Help met gate in primers
- Cilair
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm
Help met gate in primers
Goeie dag manne het iemand anders ook al die volgende probleem met 'n Howa ondervind. Die slagpen slaan gat deur die primer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Cilair
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm
Re: Help met gate in primers
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170908/8ce4a82780ed89f5aea9621d829384a8.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Help met gate in primers
Ek kry dit in my 223 Howa met PMP ammunisie. Hulle is warm gelaai. Die Federal wat ek mee herlaai het nog nie sulke tendense getoon nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cilair
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm
Re: Help met gate in primers
Hierdie lading is nog nie eers by die maks wat sonchem gee nie. Dit is cci 400 primers
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Help met gate in primers
'n Goeie vriend van my het presies dieselfde met sy nuwe Howa Creedmor ondervind. Hy vat Maandag sy roer na die wapensmit vir 'n ondersoek. Sy ladings is ook relatief mak, siende dat hy nog loop inbreek, maar hy druk die koeël in die lande en ek vermoed dit jaag die druk eksponensieël op.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Help met gate in primers
My 243 Win Howa het ook 'n kort keel dus moet sy koeels redelik diep in die dop gedruk word. My eerste reaksie is druk. Maak die slot maar goed skoon, daar sal 'n klomp ronde metaalskyfies, presies so groot soos die gate in die slagdoppe, in wees.
- Cilair
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm
Re: Help met gate in primers
Ja Gawie dit is juis jou goeie vriend se geweer wat dit doen. Dalk gedink gedink daar is ander verklaring vir die gate wat die nuwe Howa maak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Help met gate in primers
Volg
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Help met gate in primers
My kommentaar. Waarom die gebruik om in die lande te laai? Gaan 'n veilige afstand van 1mm of meer weg en die drukprobleme verdwyn. Nou kan jy sinvol ladings ontwikkel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Selfde probleem gehad op RPR. Slagpen se spring was te pap en het hulle vervang met RSA springs. Probleem opgelos. If all else fails....bush en sleeve die slagpen.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Cilair
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm
Re: Help met gate in primers
Dankie vir al die sinvolle inligting. Nou weet ek ook darem waarna om te kyk as my Howa dalk eendag begin om sulke streke uit te haal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Help met gate in primers
My Howa 223 het ook so gemaak dit is agv slagpen veer wat te pap is Ek het n spacer by veer ingesit en al my probleme is weg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Help met gate in primers
In 350 skote met my Truvelo 338LM het ek dit op net een CCI250 slagdop gekry. Skiet 300gn teen 2600fps met S385. Gedink dit is maar n swak slagdop gewees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Help met gate in primers
Hoekom veroorsaak pap veer op slagpen gate?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Jou slagpen hop sodra hy die primer tref en dan is dit asof hy die primer 2 keer slaan wat veroorsaak dat hy pierce.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Help met gate in primers
Die slagpen word teruggedruk in die slot in. Die gaatjie word blykbaar nie deur slagpen ingeslaan nie, maar stukkie primer wat deur die gat in die slotgesig uitgepons word.Jake1 wrote:Hoekom veroorsaak pap veer op slagpen gate?
Daar gaan waarskynlik paar metaal discs binne in sy slot wees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Jy is reg. Die slagpen met die 2de slag verswak die jacket van die primer en so druk hy deur die "firing pin hole".Gian_dP wrote:Die slagpen word teruggedruk in die slot in. Die gaatjie word blykbaar nie deur slagpen ingeslaan nie, maar stukkie primer wat deur die gat in die slotgesig uitgepons word.Jake1 wrote:Hoekom veroorsaak pap veer op slagpen gate?
Daar gaan waarskynlik paar metaal discs binne in sy slot wees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help met gate in primers
Is maar n probleem met die klein primer lapua brass in party gewere, Jan het lank met dit in sy RPR gestoei
Niks met druk te doen nie
Niks met druk te doen nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Ek het hom amper verkoop en n Howa gekoop...Capt. Oblivious wrote:Is maar n probleem met die klein primer lapua brass in party gewere, Jan het lank met dit in sy RPR gestoei
Niks met druk te doen nie

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Help met gate in primers
Dit sou 'n wyse besluit gewees het!jankraay wrote:Ek het hom amper verkoop en n Howa gekoop...Capt. Oblivious wrote:Is maar n probleem met die klein primer lapua brass in party gewere, Jan het lank met dit in sy RPR gestoei
Niks met druk te doen nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help met gate in primers
Jan waar is daai video wat jy n 1000m gong met daai RPR uit die vuis uit skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Haha Cappie jy sal hom moet opsit. Sako222 moet my eers wys hoe om die goed te laai. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help met gate in primers
Hiers Jan se primers.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Help met gate in primers
Dankie Cappie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Help met gate in primers
Ek het met 123 grein punte en s355 in my Creed dieselfde probleem gehad.
Vandat ek 365 gebruik nognie weer n gat in die primer gekry nie.
Howa.
Vandat ek 365 gebruik nognie weer n gat in die primer gekry nie.
Howa.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain

