Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post by Frederik »

Warne low QD's ringe te ruil vir Warne medium QD mounts.
Ek het nuwe scope met 50 objective en hy pas net net nie op nie of laat ek dit so stel dit pas maar raak my kamer/loop.

Ek het die scope op sy maksimum vorentoe gestel maar tevergeefs raak nogsteeds net net die staal.

So ek het gewonder of daar iemand is wat dalk sy medium ringe wil ruil vir low ringe?

Vergeet om by te voeg dit is 30mm ringe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Frederik on Thu Sep 07, 2017 5:32 am, edited 1 time in total.
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post by Jaktrap »

Sou jy op wees vir verkoop dalk.
Weet van iemand in Ooskaap wat dalk soek?

Mooiloop
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post by Jaktrap »

Sou jy op wees vir verkoop dalk.
Weet van iemand in Ooskaap wat dalk soek?

Mooiloop
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post by Frederik »

Jaktrap wrote:Sou jy op wees vir verkoop dalk.
Weet van iemand in Ooskaap wat dalk soek?

Mooiloop
Nee dankie tensy dit genoeg is om nuwe ringe te koop.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Te ruil Warne low QD ringe vir Warne medium QD Ringe

Post by Frederik »

Bump
Post Reply