Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
-
VLAMGAT
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm
Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Miskien kan die Suidwesters my kan help.
Vriend van my wil sy eerste geweer koop.Hy gaan hoofsaaklik springbokke in die Karoo jag dus het hy sy hart op n 243 Sako gesit.Ek wil hom saamnooi Suidwes toe volgende jaar,maar sover ek weet is minimun toelaatbare kalber 7 mm ??.Indien dit wel so is,hoe nou gemaak,is n 243,enige 6.5 of selfs n 270 dan onwettig? Ek dink voorheen het hulle op kinetiese energie as minimum vir die sekere wildsoorte gewerk ??
Indien 7 mm minimum is,hoe streng word dit toegepas?
Baie dankie by voorbaat.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Vlamgat ek weet nie so mooi daarvan nie jong. Ek self het al in Nam met my 243 gejag en ek weet van bitter baie mense daar wat met kleiner kalibers as 7mm jag..
Groetnis
Groetnis
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Daai klink soos strooi. My pa skiet et n 243 daar
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
.22 met demper op gelaai met subsoniese rontes werk ook lekker op die langplaas. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Klink of jy reg is met die 7mm. Kyk die link http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/
Ek het nog nooit opgemerk dat dit n probleem is nie en baie mense jag met klein kalibers.
Die inligting klink nader aan reg.
Minimum Equipment Requirements for Rifle Hunting in Namibia
- Namibia does not have a minimum caliber requirement for rifle hunting and rely by law on minimum energy (Eo - muzzle velocity). Smallest caliber recommended by NAPHA 7 mm (.284).
- Minimum energy (Eo - muzzle velocity)
Big Game
5400 Joule
(Elephant, Cape Buffalo, Rhino, Lion, etc.)
Large Game
2700 Joule
(Greater Kudu, Cape Eland, Oryx / Gemsbok, Red Hartebeest, Blue Wildebeest, Black Wildebeest, Hartmann's Zebra, Burchell's Zebra, Giraffe, Sable Antelope, Roan Antelope, Waterbuck, Tsessebe, Leopard, etc.)
Medium to Small Game
1350 Joule
(Springbok, Impala, Blesbok, Gray Duiker, Steenbok, Ostrich, Caracal, Black-Faced Impala, Red Lechwe, Damara Dik-Dik, Klipspringer, Black-Backed Jackal, Warthog, Cheetah, Nyala, Chacma Baboon, Game Birds, etc.)

Groete, Willie
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
"Recommended...." Is die sleutelwoord daar
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
VLAMGAT
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Sluit aan by Willie - lees gerus hierso - daar is feitlik alles wat jy moet weet om n geweer oor te bring vir jagVLAMGAT wrote:Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!
http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/
http://www.hunting-portal-namibia.com/h ... e_Laws.htm
http://www.farmmimosa.co.za/index.php?o ... 10&catid=4
Last edited by FHM on Thu Aug 31, 2017 4:38 pm, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
NAPHA hanteer trofeejagters en nie ons plebs wat kom biltong haal nie. Dit is dus meestal vir oorseese jagters bedoel as aanbeveling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VLAMGAT
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Ja,vir n verandering is darem lekker om n pleb te wees!tripodmvr wrote:NAPHA hanteer trofeejagters en nie ons plebs wat kom biltong haal nie. Dit is dus meestal vir oorseese jagters bedoel as aanbeveling.
-
VLAMGAT
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Baie dankie Francois.FHM wrote:Sluit aan by Willie - lees gerus hierso - daar is feitlik alles wat jy moet weet om n geweer oor te bring vir jagVLAMGAT wrote:Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!
http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/
http://www.hunting-portal-namibia.com/h ... e_Laws.htm
http://www.farmmimosa.co.za/index.php?o ... 10&catid=4
- Jo Toast
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm
Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE
Ek het al met my 270 lekker in Namibie gejag.
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19