ek sien daai is maar die maklikste oplossing
Langafstand geweer bou
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Langafstand geweer bou
Cj
ek sien daai is maar die maklikste oplossing
ek sien daai is maar die maklikste oplossing
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Langafstand geweer bou
Hy noem hom die 338 mfeziWouter Roets wrote: Hallo Dawie/Ludwig
Dawie goed om bietjie vir slag van jou te hoor, waar het jy so laag gele?
Ek dink nie daai 7mm wat op die 8x68mm se dop gebasseer is gaan so rof op lope wees nie. Die 8x68 se dop is .524 in deursnee, basies dieselfde as n .375 sonder die belt s'n so hy is glad nie so overbore nie! Weet julle wat is sy skouergrade en lengte?
Groetnis
Wout
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Langafstand geweer bou
Hoekom sal hy 'n 7mm 'n 338 noem? (Die 338 is net so kortkop agter die 338 lapua ... dit was sy woorder gister oggend op die baan)SMK wrote:Hy noem hom die 338 mfeziWouter Roets wrote: Hallo Dawie/Ludwig
Dawie goed om bietjie vir slag van jou te hoor, waar het jy so laag gele?
Ek dink nie daai 7mm wat op die 8x68mm se dop gebasseer is gaan so rof op lope wees nie. Die 8x68 se dop is .524 in deursnee, basies dieselfde as n .375 sonder die belt s'n so hy is glad nie so overbore nie! Weet julle wat is sy skouergrade en lengte?
Groetnis
Wout
Hy het actually gister oor die roer gepraat maar ek het nou weer die naam vergeet.
-
Gerard
Re: Langafstand geweer bou
Ludwig,
Ek het net voor die SA Kampioenskappe in Bloem 'n F Klas geweer gebou op 'n Tru-Flite loop. Dit is 'n 7mm en sy spiraal is 'n haarbreedte onder 8". Die eienaar het hom self ingevoer. Die loop het baie styf gemeet en die geweer het baie goed geskiet. Hy het Berger 180gr Hybrid koeels gebruik.
http://www.truefliteriflebarrels.co.nz/
Iets wat mens ook in gedagte moet hou is dat voormalige militere aksies, soos die K98 en P17, akkurate gewere kan maak, maar vir anderkant 500 is meer rigiede aksies nodig.

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Langafstand geweer bou
Gerard
Bou jy weer gewere?
Raynie
Bou jy weer gewere?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Gerard
Re: Langafstand geweer bou
Nee, die man was tussen 'n klip en 'n harde plek en ek het uitgehelp. Die koeriers het die geweer tydelik verloor en dit het op die Vrydagmiddag in PE aangekom. Die skut moes Maandag in Bloemfontein wees vir die skiet.
Ek het 'n ander werkswinkel gebruik wat gelisensieer is vir wapensmid werk en Vrydagmiddag 17:00 begin, deurgewerk en die geweer Sondagoggend 9:00 afgelewer. Ek het Saterdagoggend 3 uur slaap gevang terwyl die hars in die kolf verhard het. Dit was nogal 'n avontuur.

Last edited by Gerard on Sat May 28, 2011 10:12 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Langafstand geweer bou
Gerhard
dit is nice as mens mekaar nog so kan uithelp.
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Langafstand geweer bou
Ludwig,
Ek dink dit is belangrikste om te verseker dat die spiraal van die loop vinnig genoeg is om lang koeels te hanteer. Sou mens dan korter koeels gebruik vir korter afstande, maak dit nie saak nie. Onder 500m kan spiraal in elk geval nie te vinnig wees nie. Dit kan egter te stadig wees.
Ek glo nie daar is veel verskil tussen die verskillende top loopvervaardigers nie. As mens die regte spiraal kan kry in 'n goeie fabrikaat en die dimensies is reg, sal hy werk.
Neels,
Ja, dit bring wisseling in die eentonigheid en dien 'n goeie doel terselfdertyd. Ek probeer die week 'n 257 Weatherby klaarmaak wat vol draadwerk was. Die geweer is saamgestel uit topgehalte onderdele maar wou net nie die skote bymekaarhou nie. Ons kon nie betroubaar 200m skote vat nie. Nou skiet hy baie mooi groepies en 600m is heel haalbaar op springbokke en so aan.

Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Langafstand geweer bou
Vra raad by die manne wat weet.
Net intressant toe ek dienskiet geskiet het het die groot Kaliber silhouette manne ges? ek weet nie van skiet nie want skiet met die Army se goed uit 'n box. Toe weer die selfde storie met die swartkruit manne.
Het 'n Kriegler 6.5 met 1-8 twist heavy Palma en 'n SportCo aksie met die Nielsen adapter sowel as 'n RSA aksie, maar het nie 'n kolf vir die Sportco aksie.
Het gedink die 6.5x55 opsie is beter as die 6.5 Rem opsie
Gedagte is om die contour te los soos hy is en dit af te sny op 26"
en om die RSA aksie te gebruik.
Het 'n 'n Armtech kolf vir die RSA aksie maar ook verskeie hout skyfskiet kolwe.
het 'n standaard 260 Rem reamer wat nog nie gebruik was nie en ook Forster herlaai dies, maar het ook die selfde vir die Sweed.
My vraag is of ek die opsies reg het, met beperkte fondse.
Sal baie graag verneem of dit reg is vir die 140 Gr Sierra Gameking of moet ek weer dink.
Net vir jag en jakkals.
Baie Dankie
Frik

Karasberge Namibi
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Langafstand geweer bou
Ludwig
Kyk hierna, sien of die profiel en twist da is en PM my met n bestelling, sal vi jou kan kry met n deposito.....
http://www.lothar-walther.de/brcms/pdf/4716.pdf
Mooi loop
Francois

