Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Vrinne ek sit en wonder alweer. Safari het my krediet gegee vir die waarde van my Savage VLP. Ek het toe my naam voorlopig opgesit vir n Tikka Varmint 300WSM. Wat sal my ander opsies wees? Howa 300Win Mag Varminter en dan gebruik ek die res van die geld vir n custom loop? Of moet ek die custom loop van die begin af opsit en die Howa loop smous?
Of is ek maar net besig om strond uit te dink oor ek ongeduldig is?
Groetnis

-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
TIKKA!!! Hulle 300WSM's skiet n koekhou...dis die wag werd...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Armand Steenkamp wrote:Vrinne ek sit en wonder alweer. Safari het my krediet gegee vir die waarde van my Savage VLP. Ek het toe my naam voorlopig opgesit vir n Tikka Varmint 300WSM. Wat sal my ander opsies wees? Howa 300Win Mag Varminter en dan gebruik ek die res van die geld vir n custom loop? Of moet ek die custom loop van die begin af opsit en die Howa loop smous?
Of is ek maar net besig om strond uit te dink oor ek ongeduldig is?
Groetnis
My voorstel is bly by 300WSM , jy het al doppe en matryse en hy werk goed met 365 .Die 300 win het sy eie uitdagings met herlaai ,gebruik meer kruit en 385 ontsluit nie sy volle potential .
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Daai howa met n ander loop sal loop soos n jet! Ek sou dit gedoen het. Dan kan jy n wsm met n lekker lang loop bou.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Nico, hoe doen jou 300Wsm Tikka?Nico Harris wrote:Daai howa met n ander loop sal loop soos n jet! Ek sou dit gedoen het. Dan kan jy n wsm met n lekker lang loop bou.
Ek sou by die tikka bly. Wanneer sy loop op is sit dan vir jou lang pyp op.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Tikka skiet baie lekker. Ek hou net van die idee dat ju dadelik die regte lengte en twist loop kan opsit. En in armand se geval gaan hy n ruk wag vir die tikka.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Armand,
Die enigste ding wat ek anders sou verkies is n 26duim loop op die Tikka, maar soos baie hier getuig skiet daai tikka ongelooflik goed.
Persoonlik (ek is nou net deur die barrel swop oefening met die polisie) is die moeite/admin/lang wag om n howa te koop en n ander loop op te sit nie die voordeel (indien enige) die moeitewerd bo die Tikka nie. En 300wsm vir my bo 300wm.

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Dasnkie vir julle insette manne. Die Savage 300WSM is reeds van my naam af. As ek n Howa laar herloop, kan ek nie net aansoek doen soos vir n nuwe geweer nie? Is dit nie maar dieselle nie?
Groetnis
Groetnis
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Armand,
Nie soos ek dit verstaan nie. Jy het eers n brief van geweersmit nodig om te verduidelik hoekom jy n ander loop wil opsit en hul moet dan die serial nr van die aksie en die loop saamsmelt en dis waar die groot moeilikheid kom.
Ek het wel n kaliber verandering gedoen met die nuwe loop maar, hulle gaan steeds deur min of meer dieselfde proses moet gaan. Jou nuwe lisensie sal steeds dieselfde kaliber se maar jou lisensie sal nou die loop se serial nr ook op he.
Nie soos ek dit verstaan nie. Jy het eers n brief van geweersmit nodig om te verduidelik hoekom jy n ander loop wil opsit en hul moet dan die serial nr van die aksie en die loop saamsmelt en dis waar die groot moeilikheid kom.
Ek het wel n kaliber verandering gedoen met die nuwe loop maar, hulle gaan steeds deur min of meer dieselfde proses moet gaan. Jou nuwe lisensie sal steeds dieselfde kaliber se maar jou lisensie sal nou die loop se serial nr ook op he.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Is n lang storie met n ander loop en dan nog n ander kaliber is nie net van nuwe geweer koop en liksens kry nie. Vat daai geld en koop vir jou lekker baie koels en dalk n kolf vir n ander roer en dalk n lekker scope en skiet jou roere wat jy het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Jy weet hoe lekker skiet jou ander Howas. As jy nie wil wag vir n Tikka nie, koop dikloop Howa 300WM, nuwes dies, doppe en paar blikke VV N560 vir die res van die krediet.Armand Steenkamp wrote:Vrinne ek sit en wonder alweer. Safari het my krediet gegee vir die waarde van my Savage VLP. Ek het toe my naam voorlopig opgesit vir n Tikka Varmint 300WSM. Wat sal my ander opsies wees? Howa 300Win Mag Varminter en dan gebruik ek die res van die geld vir n custom loop? Of moet ek die custom loop van die begin af opsit en die Howa loop smous?
Of is ek maar net besig om strond uit te dink oor ek ongeduldig is?
Groetnis
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Hahaha nou weet ek nog minder wat ek moet doen.
Captein, dis n goeie plan maar ek wil graag n 30kaliber he..
Ander ding is ek het elke keer so n mini beroerte gekry as ek 62gr 365 in n dop gooi, dit sal met die 300WM nog 10gr meer wees. Ek sal graag eerder by die 300WSM wil bly.. Dalk n Howa varmint 308 koop en hom 300WSM laat sny, dan met die geld wat oorbly n lekker lang pyp vir as die Oorspronklike loop op is...
So terloops, hoe lank is die Tikka varmint se loop?? 24duim??
Captein, dis n goeie plan maar ek wil graag n 30kaliber he..
Ander ding is ek het elke keer so n mini beroerte gekry as ek 62gr 365 in n dop gooi, dit sal met die 300WM nog 10gr meer wees. Ek sal graag eerder by die 300WSM wil bly.. Dalk n Howa varmint 308 koop en hom 300WSM laat sny, dan met die geld wat oorbly n lekker lang pyp vir as die Oorspronklike loop op is...
So terloops, hoe lank is die Tikka varmint se loop?? 24duim??
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
600mm (23,6") 1 in 11 groefdraai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Daar is nie so iets soos dadelik ander loop opsit nie.Nico Harris wrote:Tikka skiet baie lekker. Ek hou net van die idee dat ju dadelik die regte lengte en twist loop kan opsit. En in armand se geval gaan hy n ruk wag vir die tikka.
In alle waarskynlikheid gaan jy daai geweer eers moet lisensieer en dan aansoek doen vir loop vervanging.
Soos ons almal weet is dit maar 'n storie. Skiet daai Tikka soos jy doen tot hy amper klaar is koop dan loop en doen aansoek ver vervanging terwyl jy nog kan skiet.
Maar my 2c
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Marco hier op die forum laat lui die gonge op n 1200m met n standaard howa bull barrel, maar dan moet jy weer doppe en matryse koop, sneller moet gedoen word en die kolf kort werk of jy moet dit vervang.
Ek sal rustig wag vir die tikka en solank beginne 212gr eld-x hornady koele bymekaar maak. En wanneer daai gonge lui op n 1000m gaan jy breed smile
en die gewag was alles dan die moeite werd.
Ek sal rustig wag vir die tikka en solank beginne 212gr eld-x hornady koele bymekaar maak. En wanneer daai gonge lui op n 1000m gaan jy breed smile
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Nes jy daar se. Ek moes eers geweer op my naam sit en toe na dit goedgekeur was het ek aansoek gedoen vir nuwe loop etc.JPS wrote:Daar is nie so iets soos dadelik ander loop opsit nie.Nico Harris wrote:Tikka skiet baie lekker. Ek hou net van die idee dat ju dadelik die regte lengte en twist loop kan opsit. En in armand se geval gaan hy n ruk wag vir die tikka.
In alle waarskynlikheid gaan jy daai geweer eers moet lisensieer en dan aansoek doen vir loop vervanging.
Soos ons almal weet is dit maar 'n storie. Skiet daai Tikka soos jy doen tot hy amper klaar is koop dan loop en doen aansoek ver vervanging terwyl jy nog kan skiet.
Maar my 2c
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Armand,Armand Steenkamp wrote:Hahaha nou weet ek nog minder wat ek moet doen.
Captein, dis n goeie plan maar ek wil graag n 30kaliber he..
Ander ding is ek het elke keer so n mini beroerte gekry as ek 62gr 365 in n dop gooi, dit sal met die 300WM nog 10gr meer wees. Ek sal graag eerder by die 300WSM wil bly.. Dalk n Howa varmint 308 koop en hom 300WSM laat sny, dan met die geld wat oorbly n lekker lang pyp vir as die Oorspronklike loop op is...
