XSSSA 21 Oktober
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
XSSSA 21 Oktober
Vir die ouens wat belangstel, die inskrywings vir dievolgende XSSSA kompetisie is nou oop.
Inskrywings het vanoggend oopgemaak en daar is nog plek.
Vir meer inligting of die inskrywingsform kan julle my kontak by arnold@XSSSA.co.za
Inskrywings het vanoggend oopgemaak en daar is nog plek.
Vir meer inligting of die inskrywingsform kan julle my kontak by arnold@XSSSA.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
As hier nog 'n man of vier is wat graag wil kom saam skiet is julle welkom om my te kontak.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Hi Arnold
How does a newcomer get involved in this kind of shooting.
I am not ready yet, but would like to work towards shooting at your events.
Regards
Sean
How does a newcomer get involved in this kind of shooting.
I am not ready yet, but would like to work towards shooting at your events.
Regards
Sean
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Hi Sean
First thing is to get a 100m zero and practice shooting from the prone position.
Read read read and take it from there.
First thing is to get a 100m zero and practice shooting from the prone position.
Read read read and take it from there.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Arnold kan jy dalk meer vertel waaroor dit gaan asb..
Dankie
Dankie
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Jy moet kan wind lees en al geoefen het om bel afstande te kan skiet. Dit is nie ligte musiek nie.JohanvB wrote:Arnold kan jy dalk meer vertel waaroor dit gaan asb..
Dankie
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: XSSSA 21 Oktober
Vinnige opsommimg:JohanvB wrote:Arnold kan jy dalk meer vertel waaroor dit gaan asb..
Dankie
Skiet 2 mense in n span.
8 bane van 2 gongs per baan.
Elke skut skiet 2 skote per gong. Dus skut een skiet naby gong eers 2 skote, dan ver gong 2 skote. Spanmaat skiet dan selfde 4 skote.
Eerste skoot op gong is 15 punte, 2de skoot op gong 10 punte.
2 of 3 spanne skiet saam (ander score vir die wat skiet)
Afstande is 300 tot 1200 meter.
Afstande word gegee.
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Dankie Andre
Ek is nogal verbaas en dankbaar vir die belangstelling en ondersteuning. Gister het daar 54 mense ingeskryf vir ons volgende kompetisie en ek moes reeds mense wegwys aangesien die inskrywings vol is.
Ek is nogal verbaas en dankbaar vir die belangstelling en ondersteuning. Gister het daar 54 mense ingeskryf vir ons volgende kompetisie en ek moes reeds mense wegwys aangesien die inskrywings vol is.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Ek was net so verbaas toe ek hoor ek is ook ingeskryf. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Plus lekker groep skietbedonnerde mense wat nie omgee om nuwelinge te help nie, gladde reelings en lekker kuier na die tyd.Andre308 wrote:Vinnige opsommimg:JohanvB wrote:Arnold kan jy dalk meer vertel waaroor dit gaan asb..
Dankie
Skiet 2 mense in n span.
8 bane van 2 gongs per baan.
Elke skut skiet 2 skote per gong. Dus skut een skiet naby gong eers 2 skote, dan ver gong 2 skote. Spanmaat skiet dan selfde 4 skote.
Eerste skoot op gong is 15 punte, 2de skoot op gong 10 punte.
2 of 3 spanne skiet saam (ander score vir die wat skiet)
Afstande is 300 tot 1200 meter.
Afstande word gegee.
Groete
Arnold moet nog net paar "bullet proof" boute kry, dan kan hy meer focus op skiet as op "repairs"!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Die kannone waarmee geskiet word maak van dit maar 'n sportsbeseringGian_dP wrote: Arnold moet nog net paar "bullet proof" boute kry, dan kan hy meer focus op skiet as op "repairs"!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: XSSSA 21 Oktober
Arnold en Christo,
Dankie vir die baie lekker skiet, en die bo baas venue van die naweek. Ons almal daar kon weereens die moeite sien wat daar in gegaan het!
Ek en Gerhard het 2 lekker spanne gehad wat saam met ons geskiet het en dit het die dag vir ons gemaak.
Groete
Andre
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Dankie vir die baie lekker skiet, en die bo baas venue van die naweek. Ons almal daar kon weereens die moeite sien wat daar in gegaan het!
Ek en Gerhard het 2 lekker spanne gehad wat saam met ons geskiet het en dit het die dag vir ons gemaak.
Groete
Andre
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Weereens baie lekker skiet en kuier gewees. Dankie Arnold/Christo en kie vir al die moeite en harde werk.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Dit was lekker om daar te hê en 'n wonderlike dag te deel. Die dag het glad verloop en die 52 skuts het ook lekker vinnig klaar geskiet in 'n moeilike wind met lekker mirage wat dinge nie maklik gemaak het nie.
Ek het ook iets nuuts geleer ... hoe skiet jy as jou sneller breek, gebruik die safety
Vir 7 van die 8 bane skiet ek toe met my safety.
Voor my sneller ingegee het kon ek darem ook 'n paar skote inkry wat getel het.

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Het daar nie diere die koeels en lawaai trotseer om aan daai skietmat te kou nie?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: XSSSA 21 Oktober
Met watter geweer en kaliber het jy daar gskiet?
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: XSSSA 21 Oktober
lekker manne daai klap op die plaat daar vêr is darem maar net lekker.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 21 Oktober
Al ons skietpunte het sulke mooi groen gras maar die diere waag dit nie naby nieSupacow wrote:Het daar nie diere die koeels en lawaai trotseer om aan daai skietmat te kou nie?
Dit is 'n custom geweer in 260 Ackley en ek het die 147gr ELDM geskietSwede wrote:Met watter geweer en kaliber het jy daar gskiet?