Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post Reply
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by 1lum1nat1 »

Oraait, so ek het nou mos die 6.5x55 Howa gekoop, maar ek ken nie veel van teleskope nie. (Ek het wel n Vortex Viper HS LR 4-16x50 op n 300WM waarmee ek baie gelukkig is). Doel is n ligte roer wat ek lekker ver mee kan stap. Ek is gemaklik om tot op 300-350m te skiet. Ek kan dalk hier en daar sy bene rek op die baan, maar dit is net omdat ek kan, dit is nie sy doel nie.

Is ek mal om na n vaste vergroting te kyk? Wat stel jy voor? Budget +- R15k vir teleskoop, ringe en basis/rail.

Ek luister graag.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Supacow »

Z3 met n BT
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Rigby »

Ek is op die punt om n Swarovski Z5 namens n pel op te sit. 3-18 met BRH reticle. Gaan ook die ringe insluit (moet net confirm watter - maar weet dis aan die "beter" kant) - reg om net so te mount op Picatiny rail.
Perfekte set-up vir "lang" jag.
Hy soek R19k vir die pakkie. (Scope het nie merkie op nie - hy vervang hom met Kahles - wil begin verder skiet - nie verder jag nie )

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by 1lum1nat1 »

Thanks Supacow en Rigby.

Ek het nie n 18 vergroting nodig nie. Ek soek n ligte teleskoop met min goed wat draai en skuif.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Rigby »




Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Diesel Dog »

SWFA SS 12x42 Skiet met die kruis haar tot 500m en,net omdat jy kan draai die knoppe vir 1500m.

DD
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by 1lum1nat1 »

Sjoe, DD nog nooit van SWFA gehoor nie. Goeie kwaliteit? Waar in SA koop mens dit? Is n vaste 12 vergroting nie "te" groot as jy na n bewegende ding wil skiet wat naby is nie?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Diesel Dog »

1lum1nat1 wrote:Sjoe, DD nog nooit van SWFA gehoor nie. Goeie kwaliteit? Waar in SA koop mens dit? Is n vaste 12 vergroting nie "te" groot as jy na n bewegende ding wil skiet wat naby is nie?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... FA#p672776

Koop direk by hulle .

DD
375CHEYTAC
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Aug 22, 2017 4:55 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by 375CHEYTAC »

Hou by jou vertex. Ek het 2 vortex vipers en beide die gewere waarop hulle gemonteer is skiet a 5duim group op 500m.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
--------------------------------------------------------------------
.357 S&W, .45 Para, .22-250, .300H&H, .375H&H, 12Br O/U
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by Sangoma (IAN) »

Edit
Last edited by Sangoma (IAN) on Thu Sep 07, 2017 10:08 am, edited 2 times in total.
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Teleskoop vir 6.5mm jag geweer

Post by 1lum1nat1 »

Dankie almal. Sangoma, ek het reggekom met n tweedehandse Leupold VX3 vir n goeie prys.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Post Reply