ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te Parys

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te Parys

Post by Eugene »

Ons herinner graag almal aan ons fun shoot, prysuitdeling en jaarafsluiting op 2 Desember 2017 te Ballistic Beast Skietbaan by Parys.

Die baan fooi beloop ’n bedrag van R100-00 per skut. Geen vooraf inskrywings is nodig nie, alhoewel ons nader aan die tyd net ’n opname van die getalle sal doen.

Die formaat van die dag gaan soos volg wees:

7h30 tot 8h00 Aankoms, ondertekening van register en koffie;
8h00 tot 9h30 Central Arms se Springbok op 1000m kompetisie
9h30 tot 13h00 Informele skiet na gonge en hulp/kursus
13h30 tot 14h30 Prysuitdeling by vliegveld se restaurant
14h30 Braai en kuier.

Central Arms, Klerksdorp bied op daardie dag ’n 1000m Springbok kompetisie aan, waar skuts een koue loop skoot na ’n Springbok teiken op 1000m gaan skiet. Die persoon wat die hart (V30 kol) raak skiet of die naaste daaraan is, wen die prys ter waarde van R10 000-00. Indien meer as een persoon die V30 kol raak skiet of daar is meer as een persoon wat die naaste daaraan is, sal daar ’n uitskiet rondte/s wees tot ’n wenner bepaal is. Koste om aan die kompetisie deel te neem, beloop ’n bedrag van R100 per skoot en jy kan meer as een keer deelneem, maar eers nadat almal een keer geskiet het. Die teikens sal eers besigtig word nadat almal klaar geskiet het.

Na afloop van die Springbok kompetisie gaan daar informeel na gonge op verskillende afstande geskiet word. Vir diegene wat belangstel, sal daar van ons “ervare” lede beskikbaar wees om prakties op die baan, hulp en raad te gee met die lees van toestande, opstel van toerusting en gebruik van die ballistiese apps.

Na afloop van die skiet teen 13h00, gaan ons prysuitdeling plaasvind by die vliegveld se restaurant en na afloop daarvan gaan ons lekker braai en kuier. Daar sal braaiers en vure beskikbaar wees, bring eie vleis, bykosse en eetgerei of bestel kos van die restaurant se spyskaart af.

Hoop om julle almal daar te sien!

ALRHA Groete
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Jean Marais »

Eugene, as ek nou nog nie aan een van julle skiete deelgeneem het nie, mag ek die dag kom saamkuier?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Eugene »

Jean Marais wrote:Eugene, as ek nou nog nie aan een van julle skiete deelgeneem het nie, mag ek die dag kom saamkuier?
Natuurlik Jean! Enige iemand is welkom. Bring jou geweer en kom skiet saam. Sommer jou gewone jaggeweer en kom verbaas jouself oor wat jy kan vermag. Jy gaan natuurlik bietjie bloei met 'n 4x vergroting, maar niks is onmoontlik nie. Jy het verseker nie 'n R100k geweer en 'n R80k teleskoop nodig om LA te skiet nie.
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Jean Marais »

Dankie. Ek gaan die datum dagboek. Wil beslis bietjie kom saamkuier met julle.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Marc »

Waars die like knoppie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Ben »

Marc wrote:Waars die like knoppie
Ja!
"Failure is NOT an Option"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Eugene »

Jaarafsluiting en formaat daarvan

* ALRHA se jaarafsluiting en fun shoot sal op 2 Desember 2017 te Ballistic Beast Skietbaan by Parys vliegveld gehou word. Geen vooraf inskrywing is nodig nie en registrasie en inskrywing sal plaasvind van 7h30 tot 8h00 en daar sal om 8h15 begin word. Baan fooi is R100 per skut.
* Buiten vir die Central Arms Springbok Challenge hieronder, is daar nie ’n formele formaat nie en kan daar net lekker na gonge op verskillende afstande geskiet word.
* Die Central Arms Springbok Challenge, behels CHASA se Springbok teikens op 1000m. Elke deelnemer betaal R100 per skoot en die persoon wat se skoot in die V30-kol is, die prys sal wen. Indien meer as een, sal daar 'n uitskiet wees en indien niemand dit daar raak skiet nie, sal die persoon naaste aan die kol, die prys wen. Skuts kan meer as een keer deelneem, maar eers nadat almal ’n 1ste skoot geskiet het en nie direk na mekaar nie.
* Die prys het 'n waarde van R10 000 en sal bestaan uit 'n R5000 Central Arms geskenkbewys en 'n geskenkpak van R5000 se goedere.
* Diegene wat nie aan bovermelde wil deelneem nie, asook die wat klaar deelgeneem het, kan ter selfde tyd steeds skiet na gonge.
* Om 12h00 sal die baan gesluit word en sal die afsluiting en prysuitdeling by die Vliegveld se restaurant plaasvind. Na afloop van die prysuitdeling, sal daar gekuier en gebraai word en daar sal vure en roosters beskikbaar wees. Jy kan jou eie vleis bring en braai of kos van die restaurant bestel. Daar is kontantkroeg beskikbaar.
Aim small, miss small
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by jankraay »

Julle kan gerus die dag kom bywoon. Dit is n baie lekker “fun” dag waar mens baie leer en soos Eugene se jou self heel moontlik gaan verbaas. Daar is tonne se hulp en meer as tonne se grappe wat rond gaan.As jy bietjie mismoedig is oor jy na jou skoonma toe moet gaan vir Kersfees sal ek se die dag is n moet.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Eugene »

jankraay wrote:Julle kan gerus die dag kom bywoon. Dit is n baie lekker “fun” dag waar mens baie leer en soos Eugene se jou self heel moontlik gaan verbaas. Daar is tonne se hulp en meer as tonne se grappe wat rond gaan.As jy bietjie mismoedig is oor jy na jou skoonma toe moet gaan vir Kersfees sal ek se die dag is n moet.Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
;D ;D ;D
Aim small, miss small
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Apie »

Vasbrand.

Ek dink dis ons kans om van my skoonma en jou ma te vlug....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Vasbrand
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Vasbrand »

Apie wrote:Vasbrand.

Ek dink dis ons kans om van my skoonma en jou ma te vlug....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie

Klink vir my reg..

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Eugene »

ALRHA se jaarafsluiting was die afgelope Saterdag en alhoewel dit gereen het, het dit verseker nie die geesdrif en passie gedemp nie. Ek kan maar net weereens dankie sê vir ons borge, want sonder hulle kan mens nie so iets aan die gang hou nie. Dan wil ek ook baie dankie sê vir elke persoon wat hierdie jaar ons skietdae bygewoon het, sonder julle sal ons ook nie 'n sukses kan maak van ALRHA nie. Laastens aan my mede Exco lede, baie dankie vir julle harde werk en al die opofferings wat julle maak ter wille van ALRHA. Julle is 'n great span en dis 'n voorreg om saam met julle te kan werk.
Hier is 'n kort uiteensetting van die finale tellings vir die jaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Eugene »

Nommer 2

Nommer 3
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by JacquesT (Stompe) »

So paar Fotos van die dag

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/5582de262bca26c6d8344a9238bd7224.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/0af73abbeea01dfe98e74bd557d89b21.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/ec5f199c9b84471362812ffe09338993.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/3433187339426b7a72d2c1e34c624988.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/8cf7f759e81224c73b6730c4b442a635.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/c220591dd4a65c99862ef60dc5781785.jpg

En dan vir die van julle wat ooit gewonder het hoe Capt. Oblivious lyk, hier is foto van hom, my, Ben, Sako trippel 2 en rangerLouis later die aand by die lodge waar ons oorgelsaap het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/32457e5c1a2e05de4a79b427cf98c475.jpg
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by jankraay »

JacquesT (Stompe) wrote:So paar Fotos van die dag

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/5582de262bca26c6d8344a9238bd7224.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/0af73abbeea01dfe98e74bd557d89b21.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/ec5f199c9b84471362812ffe09338993.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/3433187339426b7a72d2c1e34c624988.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/8cf7f759e81224c73b6730c4b442a635.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/c220591dd4a65c99862ef60dc5781785.jpg

En dan vir die van julle wat ooit gewonder het hoe Capt. Oblivious lyk, hier is foto van hom, my, Ben, Sako trippel 2 en rangerLouis later die aand by die lodge waar ons oorgelsaap het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/32457e5c1a2e05de4a79b427cf98c475.jpg
Hahaha Cappie die skim.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Capt. Yoda »

Hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by SakoTrippel2 »

Ja manne was 'n lekker afsluiting gewees!volgende jaar sal ek bietjie meer ernstig probeer deelneem. ALRHA is 'n lekker groep manne wat lekker saam skiet.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: ALRHA Jaarafsluiting en Funshoot op 2 Desember 2017 te P

Post by Ben »

En dan vir die van julle wat ooit gewonder het hoe Capt. Oblivious lyk, hier is foto van hom, my, Ben, Sako trippel 2 en rangerLouis later die aand by die lodge waar ons oorgelsaap het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/32457e5c1a2e05de4a79b427cf98c475.jpg[/quote]

Hahahaha ........
"Failure is NOT an Option"
Post Reply