Die 270 spottery?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Die 270 spottery?
Jammer eks bietjie dom, lyk my almal weet, waar kom die spottery vandaan?
Pm my maar as jy nie hier wil antwoord nie
Pm my maar as jy nie hier wil antwoord nie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die 270 spottery?
Vanaf die eerste dag wat ek by SA Jagters aangesluit het was daar maar 'n gekorswil oor die gebruik van die 270. Vir die van julle wat moontlik vir Henk Mulder geken het. Hy en Remmie Mulder (gewese President en nie familie nie) het altyd daaroor mekaar aangevat. Henk vir 270 en Remmie sy 7x64.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Die 270 spottery?
Ek dink dit is maar 'n kultuur ding, net soos die spottery met Land Rover en die gestry oor Toyota/Ford. Jare terug sou geen ernstige motor eienaar 'n Japanees koop nie en kyk hoe lyk ons paaie vandag. Dis maar 99% van die tyd tong in die kies. Ek ken 270 manne wat hulle gewere vir niks sal ruil nie. So 'n ruk terug wou niemand weet van Howa nie en nou sukkel jy om een te kry en so kan ons aangaan...
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die 270 spottery?
Twyfel of iemand gaan sukkel om 'n 270 in die hande te kry.Fanta300 wrote:Ek dink dit is maar 'n kultuur ding, net soos die spottery met Land Rover en die gestry oor Toyota/Ford. Jare terug sou geen ernstige motor eienaar 'n Japanees koop nie en kyk hoe lyk ons paaie vandag. Dis maar 99% van die tyd tong in die kies. Ek ken 270 manne wat hulle gewere vir niks sal ruil nie. So 'n ruk terug wou niemand weet van Howa nie en nou sukkel jy om een te kry en so kan ons aangaan...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Die 270 spottery?
Oom PWV, daai manne wat hulle 270's nou wil verniet weg gee kan my maar kontak

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Die 270 spottery?
Ek dink Jack O Connor se beheptheid met sy 270 winchester het ook baie daarmee te doen. Hy het die 270 vir baie dekades baie lugtyd gegee so baie manne (veral in die VSA) se eerste gewere was 270's as gevolg hiervan. Ek dink dit het die 30-06 en 308 manne begin irriteer en die res is geskiedenis.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die 270 spottery?
Ken nie ouens met 270's nie. Hulle is nie my pelle nie.jdpretorius wrote:Oom PWV, daai manne wat hulle 270's nou wil verniet weg gee kan my maar kontak
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Die 270 spottery?
PWV wrote:Ken nie ouens met 270's nie. Hulle is nie my pelle nie.jdpretorius wrote:Oom PWV, daai manne wat hulle 270's nou wil verniet weg gee kan my maar kontak
Aai aai oom PWV, nou voel ek sommer verwerp.
On sal die afsydigheid maar moed bespreek by 270 Bende
groetnis
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Die 270 spottery?
Sonder pelle met 270's hang die biltongdrade seker leeg 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die 270 spottery?
Superman, smaak my jy het nog nie van gewere gehoor nie, net van 270's.Supacow wrote:Sonder pelle met 270's hang die biltongdrade seker leeg
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die 270 spottery?
Dis maar dieselfde as die Toyota v Ford, 30-06 v 308 en 6mm v 6.5mm grappies. Oorwegend in 'n goeie lig en hier en daai tog 'n venynige stekie na iemand wat so opgewonde oor sy "brand" raak dat hy al die res wil slegmaak. Elke kaliber/bakkie/produk het sy beperkings en as jy dit aanvaar en binne daardie raamwerk gebruik, is dit mos 100%. Ek vat eerder die ou wat weet hoe om sy 270 optimaal te dryf, as die ou wie se 300/30-06/6.5.... mooier is om na te kyk as die resultate op die teikens! 
Last edited by Eugene on Thu Sep 14, 2017 10:21 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Die 270 spottery?
Ek like weer daai 6.5 manne wie se primerpockets ingee soos hul 270 stats probeer najaag
maar moet net nie durf waag om te se jy kan met n .277 dieselfde en beter vermag as met n .264
6.5 het magiese kenmerke
maar moet net nie durf waag om te se jy kan met n .277 dieselfde en beter vermag as met n .264
6.5 het magiese kenmerke
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Die 270 spottery?
270 is maar n hondegeweer. Jy skiet honde met hom. Alles anders wat jy met hom skiet is hondekos.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Die 270 spottery?
Jy praat ook maar lekker hondebollie!!wlm wrote:270 is maar n hondegeweer. Jy skiet honde met hom. Alles anders wat jy met hom skiet is hondekos.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Die 270 spottery?
Viking wrote:Jy praat ook maar lekker hondebollie!!wlm wrote:270 is maar n hondegeweer. Jy skiet honde met hom. Alles anders wat jy met hom skiet is hondekos.
ja verseker
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Die 270 spottery?
Wel jy moet nie sleg praat van n 270 in die ou suidwes nie daai omies sal jou moer.van ongediertes jakkals tot leeu en daai ver bokke wat gekwes staan 500m plus is als in n 270 se klas by hulle
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Die 270 spottery?
Jake die manne maak nie grappe oor 270 nie. Dis nou maar net hoe dit is.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Die 270 spottery?
So waar deesdae skiet hulle met gewereM98mauser wrote:Wel jy moet nie sleg praat van n 270 in die ou suidwes nie daai omies sal jou moer.van ongediertes jakkals tot leeu en daai ver bokke wat gekwes staan 500m plus is als in n 270 se klas by hulle
Stoot lood!
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Die 270 spottery?
Chuck norris skiet met n 270
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Die 270 spottery?
Nie heeltamal waar nie....finch wrote:Chuck norris skiet met n 270
Chuck Norris skiet 30-06 ammo in sy 270!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die 270 spottery?
Jake1 wrote:Jammer eks bietjie dom, lyk my almal weet, waar kom die spottery vandaan?
Pm my maar as jy nie hier wil antwoord nie
Die dag toe hulle die eerste een gemaak het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die 270 spottery?
Hou my dop, ek wil klaar werk maar moet hier komentaar kom lewer.
Oom PW van jou customers het twee honderd en sewentigs
Oom PW van jou customers het twee honderd en sewentigs
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Die 270 spottery?
Hulle gloeimanne is "gerigg"....Carl wrote:Hou my dop, ek wil klaar werk maar moet hier komentaar kom lewer.
Oom PW van jou customers het twee honderd en sewentigs
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die 270 spottery?
Ook die enigste kaliber wat met 'n bladskoot 'n bloedswam gee van neus tot porten-jorts !!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Die 270 spottery?
HOEKOM wil jy bladskoot skiet met 'n .270??tripodmvr wrote:Ook die enigste kaliber wat met 'n bladskoot 'n bloedswam gee van neus tot porten-jorts !!!!!!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
