Burris eliminator / laser scope - Probleme?
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Hi
Ek het nou al baie rondgekyk, maar nie iewers opgetel dat daar probleme is met hierdie Scope nie.
Die feit is egter dat ek paar jaar terug een gekoop het. Op my eerste of tweede jag het die Scope ophou range. Hom teruggevat na die handelaar en die verskaffer het hom omgeruil.
Tweede nuwe Burris het vinnig dieselfde probleem gegee. Weereens het die verspreider hom vir my vervang met 'n derde een.
'n Maand terug jag ek in die Kalahari en skiet baie sleg. Kom toe per toeval agter dat die Scope nie die nodige aanpassings wanneer die vergroting verander word nie. Hy pas dus nie korrek die kolletjie en holdover aan nie.
Weer terug na die verspreider en hulle sê geen probleem daars fout, maar hulle stuur nuwe een. Wag tans vir nuwe voorraad om te land en sal 'n paar weke neem.
Ek is nou half twyfelagtig of ek weer die scope wil gebruik want hy het my nou al op 3 jagte in die steek gelaat. Elke keer was dit 'n nuwe scope uit geseelde boks uit.
Wil graag weet of ek die enigste ou is wat probleme het. Sekerlik kan ek nie so ongelukkig wees nie?
Hoor graag.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Myne vir 2 jaar gebruik sonder enige issues voor ek hom verkoop het. Jy het bad luck lyk dit vir my.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Ek sou kyk na die ringe - is hulle "gelap" en hoe styf word hulle vasgedraai. Nou met 'n medejagter gesels wat 'n paar Leupold teleskope afgeskryf het op sy 375. Dit was toe die QD ringe wat spanning op die buis gesit het. Nuwe QD stelsel opgesit en probleme is op einde.Francois wrote:Hi
Ek het nou al baie rondgekyk, maar nie iewers opgetel dat daar probleme is met hierdie Scope nie.
Die feit is egter dat ek paar jaar terug een gekoop het. Op my eerste of tweede jag het die Scope ophou range. Hom teruggevat na die handelaar en die verskaffer het hom omgeruil.
Tweede nuwe Burris het vinnig dieselfde probleem gegee. Weereens het die verspreider hom vir my vervang met 'n derde een.
'n Maand terug jag ek in die Kalahari en skiet baie sleg. Kom toe per toeval agter dat die Scope nie die nodige aanpassings wanneer die vergroting verander word nie. Hy pas dus nie korrek die kolletjie en holdover aan nie.
Weer terug na die verspreider en hulle sê geen probleem daars fout, maar hulle stuur nuwe een. Wag tans vir nuwe voorraad om te land en sal 'n paar weke neem.
Ek is nou half twyfelagtig of ek weer die scope wil gebruik want hy het my nou al op 3 jagte in die steek gelaat. Elke keer was dit 'n nuwe scope uit geseelde boks uit.
Wil graag weet of ek die enigste ou is wat probleme het. Sekerlik kan ek nie so ongelukkig wees nie?
Hoor graag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
oom Marius daai scope werk nie met ringe nie. scope het n picatinny rail basis wat vasklamp op n picatinny rail /bases op geweer .
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
As daar enige fout is met die picatinny dan kan dit spanning oordra na die teleskoop. Om fout te soek is nie altyd maklik as raad gevra word nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Ek het drie van die scopes nou al vir baie jare lank en nog nooit probleem gehaad nie. Een scope het ek uiteindelik verkoop toe die wapen verkoop was maar die ander twee werk foutloos. My wapens word ook baie deur my jag kliente gebruik so kry maar hulle stampe en krappe.
Indien dit nou al die 4de scope van jou is wat elke keer op dieselfde wapen faal dan moet jy regtig miskien na die mountings kyk. Dit klink net nie logies nie.

“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
-
Stavats
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 31, 2017 12:21 pm

Francois ek het nou by hierdie forum aangesluit om vir jou te sê jy is nie alleen nie! Ek het presies dieselfde probleem hierdie week ontdek.
Ek het gesukkel om sub MOA groeperings te kry op 92m, 200m is 'n absolute gemors. Ek het eers die lading die skuld gegee en toe die mounts en toe kyk ek bietjie nader na die teleskoop.
Ek kom toe agter dat strelok se holdover nie ooreenstem met die holdover in die burris nie, met dieselfde bc en drop getalle.
'n Vriend bied toe aan om te help en merk toe hierdie probleem wat jy ook het op. Burris het bevestig dis 'n fout en ek moet die teleskoop terugvat handelaar toe.
Ek het vanoggend die handelaar laat weet ek bring die teleskoop terug en ek soek nie weer 'n Burris nie, ek soek my geld.
Ek wonder hoeveel Burris eienaars het dieselfde probleem sonder om dit eers agter te kom.
Ek het gesukkel om sub MOA groeperings te kry op 92m, 200m is 'n absolute gemors. Ek het eers die lading die skuld gegee en toe die mounts en toe kyk ek bietjie nader na die teleskoop.
Ek kom toe agter dat strelok se holdover nie ooreenstem met die holdover in die burris nie, met dieselfde bc en drop getalle.
'n Vriend bied toe aan om te help en merk toe hierdie probleem wat jy ook het op. Burris het bevestig dis 'n fout en ek moet die teleskoop terugvat handelaar toe.
Ek het vanoggend die handelaar laat weet ek bring die teleskoop terug en ek soek nie weer 'n Burris nie, ek soek my geld.
Ek wonder hoeveel Burris eienaars het dieselfde probleem sonder om dit eers agter te kom.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Paar goeidjies om na op te let in die algemeen met die scopes.
Maak seker die rail / bases waarop jy mount is vas.
Maak seker jy mount scope reg op die rail / bases.
Dan die volgende is nogal krities.
Die scope werk net in YARDS as dit by calculations kom.
Die scope gebruik ook net die G1 BC vir calculations.
Jy moet verkieslik op 750 YARDS toets om seker te maak hy werk.
Maak ook seker sight height is reg in Strelok.
Bogenoemde inaggenome kan daar foutjies insluip.
Maak seker die rail / bases waarop jy mount is vas.
Maak seker jy mount scope reg op die rail / bases.
Dan die volgende is nogal krities.
Die scope werk net in YARDS as dit by calculations kom.
Die scope gebruik ook net die G1 BC vir calculations.
Jy moet verkieslik op 750 YARDS toets om seker te maak hy werk.
Maak ook seker sight height is reg in Strelok.
Bogenoemde inaggenome kan daar foutjies insluip.
-
Stavats
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 31, 2017 12:21 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Dankie Ruan jy is reg. Die probleem met die holdover liggie wat nie skuif by verskillende vergrotings nie is egter 'n interne probleem.ruaanb wrote:Paar goeidjies om na op te let in die algemeen met die scopes.
Maak seker die rail / bases waarop jy mount is vas.
Maak seker jy mount scope reg op die rail / bases.
Dan die volgende is nogal krities.
Die scope werk net in YARDS as dit by calculations kom.
Die scope gebruik ook net die G1 BC vir calculations.
Jy moet verkieslik op 750 YARDS toets om seker te maak hy werk.
Maak ook seker sight height is reg in Strelok.
Bogenoemde inaggenome kan daar foutjies insluip.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Die teleskoop maak n groot bydrae tot die verkope van koeëls ,kruit,primers en doppe.
As jy nie meer gly op jou doppe nie dan is jou Burris reg ingestel
DD
As jy nie meer gly op jou doppe nie dan is jou Burris reg ingestel
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Diesel Dog wrote:Die teleskoop maak n groot bydrae tot die verkope van koeëls ,kruit,primers en doppe.
As jy nie meer gly op jou doppe nie dan is jou Burris reg ingestel![]()
![]()
DD
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Dit is regtig n feit wereld wyd dat daardie (computer) scopes Burris ietwat van n slegte naam gegee het in sekere kringe. Burris bly egter n uitstekende fabrikaat wat goeie konvensionele kwaliteit scopes bou. Ek het n paar en is meer as meer as tevrede.
"the more I practice, the luckier I get'
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Myne het baie goed gewerk, maar het later begin sukkel on te range. Altyd oraait gewees tot op 980m, toe sak hy stadig waar hy later nie meer 350 wou vat nie. Betterye ens geruil, niks gehelp. Terug gestuur, hul het hom vervang en ek het hom toe is sy geseelde verpakking verkoop.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Burris eliminator / laser scope - Probleme?
Toe die scopes net uitgekom het was daar baie negatiewe komentaar van die puriste dat die scope mense, wat nie daartoe instaat is nie, lang skote op wild laat neem.Burris het blykbaar die volgende reeks scope's met slim sagteware toegerus, wat die eerste 50skote na dit behoorlik gekalibreer was, evalueer en na gelang van die skut se vermoe die range afstand metertyd aanpas.Dirkvh wrote:Myne het baie goed gewerk, maar het later begin sukkel on te range. Altyd oraait gewees tot op 980m, toe sak hy stadig waar hy later nie meer 350 wou vat nie. Betterye ens geruil, niks gehelp. Terug gestuur, hul het hom vervang en ek het hom toe is sy geseelde verpakking verkoop.
DD