Lisensies
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lisensies
My dinges is ook nou al vrek suur. My lisensie is 26 Julie goedgekeur. 18 Aug bel ek weer CFR. Hulle reply is dat die kaartjie al by Provinsiaal in Polokwane is. Ek bly in Polokwane. Op 1 Sept bied ek die lokale DFO aan om met my voertuig te ry na Provinsiaal om die kaartjies te gaan haal, maar nee. Net gister vind ek uit Provinsiaal is net oor die straat van DFO...30 tree!!!
Nee mense dit kan nie so aangaan nie.
Nee mense dit kan nie so aangaan nie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensies
joune is darrem al goed gekeur !Hansieslim wrote:My dinges is ook nou al vrek suur. My lisensie is 26 Julie goedgekeur. 18 Aug bel ek weer CFR. Hulle reply is dat die kaartjie al by Provinsiaal in Polokwane is. Ek bly in Polokwane. Op 1 Sept bied ek die lokale DFO aan om met my voertuig te ry na Provinsiaal om die kaartjies te gaan haal, maar nee. Net gister vind ek uit Provinsiaal is net oor die straat van DFO...30 tree!!!
Nee mense dit kan nie so aangaan nie.
myne is in op 18 Julie, sms van DFO op 30 Julie ....en le nog net so by CFR al n maand en 'n half
Hulle het laat weet dat hulle nog 33 dae het om hom te verwerk ..... sommer st £¥nt daai !
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Welkom tuis!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
My aansoek het 'n maand gevat vanaf hier tot in Pretoria.......seker met 'n donkiekar gestuur.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
Regstelling: 2 maande.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Lisensies
195 werksdae later en hys goedgekeur.
Presies n week om kaartjies te druk later kan ek kaartjies gaan haal.
Presies n week om kaartjies te druk later kan ek kaartjies gaan haal.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Tydelike Lisensies
Donderdag Middag 14 September 3x Tydelike Lisensie Aansoeke Ingedien en op Dinsdag oggend 19 September is al 3 goedgekeur............ Dit kom basies op 2 1/2 na 3 werksdae uit. Nou is dit speeltyd.
Donderdag Middag 14 September 3x Tydelike Lisensie Aansoeke Ingedien en op Dinsdag oggend 19 September is al 3 goedgekeur............ Dit kom basies op 2 1/2 na 3 werksdae uit. Nou is dit speeltyd.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Die DFO hier in KZN reken die druk van lisensies is nou uitgekontrakteer en die drukker het tegniese probleme so daar is geen lisensies wat gedruk word nie. Die afgelope maand het daar nie een lisensie in KZN aangekom nie.
Weet iemand iets van dit?
Weet iemand iets van dit?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ek vat die geweer oor by my pa, mod75 pre-b.
Hy het hom in die 90's gekoop en die geweer het nog nie 200 rondtes deur nie... nie n enkele krappie of merkie op nie. Lyk of hy gister van die produksie lyn af gekom het.
Die aansoek nou so 2 weke in maar voel soos 2 maande...
Hy het hom in die 90's gekoop en die geweer het nog nie 200 rondtes deur nie... nie n enkele krappie of merkie op nie. Lyk of hy gister van die produksie lyn af gekom het.
Die aansoek nou so 2 weke in maar voel soos 2 maande...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
Hoe vind 'n mens uit wat die vordering met jou aansoek is? Ek het al 4x gebel en die antwoord is "ê, ê, in process". Daar moet darem seker 'n rekord van "progress" ook wees?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensies
Jy kan by NHSA se web in loer ( https://natshoot.co.za/nhsa-info/nhsa-n ... /vol-13-23 )Chevvy SS wrote:Hoe vind 'n mens uit wat die vordering met jou aansoek is? Ek het al 4x gebel en die antwoord is "ê, ê, in process". Daar moet darem seker 'n rekord van "progress" ook wees?
Daar gee hulle "The contact details of the various FLASH enquiry desks" email adresse vir die verskillende provinsies. Ek het hulle 1 keer 'n week gepla vir terugvoer
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
Baie dankie, epos gestuur. Kom ons hoop daar kom 'n antwoord.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensies
Groot plesier
Ek weet nie of die epos ding rerig help nie maar minstens vergeeeet hulle nie net perongeluk van die aansoek nie
Ek bly nou wel in Pta maar dit het so net minder as 'n 3 maande geneem van die dag wat ek in gedien het tot ek die kaarkie in my hande gehaat het
Ek weet nie of die epos ding rerig help nie maar minstens vergeeeet hulle nie net perongeluk van die aansoek nie
Ek bly nou wel in Pta maar dit het so net minder as 'n 3 maande geneem van die dag wat ek in gedien het tot ek die kaarkie in my hande gehaat het
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
10 Aug my lisensie ingedien vir my 375 H&H (Sec 15),
25 Sept by CFR aangekom
Nou wag ons maar
25 Sept by CFR aangekom
Nou wag ons maar
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Het hulle gister gebel en hoor toe dat hulle bietjie agter is met die verwerkings. Hulle het nognie geraak aan aansoeke wat in Sept ontvang is nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik is my Creedmoor tuis.
Ingedien 4April 17. Kaart gekry 12 Oktober 17.
Dit was n laaaang wag.
Raai wat doen ek more oggend?
Ingedien 4April 17. Kaart gekry 12 Oktober 17.
Dit was n laaaang wag.
Raai wat doen ek more oggend?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Laat slaap seker
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Hoe maak mens nou? My sec13 vuurwapen hernuwing is 2 weke terug goed gekeur, maar wag nog vir die kaartjie. My ou lisensie verval more.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensies
Solank jy bewys van jou aansoek het is daar niks moeilikheid nie.
Ek het my kaarkie eers n maand na my ou kaarkie se verval datum gekry
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ek het my kaarkie eers n maand na my ou kaarkie se verval datum gekry
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ek sou ook dink as jy jou bewys van aansoek het is jy OK.
Jy kan dalk self n "print out" kry by jou DFO en by jou dra.
Jy kan dalk self n "print out" kry by jou DFO en by jou dra.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Swede wrote:Laat slaap seker
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hehihi Sweed het jy nie verbeelding nie? Kry jou op die skietbaan
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Sjoe eks soos n kind in n CrazyStore
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
3 maande; gister toegestaan, maar toe val daar 'n leer op my kop want dit was die 13de.Chevvy SS wrote:My aansoek het 'n maand gevat vanaf hier tot in Pretoria.......seker met 'n donkiekar gestuur.![]()
-
Albert_de_Vries
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Mar 20, 2017 12:39 pm
Re: Lisensies
Het iemand n nommer of n e-pos adress waar ek my navraag kan rig?
Bevoegdheid alreeds gekry, wag nog vir enige vorm van terugvoer na 133 dae...
Die beste wat ek kon doen is 'Sikhakhanepn@saps.gov.za' (blykbaar die Kolonel wat die septer swaai daar) asook 021 393 1000.
Dit kna mos onmoontlik so lank vat om n paar pampiere deur te lees....