The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
More mense
Ekt van verlede week af bietjie gelees oor die opskrif en dit lyk baie maklik. Dit blyk ook baie onbekend hier by ons en ek gaan maar die toets doen en kyk hoe werk dit dalk help dit ander dalk ook in die toekoms met spaar van loop lewe,punte en kruit wanneer hulle wil fireform. Ek gaan die tipe fireforming probeer met 5x243 doppe wat ek wil AI. En dan gaan ek ander 5x 243 doppe met punte normaal fireform na AI toe en dan die twee stelle van 5 met mekaar vergelyk. Ek gaan CCI 200 primers gebruik met MS200 en dan mieliemeel ingooi met Dacron filler tot bo by die nek.
When I first started shooting the 6mm Ackley Improved, I formed brass using 100 grain bullets purchased in bulk (cheap) at a gun show. After the forming & break in process, and going through about 400 rounds trying to develop some accurate loads, I decided to start over with some fresh brass. Barrel life expectancy became a concern, so an alternate method of forming brass sounded appealing. The "Cream of Wheat" method is basically using a light charge of a pistol powder, a pistol primer, a small wad of toilet paper, Cream of Wheat ™ or other similar inert filler, and a wax plug, but NO bullet. To determine how much powder to use (I used W231, others would also work), fill a new, unfired case completely full of your pistol powder. I did this step with a FIRED primer in the case. Dump the case full of powder onto your powder scale, and determine the weight. 10 percent of this full case weight of pistol powder is the charge you want to start forming with. Load a new, unfired case with a standard pistol primer, & the 10 percent charge of pistol powder. Drop in a small wad of toilet paper (about 1/4 of one sheet)into the case and tap it down. Next, fill the case to the neck & shoulder junction with your inert filler. Finally, plug the case with paraffin wax. Take the prepared case in one hand and hold the wax over it, forcing the case neck into the wax. The case is now ready to fire.
Ek hou n update sodra ek dit gedoen het. Julle kennis is ook welkom!
Groete
Gerhardu

- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Dit klink interesant G.....As ek in die aande so na 8 skote in ons straat hoor sal ek weet dis net jy wat jou doppe Fire Form in jou sitkamer!!
"Failure is NOT an Option"
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Jy gaan dalk ook die reuk kry van mieliepap wat brand....
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ben jy lok vir Demitri!Ben wrote:Dit klink interesant G.....As ek in die aande so na 8 skote in ons straat hoor sal ek weet dis net jy wat jou doppe Fire Form in jou sitkamer!!
-
Bravo1
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
More manne...
Ek wil graag hoor of iemand wel soortgelyke metode volg om doppe te fore-form? Basies, sonder om n punt te laai.
Ek luister graag,
Dankie

- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Maak my self seker oop vir pakslae van iemand af Maar ...
Ek fireform my doppe so.
Veral doppe wat ek nie Kan kry nie soos die 9.5MS.
Skiet dit in n groot swart fullusdrom vol lappe en ou hand doeke. As Ek die in die garage doen weet my vrou in die huis nie eers nie. (Maar jy is reg oor die reuk van gebrande mielie pap)
Risep hang af van hoe groot die dop is wat gefire form moet word.
12-20gr mp200, mielie meel tot so 5mm onder die skouer van die dop, en dan drup Ek gesmelte kers was in die dop tot dat dit gelyk is met die bek van die dop.
Wag tot dit stol en skiet dit in die drom.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
http://www.surplusfirearm.com/2011/11/1 ... onversion/
Hier is n artikel hoe 303 na 410 hael gefireform word op dieselfde manier
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is n artikel hoe 303 na 410 hael gefireform word op dieselfde manier
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ek moet asb stress dat hanteer die as n gelaaide rondte. Die was en mielie meel skiet deur 40cm se gekompakterde lap en handdoek.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ek moet asb stress dat hanteer die as n gelaaide rondte. Die was en mielie meel skiet deur 40cm se gekompakterde lap en handdoek.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ja, 'n maat het dit probeer in sy kombuis: Linoleum vloer het nou 'n gat in , en dis met ekstra bedekking tussen loop en vloer.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
More Gerhardu
Jy is natuurlik welkom om jou eie toetse te doen na hartelus. Glo my ek is deur elke enkele manier van fireform destyds toe ek met die Ackleys begin het. Die uiteinde is dat n mens absoluut jou tyd en geld mors met al hierdie ander metodes. Dit is so eenvoudig soos dit. Laai jou standaard dop klaar op die Ackley specs en jag, skiet of sommer oefen jou doppe so reg. Waarvoor deur al hierdie riet-meraal gaan as jy net kan laai en die rondte so gebruik? Die doppe kom in elk geval die beste uit met n vol lading wat in hom geskiet word. Laai en laat waai!
Groetnis
Wouter
Jy is natuurlik welkom om jou eie toetse te doen na hartelus. Glo my ek is deur elke enkele manier van fireform destyds toe ek met die Ackleys begin het. Die uiteinde is dat n mens absoluut jou tyd en geld mors met al hierdie ander metodes. Dit is so eenvoudig soos dit. Laai jou standaard dop klaar op die Ackley specs en jag, skiet of sommer oefen jou doppe so reg. Waarvoor deur al hierdie riet-meraal gaan as jy net kan laai en die rondte so gebruik? Die doppe kom in elk geval die beste uit met n vol lading wat in hom geskiet word. Laai en laat waai!
Groetnis
Wouter
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Stem
Ek doen dit deesdae so as ek doppe fireform. Sien min verskil.

Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ek het 3 weke terug 1000m gong geskiet met 'n 6 XC wat ons doppe gefireform het vanaf 6.5 Creedmoor Lapua Brass. Dai dop skiet net so akkuraat.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Vertel bietjie watse dies en het jy nodig en hoeveel stappe is die proses om xc doppe so te maakVleisie wrote:Ek het 3 weke terug 1000m gong geskiet met 'n 6 XC wat ons doppe gefireform het vanaf 6.5 Creedmoor Lapua Brass. Dai dop skiet net so akkuraat.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Ek luister ook by die stereo
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: The "Cream of Wheat" Fireforming doppe.
Kallie dis 'n vriend se roer, hy sê hy het net die doppe deur sy Sizing die gedruk en hulle op die regte lengte getrim.Kallie Fernhout wrote:Vertel bietjie watse dies en het jy nodig en hoeveel stappe is die proses om xc doppe so te maakVleisie wrote:Ek het 3 weke terug 1000m gong geskiet met 'n 6 XC wat ons doppe gefireform het vanaf 6.5 Creedmoor Lapua Brass. Dai dop skiet net so akkuraat.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag