Rudolph Optic Toets
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Rudolph Optic Toets
rudolfph
ja allmal kan nie duur scopes bekostig nie
ek is anders as ander mense en sal maar wag en spaar todat ek n top kwaliteit kan bekostig maar sal nie n goedkoop minderwaardige koop nie
ek weet ek is vol JAMMER

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Rudolph Optic Toets
So wat is volgens jou "goedkoop en minderwaardig"?
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Daar skeit mu Burris seker nou weer. 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Blok
Kom ek vertel jou gou mooi. Ek vat met my Burris enige leupold en selfs die Conquest ook aan in sy vergroting en klas. Hulle staan nie terug nie. Ek het al baie vir manne ges? waar hulle skote val op die skietbaan dan kan hulle nie eers dink om te sien nie, ook in die veld as daai bok so wasig lyk hier in diep skemer dan sien ek nog baie duidelik met my Burris.
Daar is niks minderwaardig aan Burris nie, die manne wat sleg van hom praat weet nie wat sy werk verrugting is nie want hy het self nog nie met hom gewerk nie.
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Dok
Glo my ek weet waarvan jy praat, ek het my huiswerk gedoen voor ek gekoop het, ek kon seker n leupold koop maar waarvoor sal ek nou soveel meer betaal as ek met n burris die selfde kan doen. Nou kan ek mos maar daai kleingeld vat en vir n lekker kursussie daar in die kalahari gaan en leer om my patrone te laai dat hulle skiet waar daai burris kyk.
Blok
Glo my ek weet waarvan jy praat, ek het my huiswerk gedoen voor ek gekoop het, ek kon seker n leupold koop maar waarvoor sal ek nou soveel meer betaal as ek met n burris die selfde kan doen. Nou kan ek mos maar daai kleingeld vat en vir n lekker kursussie daar in die kalahari gaan en leer om my patrone te laai dat hulle skiet waar daai burris kyk.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Brrrr (beteken hallo hier uit die Vrystaat)
Ek is seker weer agter met die een maar ek sien Junie se SA Jagter het 'n Toets van die scopes in

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rudolph Optic Toets
Penkop
Ek het ongelukkig nog nie 'n Duralyte getoets nie. Die ouens van Zeiss het my gekontak en ek het vir hulle ges? dat ek baie besig is en eers weer op 28 April beskikbaar sal wees. Ene Craig van Zeiss het my verseker hy bel my op 28 April om 'n toetsmodel vas te maak, maar het nooit weer terug gekom na my toe nie. Ek het net een oggend by 'n handelaar in Jo'burg vinnig deur 'n Duralyte gekyk. Ek kan my dus glad nie uitspreek oor hoe goed of sleg die scope is nie.
Ek wil graag by Jagtersdok aansluit wat die verdraaiing van feite betref oor wat ek geskryf het oor die Rudolph. Kyk en lees asseblief mooi presies wat ek geskryf het. Ek sien dat ek en Francois ooreenstem oor die effe wasigheid van die beeld. As julle die res van my stukkie lees sal julle sien daar is positiewe punte uitgelig. Oor die oogafstand is baie fabrikate nie heeltemal eerlik nie, nie eers Swarovski nie. Die 3-12x50 wat ek het s'n word bloot aangegee as 90mm maar eintlik is dit 88 by 3x en 75mm by 12x.
Groetnis

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Rudolph Optic Toets
'n Ou wat laas week langs my geskiet het by Durbanville skietbaan het 'n Rudolph op sy geweer gehad. Die volgende is gese en is bewys:
1. Hy was baie gelukkig met die scope en sien gaatjies tot op 200m.
2. Hy het bitter klein groeperings geskiet.
3. Dis regtig 'n mooi scope.
Ek wil vir Dolph geluk wens met sy "venture" en al ken ons mekaar nie hoop ek dis 'n welverdiende suskses.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optic Toets
die manne in ons tak van die jagters vereiniging, met rudolph scopes is baie beindruk. moet se ek hou van die voorkoms. ek moet n scope vir my vrou se nuwe howa 270 kry en op grond van wat ek by ander jagters gehoor het, is die Rudolph een van 3 scope's wat ek tans oorweeg.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optic Toets
James
As ek reg onthou het jy gekyk na n bietjie ligter geweer vir jou vrou, se maar net dat jy in gedagte kan hou, RUDOLPH is NIE n ligte scope nie.......
Mooi loop
Francois
As ek reg onthou het jy gekyk na n bietjie ligter geweer vir jou vrou, se maar net dat jy in gedagte kan hou, RUDOLPH is NIE n ligte scope nie.......
Mooi loop
Francois
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optic Toets
......Francois Marais wrote: James
As ek reg onthou het jy gekyk na n bietjie ligter geweer vir jou vrou, se maar net dat jy in gedagte kan hou, RUDOLPH is NIE n ligte scope nie.......
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Rudolph Optic Toets
Rudolph
Ek vertrek die 24 ste Junie Namibie toe vanaf Middelburg Kaap en sal die 25 ste in Windhoek wees tot die 26 ste waarna ek Omaruru toe gaan. Ek kom weer die 16 de Julie terug. Ek sal met graagde die pakkie vir Francois saamneem indien dit enigsins kan help. My selnommer indien jy my wil kontak, 079-6931953. Groete Juan

Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Juan
Praat met Dolph, ek sal teen daardie tyd een he om terug te stuur, baie dankie vir die aanbod....
Mooi loop
Francois
Praat met Dolph, ek sal teen daardie tyd een he om terug te stuur, baie dankie vir die aanbod....
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Hehehe FM
Ja laat daai scope kom want ek moet hom ook odrer hande kry.
Ja laat daai scope kom want ek moet hom ook odrer hande kry.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
lgwh
Re: Rudolph Optic Toets
Dag jagters vriende,
Ek wil ook net my pond vleis met julle deel.Ek het vir my n RO 4-16x56 TS teleskoop gekoop by huntex.Het hom op n .308 gemonteer en ek het hom getoets soos min jagters in RSA hul scopes sal of wil toets.Na meer as 1050 rontes en 1000'e verstellings kan ek julle verseker daar is niks fout met die produk nie.Ek besit ook bekende europese scopes en bekende scopes van die VSA,so ek kan met ''gesag''praat dat ek nie fout kan vind met Rudolph Optics se scopes nie,ja die scope is swaar en is redelik onbekend,maar hy werk vir my oog.Ek het self sy verstellings met ballistiese sagteware getoets om te kyk wat die sagteware voorstel ek moet op/af stel en dan my verstelling op die scope gemaak en getoets en elke keer was hy op die nommer.Al my toetse is gedoen tussen 50 en 450m.En selfs na n geweldige val op my laaste jag het die scope sy zero gehou en wat ook vir my belangrik is die diens en waarborg van die scopes, die RO het n lewenslange waarborg,maar n maand terug het ek vir my nog n bekende europese scope gekoop en na die tyd vind ek uit die ding het nou slegs n 10 jaar waarborg.Ek was nogal teleur gestel want die EU scope was R2K duurder as die RO scope.So vir wat jy betaal vir n RO scope en wat jy kry is dit glad nie n slegte belegging nie.Ek persoonlik is nie een minuut spyt ek het n RO scope gekoop nie en ek is baie vol @#$,so julle behoort ook nie n fout te maak nie.
Jagters groete

Last edited by lgwh on Sun Jun 12, 2011 11:20 pm, edited 1 time in total.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Rudolph Optic Toets
Goeiedag lgwh,
Welkom op die forum.
1050 skote deur jou 308 met die Rudolph op sedert Huntex? Waarmee skiet jy: LMG??
Bly jy's in jou skik met die belegging!
Groete

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
300Winmag
Re: Rudolph Optic Toets
Welkom en lekker kuier - hoekom stel jy na elke skoot?lgwh wrote: Na meer as 1050 rontes en 1000'e verstellings
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Penkop wrote:
1050 skote deur jou 308 met die Rudolph op sedert Huntex? Waarmee skiet jy: LMG??
Ja daardie is mos ook 'n 308...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
lgwh
Re: Rudolph Optic Toets
Ja, ja jagters vrinne
Party ouens jaag hul vrouens ,party jaag hul karre en ek jaag lood. Dis my passie.Die 1000'e verstellings is met n goeie rede gedoen,ek wou daardie scope toets tot op sy uiterste en kyk of hy sy zero hou.Ek sou bv.10 MOA op,dan links,dan af en dan weer regs gaan en kyk of hy weer terug kom na sy oorspronklike zero.So het ek met hom in alle rigtings gegaan.Volgens my as jy iets toets werk jy vir hom baie hard en kyk of hy hou.Hulle toets mos nie n F1 kar deur met hom teen 50 km/h om die baan te ry nie. Ek het dieselfde met my NF scope gedoen en hy het gehou.As jy daardie RO scope vinnig van n afstand af bekyk lyk hy darm baie na n NF ne, so as jy die klere wil dra moet jy mos die job kan doen. Julle dink seker ek is n rep. vir RO scopes soos ek aangaan maar ek deel net my ervarings met julle,Dolph het sy naam en hele reputasie op die spel geplaas deur n scope op die mark te sit met sy persoonlike naam daarop,dit vat nogal groot klinkers om tot daardie stap oor te gaan.Dink n bietjie daaraan.En as n produk aan jou verwagtinge voldoen kan jy mos nie sleg praat daarvan nie en jy sal jou vrinne daarvan vertel.
Groetnis
LGWH

O ja,
Baie dankie aan die van julle wat my by julle forum verwelkom het.

Last edited by lgwh on Tue Jun 14, 2011 1:02 am, edited 1 time in total.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Smaak my die scope is nogals heel ougat as ek die terugvoering so kyk. Nou wonner ek wat gaan Mamma daarvan dink as ek n paar skaap vendusie toe stuur en by die huis instap met n spik splinternuwe Rudolph Optics. 
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optic Toets
GWM lyk ook baie na ISUZU maar is beslis nie
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rudolph Optic Toets
lgwh
More vriend en welkom op die forum. Bly om te hoor jy is happy met jou produk.
Gee jy om om jouself aan ons voor te stel? Van waar is jy? Watter terreine jag jy en vertel ons n bietjie meer oor die toetse wat jy als op die RO teleskoop gedoen het.
Ek weet n paar van die ou skietkalante in SA en Nam het gevind dat die paralaks vir hulle nie 100% is nie, hoe vind jy hom?
Welkom nogmaals en ek hoop jy vind die forum n vriendelike en leersame plek.
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rudolph Optic Toets
Ek dink die heel grootste veryste waraan n scope moet voldoen is seker maar betroubaarhyd.
Jy wil die n scope het wat joup op die slegste van tye gan drop nie!

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am