewoond was en nie ons ver skote nie.
Gewoonlik dus het hy laag geskiet en bokke se bene afgeskiet.
Daai jare was ballistiek nie iets wat enige iemand regtig geken het nie, gewere was ingestel op 25 tree en die Transvaal het nog bestaan.
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
Weer was daar niks fout met die geweer nie maar die ou het elke jaar een boks PMP koeels gaan koop en nie geworry of dit 150 of 220 gr was nie en dit was sy koeels vir die jaar vir alles.
Hierdie was n algemene verskynsel.
Vandag nog as n man met n 30-06 in die wereld kom skiet kry hy n vuil kyk want jy weet hier kom kk. ( met uitsonderings)

Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Die 30-06 spottery?
My boet en n vriend kon jare terug nie besluit oor wat se kaliber nie en gaan kuier toe vir oorlede Dr Potgieter. Dr Potgieter se raad aan die 2 voorneemde jong jagters was as jy die terugskop van n 375 HH kan hanteer kry n 375 HH anders n 30-06
My persoonlike ervaring as jy hou van herlaai/speel kry n 30-06. Ek het op n stadium erg gespeel en die 30-06 gelaai met verskillende .30 koele, gewigte, spoed en doppe. Doppe en .30 koele is beskikbaar en daar is nogal n verskeidenheid wat nie die bank sal breek nie

Skiet bly maar lekker
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Wie wil wat spot?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Ek moet ook so bietjie spot.
My broer verwys altyd na sy 30-06 as die ".308 express"
En na my .308win as die "30-06 short"
My broer verwys altyd na sy 30-06 as die ".308 express"
En na my .308win as die "30-06 short"
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Die 30-06 spottery?
ZKK wrote:Ek moet ook so bietjie spot.
My broer verwys altyd na sy 30-06 as die ".308 express"
En na my .308win as die "30-06 short"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Ek het 'n renons in die 30-06 gekry juis omdat dit omtrent al kaliber was wat Dok Lucas promoveer het. Later het ek saam met pelle gejag waar beide broers 30-06 geskiet het. Hulle was bedrewe jagters en het vleis huis toe gebring.
My wens was om 'n Ruger No. 1 in 223 te kry. Ek het VLT in Pta besoek, maar die 223's was uitverkoop en 'n lang wag indien daar ooit weer ingevoer sou word. Ek is meegedeel dat 'n persoon net voor my 'n No. 1 in 30-06 kom haal het, maar dat hy nie die geweer wou he nie. Dit was sy pa se aankoop en die het intussen in 'n rystoel beland weens beroerte. Die res is geskiedenis en vandag het ek "die" lekkerste bosroer in 30-06. Met 150 TSX skiet hy lekker plat en kan ook oor die langer afstande parremantig raak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Die 30-06 spottery?
Ai ou Frikkie, jy's seker 'n geswore .270 man
En sê gou ...... watter jaar was jy Marlow se hoofseun
Ai, moet tog nou nie stress nie, ek joke net.
.30-06 is een van die bestes ooit en steeds 'n groot staatmaker!!!
En sê gou ...... watter jaar was jy Marlow se hoofseun
Ai, moet tog nou nie stress nie, ek joke net.
.30-06 is een van die bestes ooit en steeds 'n groot staatmaker!!!
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Die 30-06 spottery?
O, so by the way, die gaan die kortste draad in Jaracal geskiedenis wees!
Net omdat daar niks is om 'n 30-06 oor te spot nie
Net omdat daar niks is om 'n 30-06 oor te spot nie
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die 30-06 spottery?
En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....Frikkie Coetzee wrote:
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!
Aim small, miss small
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Die 30-06 spottery?
As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Eugene wrote:En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....Frikkie Coetzee wrote:
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Die 30-06 spottery?
maar onthou jy kan ligte en swaar koele laai 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die 30-06 spottery?
Net so Jacques! "All rounder" en "ek kan alles met die geweer doen" is wat mens vir jou vrou vertel as jy jou eerste geweer koop en dan besef jy nie daai woorde is erens gebere om later uitgehaal te word vir teen argumente vir die volgende roere nie... As daai woorde jou lippe verlaat het, is jy klaar in die 11.1.11, jy weet dit nog net nie.....
