Paar goed te koop - Z3 en ander
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Paar goed te koop - Z3 en ander
Ek het die volgende items te koop - posgeld vir die koper
1. Swarovski Z3 BT - R14000
2. Plano enkelgeweertas - R650 - VERKOOP AAN HEIN
3. Rail vir 'n Howa lang aksie - R1200
4. Warne 25mm Med ringe nuut - R650
5. Warne 30mm ringe lyk soos low - R600
Antwoord op die draad asb
Whattsap vir meer foto's - 08twee87sewe330nul
Groete
Dewitt
1. Swarovski Z3 BT - R14000
2. Plano enkelgeweertas - R650 - VERKOOP AAN HEIN
3. Rail vir 'n Howa lang aksie - R1200
4. Warne 25mm Med ringe nuut - R650
5. Warne 30mm ringe lyk soos low - R600
Antwoord op die draad asb
Whattsap vir meer foto's - 08twee87sewe330nul
Groete
Dewitt
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Dewitt on Mon Sep 04, 2017 6:41 pm, edited 3 times in total.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Vergroting op die z3? Daai geweertas is bargain
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
4-12x50snakker wrote:Vergroting op die z3? Daai geweertas is bargain
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Met n vleisie...
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Dankie Mellies, ja dis 4-12x50 25mm tube
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Nog foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Indien die geweertas nie verkoop is nie, kan ek 'n opsie kry?
PM my asb, met die bankbesonderhede...
Mooi aand!
PM my asb, met die bankbesonderhede...
Mooi aand!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Ek gaan more Bellville toe. Sal die goed saambring as iemand dit koop.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Ry via Sutherland en Worcester.
-
Noorde
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
As Hein nie die tas vat nie,sal ek hom verseker vat!
Groete uit ,Blouberg
Groete uit ,Blouberg
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Die tas is joune as die opsie nie te lank is nie Hein. Ek sal eers middag weer by rekenaar wees. Ons kan dalk vervoer reël,
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Hi Dewitt, kan ek opsie kry op die warne 30mm low ringe asb dit sluit in pos geld ne?
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Finder het jy jou pm gekry?
Enige iemand vir 'n aanbod op die Z3?
Enige iemand vir 'n aanbod op die Z3?
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Dewitt is daai 1cm soos die blou pyltjies in die pic:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Paar goed te koop - Z3 en ander
Dis reg ja, ek meet hom so