So terloops, hoe lank is die Tikka varmint se loop?? 24duim??
Jy moet net sekermaak voor jy n kort aksie koop. Ek glo nie die 212 eld-x punte gaan met die kort aksie werk nie. Ek het spesifiek die Rem 700 langaskie vir my 300wsm gevat sodat ek die lang pille kan gooi.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Op die ou einde lkik dit vir my die goedkoopste en minste moeite gaan wees om te wag vir die tikka en maar tevrede met die kort loop te wees..
Groetnis
Groetnis
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Ek wil nie hi-jack nie maar wat is die hele proses wat gevolg moet word as jou loop nou einde se kant staan en jy wil dit vervangRem wrote:Nes jy daar se. Ek moes eers geweer op my naam sit en toe na dit goedgekeur was het ek aansoek gedoen vir nuwe loop etc.JPS wrote:Daar is nie so iets soos dadelik ander loop opsit nie.Nico Harris wrote:Tikka skiet baie lekker. Ek hou net van die idee dat ju dadelik die regte lengte en twist loop kan opsit. En in armand se geval gaan hy n ruk wag vir die tikka.
In alle waarskynlikheid gaan jy daai geweer eers moet lisensieer en dan aansoek doen vir loop vervanging.
Soos ons almal weet is dit maar 'n storie. Skiet daai Tikka soos jy doen tot hy amper klaar is koop dan loop en doen aansoek ver vervanging terwyl jy nog kan skiet.
Maar my 2c
And as thy days, so shall thy strength be
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Swede,
My proses was as volg.
Het n nuwe 30-06 gekoop vir die aksie (aksie alleen was daardie tyd duurder en jy kry dan ook nie die magesyn by nie wat die prys verskil nog groter maak) en moes toe die gewone ansoek doen vir die geweer.
Lisensie vir die 30-06 gekry en toe na die geweersmit toe gegaan. Hy het toe n aansoek ingedien vir die kaliber change/barrel swop.
Dit het ongeveer 13maande gevat. Na dit goedgekeur was (en die geweersmit kon nou eers begin bou aan die geweer) het ek weer n aansoek gaan indien vir die "Notification of incorrect information" oor dit nou nie meer n 30-06 is nie maar n 300wsm. Hierdie is slegs vir die print van die korrekte informasie maar het weer 3 maande geneem (en n stewige telefoon rekening, want ek moes hul konstant bel om uit te vind wat aangaan).
Na dit het jy jou nuwe geweer. Dis rerig nie n aangename proses nie, maar ek kan sien as dit nie jou primere geweer is en jy steeds kan aangaan daarsonder vir n ruk dat dit die moeitewerd is. Dit was vir my die moeitewerd oor ek ande gewere gehad het, maar deesdae se "van die rak af gewere" is so akkuraat dat mens mooi moet dink oor die storie.
My proses was as volg.
Het n nuwe 30-06 gekoop vir die aksie (aksie alleen was daardie tyd duurder en jy kry dan ook nie die magesyn by nie wat die prys verskil nog groter maak) en moes toe die gewone ansoek doen vir die geweer.
Lisensie vir die 30-06 gekry en toe na die geweersmit toe gegaan. Hy het toe n aansoek ingedien vir die kaliber change/barrel swop.
Dit het ongeveer 13maande gevat. Na dit goedgekeur was (en die geweersmit kon nou eers begin bou aan die geweer) het ek weer n aansoek gaan indien vir die "Notification of incorrect information" oor dit nou nie meer n 30-06 is nie maar n 300wsm. Hierdie is slegs vir die print van die korrekte informasie maar het weer 3 maande geneem (en n stewige telefoon rekening, want ek moes hul konstant bel om uit te vind wat aangaan).
Na dit het jy jou nuwe geweer. Dis rerig nie n aangename proses nie, maar ek kan sien as dit nie jou primere geweer is en jy steeds kan aangaan daarsonder vir n ruk dat dit die moeitewerd is. Dit was vir my die moeitewerd oor ek ande gewere gehad het, maar deesdae se "van die rak af gewere" is so akkuraat dat mens mooi moet dink oor die storie.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe Tikka Varmint 300WSM Of Howa varmint en nuwe loop??
Baie dankie vir die verduideliking!Rem wrote:Swede,