Aim small, miss small
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Die 30-06 spottery?
Spottery ....30-06?? Nee wat. Spot liewers die 30(w)ag of soos ons hom noem..
Brommer geweer(voor die koel die bok tref sit die vliee al op die punt so stadig skiet hy)!
(: (: (:
Die 30-06 wat ek al mee te doen gekry het was bitter akkuraat en het gee
Kwes skote gehad nie. Enige kaliber kan kwes. Dis maar die aap agter die geweer
wat kwes!!!!
Brommer geweer(voor die koel die bok tref sit die vliee al op die punt so stadig skiet hy)!
(: (: (:
Die 30-06 wat ek al mee te doen gekry het was bitter akkuraat en het gee
Kwes skote gehad nie. Enige kaliber kan kwes. Dis maar die aap agter die geweer
wat kwes!!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die 30-06 spottery?
JacquesT (Stompe) wrote:As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Eugene wrote:En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....Frikkie Coetzee wrote:
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
Ou Stompe ou brother ou partner, se jy n 30.06 is nie n allrounder nie? Wat beskou jy as allrounder? N geweer wat op 100m een gat kan skiet, koedoe in zeerust kan stamp,gemsbokke in die kalahari, blesbok op 800y en dan staal tot anderkant 1000y ? Dit alles met een koel/lading
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Baie, baie, baie jare gelede was die beste allrounder die 303.
Die moer agter die roer maak die beste allrounder.
Goeie vriend van my het net een geweer, 30-06. Hy skiet jaarliks by die 30 bokke, want hy kan en dan deel hy die vleis uit. Kalahari springbokke en gemsbokke veral want hy bly in die kalahari, dan koedoes en bwb'e in die bos. Daardie man ken sy geweer. Kwesbokke bestaan amper nie by hom nie.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Om jou geweer te ken is altyd die belangrikste.......behalwe met n 270 daar is niks wat jou daar gaan help nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Die 30-06 spottery?
By hoeveel ALRHA shoots if superleagues het daai 06 al geskiet. Wat is ons se naam nou weer, 6mm Windballe?Capt. Oblivious wrote:JacquesT (Stompe) wrote:As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Eugene wrote: En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
Ou Stompe ou brother ou partner, se jy n 30.06 is nie n allrounder nie? Wat beskou jy as allrounder? N geweer wat op 100m een gat kan skiet, koedoe in zeerust kan stamp,gemsbokke in die kalahari, blesbok op 800y en dan staal tot anderkant 1000y ? Dit alles met een koel/lading?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Sjoe! DIT is die woorde van 'n wysheer met 1000 jare (drade) se ondervinding.Eugene wrote:Net so Jacques! "All rounder" en "ek kan alles met die geweer doen" is wat mens vir jou vrou vertel as jy jou eerste geweer koop en dan besef jy nie daai woorde is erens gebere om later uitgehaal te word vir teen argumente vir die volgende roere nie... As daai woorde jou lippe verlaat het, is jy klaar in die 11.1.11, jy weet dit nog net nie.....
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Die 30-06 spottery?
Capt. Oblivious wrote:Om jou geweer te ken is altyd die belangrikste.......behalwe met n 270 daar is niks wat jou daar gaan help nie
Andre308 wrote:As iemand tog net feite wil gee oor hoekom die 270win n slegte kaliber is. Almal se "haat" is gebaseer op emosie, en feite word maar min in die gesprek in gebring.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Die 30-06 spottery?
Neem daardie koel/lading combo van jou, en gaan skiet so bietjie veld skiet comps, jag n paar jakke in die nag en oes springbokke in die karoo.Capt. Oblivious wrote:JacquesT (Stompe) wrote:As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Eugene wrote: En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
Ou Stompe ou brother ou partner, se jy n 30.06 is nie n allrounder nie? Wat beskou jy as allrounder? N geweer wat op 100m een gat kan skiet, koedoe in zeerust kan stamp,gemsbokke in die kalahari, blesbok op 800y en dan staal tot anderkant 1000y ? Dit alles met een koel/lading?
Jy sal n 270 koop na daai sessies