Het die oorspronklike een te koop indien iemand sal belangstel
R1300 Posgeld vir koper
AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Bring hom daar by my Kaya om of gee hom vir Dumpy. Sal graag wil sien of hy pas in die Archangel, dan vat ek hom.Kallie Fernhout wrote:Het die oorspronklike een te koop indien iemand sal belangstel
R1300 Posgeld vir koper
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
As Gawie nie vat nie, praat met my.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Riebeeker ek hou jou ophoogte sodra ek van gawie hoor
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Tops.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Riebeeker, jy en Kallie kan maar gesels.Riebeeker wrote:As Gawie nie vat nie, praat met my.
Jy pas nie op my Archangel nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Gawie ek het ook een van Geno laat kom. die forums sê dat hy moet pas op my RPR maar ek kon hom ook nie gepas kry nie...Die Disen Engineering mags pas wel.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Kallie, wanneer kan ek kom kyk of hy pas?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF

