Bakkie jas deur Ian Beytel
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Bakkie jas deur Ian Beytel
Middag Manne
Ek is opsoek na die kontak besonderhede van Ian Beytel,ek het op die forum gesien hy maak n jakkals bakkie jas vir n man se bakkie en stel baie belang in so jas vir my bakkie as iemand my sy besonderhede kan gee asb
Groete Henk

- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Bakkie jas deur Ian Beytel
083 449 44negevyf
Dit is Ian se sel nommer, Hy maak mooi jasse... ek wil self een aanskaf want my jakkals trokkie het "gekalf" (Landrover)
Nou moet my regte bakkie maar in staan... wat wit is, Ek het n tydelikke oplossing.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161221/a91910bf587fbf1906bda6807aac5252.jpg
Dit is Ian se sel nommer, Hy maak mooi jasse... ek wil self een aanskaf want my jakkals trokkie het "gekalf" (Landrover)
Nou moet my regte bakkie maar in staan... wat wit is, Ek het n tydelikke oplossing.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161221/a91910bf587fbf1906bda6807aac5252.jpg
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Dankie Beesbreet ek sal hom kontak,jou cruiser lyk mooi so man los hom net so lol!
-
243btvarmint
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Aug 29, 2017 5:25 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Middag manne
my jag bakkie staan by die machanic vir repairs ek moet ook nou maar my wit hilux gebruik wat kan ek op hom smeer om hom donker temaak (iets wat weer kan af was en nie vlek merke los nie)
my jag bakkie staan by die machanic vir repairs ek moet ook nou maar my wit hilux gebruik wat kan ek op hom smeer om hom donker temaak (iets wat weer kan af was en nie vlek merke los nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Cobus Cobb, verklap jou resep vir die man, asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170829/d5bb1ffd05f44fe8591508e4c61eb861.jpg
Eks baie happy met myne
Eks baie happy met myne
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Ek het ook een van Ian sin. Onthou om jou flits aan te sit in die rigting waar jy die jak gaan haal. Daai bakkie raak gou weg
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
jankraay wrote:Ek het ook een van Ian sin. Onthou om jou flits aan te sit in die rigting waar jy die jak gaan haal. Daai bakkie raak gou weg
Sent from my iPhone using Tapatalk

net so jaSent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Daai foto van my cruiser is kinder poeier verf wat Ek met water en bietjie houtlym gemeng het en met n spray gun geverf het... hy was twee weke na dit weer spierwit... kom mooi af met water en 'elbow gries'.243btvarmint wrote:Middag manne
my jag bakkie staan by die machanic vir repairs ek moet ook nou maar my wit hilux gebruik wat kan ek op hom smeer om hom donker temaak (iets wat weer kan af was en nie vlek merke los nie)
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
Jy is nou die 3de man wat daai raad van die flits gee. Dink nie dis lekker om jou bakkie in die nag te verloor nie. Duidelik werk die jas mooijankraay wrote:Ek het ook een van Ian sin. Onthou om jou flits aan te sit in die rigting waar jy die jak gaan haal. Daai bakkie raak gou weg
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Bakkie jas deur Ian Beytel
As jy weer met Ian praat dan vra jy hom hoe lank daai bakkie weg was.BeesBreet wrote:Jy is nou die 3de man wat daai raad van die flits gee. Dink nie dis lekker om jou bakkie in die nag te verloor nie. Duidelik werk die jas mooijankraay wrote:Ek het ook een van Ian sin. Onthou om jou flits aan te sit in die rigting waar jy die jak gaan haal. Daai bakkie raak gou weg
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk