Dagsê manne/dames,
Ek is Marius, gebore en getoë op 'n plaas in die Noord-Kaapse Karoo. Jag al vandat ek kon loop...eers met klippe, toe kettie, toe windbuks en so aan...
Sien uit om te leer uit die wyse manne se raad en ondervindinge en hoop om darem ook partykeer 'n wyse straaltjie te piepie.
Groetnis en voorspoed!!
Dagsê uit Bellvlle
- Monster7
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Aug 10, 2017 9:38 pm
Dagsê uit Bellvlle
MFO
AIM SMALL, MISS SMALL
.22 Brno
220 Swift
243 Mod90
6.5 Creedmoor Howa
30-06 Mod90
9.3x62 Mauser
AIM SMALL, MISS SMALL
.22 Brno
220 Swift
243 Mod90
6.5 Creedmoor Howa
30-06 Mod90
9.3x62 Mauser
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Welkom Marius. Glo jy sal dit hier geniet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Monster, hoe oud was jy dan toe jy begin loop het?
Welkom en geniet dit.
Welkom en geniet dit.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Na sy geboorte het sy ma nie lekker gevoel nie.PWV wrote:Monster, hoe oud was jy dan toe jy begin loop het?
Welkom en geniet dit.
Monster het toe maar huistoe bestuur......
Welkom by raakskiet(en spekskiet) hoofkwartier!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Dagsê uit Bellvlle
Welkom Marius, Hoop jy sal dit hier geniet.
Apie is weer so pittig soos n paw-paw vannaand
Groete
Pieter
Apie is weer so pittig soos n paw-paw vannaand
Groete
Pieter
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Welkom jy sal lekker lees en gesels hier
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Nou ja! Dit het jou lank genoeg gevat om hier aan te sluit.Baie Welkom.
Manne Marius is n groot vriend van my.Ons skiet redelik baie springbokke saam elke jaar.Hy skiet net minder pensskote as ek.
Manne Marius is n groot vriend van my.Ons skiet redelik baie springbokke saam elke jaar.Hy skiet net minder pensskote as ek.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Dagsê uit Bellvlle
Ek wil kerrie hê...
Welkom Marius.
Groete
Ruan
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Welkom Marius.
Groete
Ruan
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
- Monster7
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Aug 10, 2017 9:38 pm
Re: Dagsê uit Bellvlle
Dankie manne!
Ja nee Julian, enige iets om in te tap op jou WêRELD WYE in diepte kennis van skietgoed! Nou met klein Julian wat jou besig hou sal die kampvuur kuiers eers bietjie opdroog...
Ja nee Julian, enige iets om in te tap op jou WêRELD WYE in diepte kennis van skietgoed! Nou met klein Julian wat jou besig hou sal die kampvuur kuiers eers bietjie opdroog...
MFO
AIM SMALL, MISS SMALL
.22 Brno
220 Swift
243 Mod90
6.5 Creedmoor Howa
30-06 Mod90
9.3x62 Mauser
AIM SMALL, MISS SMALL
.22 Brno
220 Swift
243 Mod90
6.5 Creedmoor Howa
30-06 Mod90
9.3x62 Mauser