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Ek wil nou nie inbreek maak op julle manne se geweer bou nie maar net vir interessantheid.....wat werk so n bouery uit as n man nou nie te duur probeer gaan nie want ek het n P14 aksie en het gedink om n lekker lang plat geweer soos n 7mm aanmekaar te flans en kontak toe Truvelo.....Hehe wat n verassing.
Na alles en met my aksie....enigiets tussen 30k en 36k, sonder n scope ook nog. Manne ek glo ek gaan goedkoper wegkom, is daar iemand met raad asb.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Langafstand geweer bou
Gee bietjie 'n afbreek van pryse want daai klink bietjie erg aangesien jy nog die aksie ook gee.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Ludwig en Arnold, langafstand vir my is tussen 300 en 500m, daarna is dit sommer net M ver.
So dis die kort en die lank wat ek met hom wil doen en het gedink aan n 7mm want ek glo hy gaan dit lekker doen, maar nouja as die aksie nie reg is daarvoor nie sal ek maar kleiner moet gaan soos n 308 of iets dergliks
Here is the quotation for the 7mm rifle with you own P14 action.
7mm Match Barrel Stainless Steel, 26',22' R 6,695.00
Fluted Barrel R 1,000.00
Silencer R 3,000.00
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 2,500.00
Bi-Pod R 800.00
Synthetic Stock (thubhole, glassbed, vents) R 9,000.00 Custom Bulit Wooden Stock R 9,925.00 Cms Stock R 15,000.00
Headspace R 760.00
SABS Proof R 800.00
Sporterising of P14 Action R 2,500.00
Feeding R 1,725.00
Open Bolt Face R 450.00
Total (vat incl.) R 30,080.00
R 31,005.00 R 36,080.00
So dis die kort en die lank wat ek met hom wil doen en het gedink aan n 7mm want ek glo hy gaan dit lekker doen, maar nouja as die aksie nie reg is daarvoor nie sal ek maar kleiner moet gaan soos n 308 of iets dergliks
Here is the quotation for the 7mm rifle with you own P14 action.
7mm Match Barrel Stainless Steel, 26',22' R 6,695.00
Fluted Barrel R 1,000.00
Silencer R 3,000.00
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 2,500.00
Bi-Pod R 800.00
Synthetic Stock (thubhole, glassbed, vents) R 9,000.00 Custom Bulit Wooden Stock R 9,925.00 Cms Stock R 15,000.00
Headspace R 760.00
SABS Proof R 800.00
Sporterising of P14 Action R 2,500.00
Feeding R 1,725.00
Open Bolt Face R 450.00
Total (vat incl.) R 30,080.00
R 31,005.00 R 36,080.00
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Langafstand geweer bou
Die kaliber sal in die aksie pas en tot 500m dink ek sal die aksie werk as iemand mooi na hom kyk.
Daai pryse is nie buite verband nie en hier is wat ek sou spandeer:
7mm Match Barrel Stainless Steel, 28" R 6,000
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 2,500.00
Synthetic Stock (thubhole, glassbed, vents) R 5,000.00
Headspace R 760.00
SABS Proof R 800.00
Sporterising of P14 Action R 2,500.00
Feeding R 1,725.00
Open Bolt Face R 450.00
Total (vat incl.) R 20,585.00
R 23,467
Nou as ek hierna kyk is dit steeds baie geld en ek sou dit sterk oorweeg om 'n varmint rakgeweer in die verkose kaliber te kry?
Daai pryse is nie buite verband nie en hier is wat ek sou spandeer:
7mm Match Barrel Stainless Steel, 28" R 6,000
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 2,500.00
Synthetic Stock (thubhole, glassbed, vents) R 5,000.00
Headspace R 760.00
SABS Proof R 800.00
Sporterising of P14 Action R 2,500.00
Feeding R 1,725.00
Open Bolt Face R 450.00
Total (vat incl.) R 20,585.00
R 23,467
Nou as ek hierna kyk is dit steeds baie geld en ek sou dit sterk oorweeg om 'n varmint rakgeweer in die verkose kaliber te kry?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Langafstand geweer bou
R3000 vir silencer en dan werk hy nie eers soos Terminator nie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Neewat dit gaan tyd en geduld neem maar dis n projek wat ek aanpak en ek glo ek gaan beslis baie goedkoper wegkom sonder om n gemors van die hele ding te maak.
Ai...het intussen weer met my seun gesels en ek dink hyt deur my plan gesien en weet natuurlik by wie die wapen sou opeindig en dus beveel hy ten sterkste aan dat dit n 308 moet word.
Nouja.....daar begin ons weer van voor af...Sover is die kolf n Monte Carlo van USA af behalwe as ek vinnig iets goedkoper gaan optel, scope is n Leopoldt 3 - 9 x 40 wat ek het en die KD is beslis n Terminator. Ek vorder, ek vorder

Last edited by Dawid on Wed Jun 01, 2011 10:16 am, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Gerard
Re: Langafstand geweer bou
Ons het onlangs weer 'n Sako gesien wat van 'n kolf voorsien is deur die ouens. Ek kan regtig nie die geld vir 'n ingevoerde sintetiese kolf regverdig in die lig van die ouens se gehalte nie. http://www.armtec.co.za/
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Langafstand geweer bou
Hierdie klink nie na 'n langafstand geweer nie ...Dawid wrote: Ai...het intussen weer met my seun gesels en ek dink hyt deur my plan gesien en weet natuurlik by wie die wapen sou opeindig en dus beveel hy ten sterkste aan dat dit n 308 moet word.
Nouja.....daar begin ons weer van voor af...Sover is die kolf n Monte Carlo van USA af behalwe as ek vinnig iets goedkoper gaan optel, scope is n Leopoldt 3 - 9 x 40 wat ek het en die KD is beslis n Terminator. Ek vorder, ek vorder
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Langafstand geweer bou
Dawid
Richards Microstocs het Dualgrip thumbhold stock, baie soos die montecarlo.
Landed Cost R2500 as jy laminated vat
http://rifle-stocks.com/dualgripthumbhole.htm
Richards Microstocs het Dualgrip thumbhold stock, baie soos die montecarlo.
Landed Cost R2500 as jy laminated vat
http://rifle-stocks.com/dualgripthumbhole.htm
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Jy is heeltemal reg Arnold, dit is nie n lang afstand geweer nie, of altans nie meer nie. Dit word sommernet n mooi 308 vir my seun.
Jagtersdok, dis juis by hulle wat ek bestel het,die dualgrip met Monte Carlo vorm en in bruin laminated, gaan wel n rukkie wag maar ek dink dis die moeite werd.

Last edited by Dawid on Thu Jun 02, 2011 5:21 am, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Langafstand geweer bou
Onthou daai kolwe verg nog baie werk ... maar dan kan dit mooi lyk.
Ek moet nog sien wat hierdie 308 op afstand maak
[img width=560 height=164]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... barrel.jpg[/img]
Ek moet nog sien wat hierdie 308 op afstand maak
[img width=560 height=164]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... barrel.jpg[/img]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Dis n pragtige geweer wat jy daar het Arnold en die prentjie wat ek in my kop het, glo ek myne gaan ook baie netjies en akuraat wees.Wil n minimum van 22" loop gaan (daar moet nog plek vir die Terminator ook wees).Soos ek van die mense af verstaan is die kolwe volledig afgewerk en skynbaar nommerpas volgens aksie en als, net af finishing werk wat gedoen moet word, maar nouja kom ons kyk maar wat kom hier aan.
As ek als het die ding na Gerrie Coetzee toe vat en als aan hom oorlaat terwyl ek op die lisensie wag.
My eintlike job op hierdie projek is Skuit en Betaal.
As ek als het die ding na Gerrie Coetzee toe vat en als aan hom oorlaat terwyl ek op die lisensie wag.
My eintlike job op hierdie projek is Skuit en Betaal.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Langafstand geweer bou
Hier is basies wat Chad Gilie by arms jou sal vra
7mm Match Barrel Stainless Steel, 28" R 5,000
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 600.00
Profile barrle R800.00
Headspace, thread chamber en Crown R 800.00
SABS Proof R 320.00
Sporterising of P14 Action R 1000.00
Tu-up+lap bolt action and lock lugs R280.00
Open Bolt Face R 450.00
Total R 10,100.00
Dan bring jy van Richards Microfit Stocks of Boyds vir onder R3000.00 vir jou Laminated stock in.
So as jy wil kan jy nog vir onder R15 000.00 wegkom.
En Chad waarborg jou as hy die geweer bou dat hy met van die rak af ammo sal 0.5MOA skiet op 100m
7mm Match Barrel Stainless Steel, 28" R 5,000
Timney Trigger R 850.00
Polish Blue R 600.00
Profile barrle R800.00
Headspace, thread chamber en Crown R 800.00
SABS Proof R 320.00
Sporterising of P14 Action R 1000.00
Tu-up+lap bolt action and lock lugs R280.00
Open Bolt Face R 450.00
Total R 10,100.00
Dan bring jy van Richards Microfit Stocks of Boyds vir onder R3000.00 vir jou Laminated stock in.
So as jy wil kan jy nog vir onder R15 000.00 wegkom.
En Chad waarborg jou as hy die geweer bou dat hy met van die rak af ammo sal 0.5MOA skiet op 100m
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
Neels, Jy moet asb die man se besonderhede vir my gee want dis beslis in my prysklas daai, sal net met hom gesels oor die loop.
Baie dankie vir die inligting
Baie dankie vir die inligting
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Langafstand geweer bou
Ludwig
Watter maak loop? ek is nie seker nie. Hy het my vir my 375 H&H Truvelo loop R4000 gevra. Dit was die prys wat hy my sou vra vir SSmatch loop wat ek nie voel nodig is nie.
Dawid
Sy pryse kan dalk bietjie op wees, maar soos ek s? as jy die P14 Aksie gee kan jy Maklik nog onder R15k inkom
0123471917