Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by NicoSmit »

Nou gehoor diewe het oor die naweek ingebreuk en die wapen kluis by NWK Randfontein leeg gedra al die wapens is weg Ek is bly ek is nie daardie bestuurder wat 'n verklaring moet gaan aflê nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Victor_ »

Hoe het hulle die kluis oop gekry?

Baie sleg as so iets gebeur. Gee weer vir Fikile 'n lekker stok om mee te slaan.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Jean Marais »

As ek moet raai... Inside job in samewerking met die sekuriteitsmaatskappy.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Chevvy SS »

Hier in die Kaap het die SAPD verlede verlede week 'n trommel vol gewere "verloor".
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Jean Marais »

Ek wonder of hier nie groter dinge aan die broei is nie. Grootskaalse wapendiefstal, honde wat oral vergiftig word ens ens...
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Johan308 »

IMG-20170904-WA0003.jpg
IMG-20170904-WA0002.jpg
IMG-20170904-WA0001.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Johan308 »

Net die handwapens is gesteel, lyk vir my soos inside job
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by NicoSmit »

hulle het lekker baie tyd gehad dis 'n dik kluis deur waardeur hulle is
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Ranger »

How'd they get into the walk-in safe? Got photos of the door?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by toelie »

Vang sommer die nuwe grynders en crow bars van die kooperasie. Hel dink watse kopsere is dit ook vir die manne wat al aansoek gedoen het op daai wapens. Jare se wag wat voorle om dit uit te sorteer.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Jean Marais »

Maak nie saak watse kluis nie, as die wetters wil in, kom hulle in.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by toelie »

Baie waar, die hoogste mure kan nie n skelm uit hou nie.

Korrel koppe het die mutual kluis eers aan die verkeerde kant probeer oop sny, eish babba
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by Basjan123 »

Die maatskappy wat die alarms doen moet ook maar nader staan.........
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Wapen diefstal by NWK Randfontein

Post by NicoSmit »

die opset daar is as jy na die wapen afdeling gaan moet jy deur 'n staal hek gaan dan is jy in die winkel gedeelte dan is daar nog 'n inloop kluis en dan die kluis wat oopgebreek is .so hulle het baie goed geweet waarheen om te gaan die sekuriteits maatskapy het 'n red eye kamera daar naby op 'n paal ons hoop hulle het iets afgeneem wat die polisie kan help
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply