Silica om vog uit kluis te hou!?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Silica om vog uit kluis te hou!?
Hi is dit waar dat silica jou kluis effe droog hou van vog?
Daai klein sakkies wat jy altyd in die verpakking kry van n elektroniese produk?
Daai klein sakkies wat jy altyd in die verpakking kry van n elektroniese produk?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Korrek ja.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Yip, maar jy gaan heelwat van hulle nodig hê. Ek het ook 'n vogprobleem gehad in my kluis, en toe vir my twee van die goed aangeskaf: https://www.hirschs.co.za/solenco-mini- ... odel-e-333
Hulle werk uitstekend, en jy kan hulle oor en oor "recharge"
Hulle is ook gevul met silica gel.
Hulle werk uitstekend, en jy kan hulle oor en oor "recharge"
Hulle is ook gevul met silica gel.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Get silica cat litter, it's the clear crystals. Works the same and is cheap. Fill a sock or some sort of plastic container and place in your safe.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Aim small, miss small
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Ek gebruik sommer van die
http://airscents.co.za/product-category ... -absorber/
Tussen R20 en R30 en hou so 6 maande
Ek verkies die natrural weergawe. 'n Kluis moet darm na "guns en powder" ruik!!
http://airscents.co.za/product-category ... -absorber/
Tussen R20 en R30 en hou so 6 maande
Ek verkies die natrural weergawe. 'n Kluis moet darm na "guns en powder" ruik!!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Ekt groot sakkies vol van dit wat in elke rectifier kit gestuur word, so dalk moet ek dit maar insamel en dan kan julle by my kom kry as julle wil.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Silica kitty litter gekry, R52 vir 1,5kg. Sover net so 250g in oop houer gesit en in die kluis.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Hierdie werk baie goed. Ek ook veilig as jy hom dalk omstamp.Gideon@1 wrote:Ek gebruik sommer van die
http://airscents.co.za/product-category ... -absorber/
Tussen R20 en R30 en hou so 6 maande
Ek verkies die natrural weergawe. 'n Kluis moet darm na "guns en powder" ruik!!
Sent from my E6653 using Tapatalk
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilampe. Watter watts gebruik jy?Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Last edited by Jean Marais on Wed Aug 30, 2017 3:43 pm, edited 1 time in total.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Ja, 40w.Jean Marais wrote:Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilanme. Watter watts gebruik jy?Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Thanks mater
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Toe ek langs die see gebly het het ek 60W gebruik, maar gloeilamp werk uitstekendEugene wrote:Ja, 40w.Jean Marais wrote:Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilanme. Watter watts gebruik jy?Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Ek het daai elektroniese silica masjien gehad, nie gewerk BY MY nie te veel vog in lug, hy het binne 'n week vol geraak, daai ander air scents het ek een van gebruik en al sy kristalle of wat dit is was opgelos en die onderkant vol water. gloeilamp was die minste moeite.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Koop vir jou so paar van die goed by Dischem of PnP
https://sc02.alicdn.com/kf/HTB1VvCJJpXXXXXYXXXXq6xXFXXXw/Reusable-Wonderful-Silica-Gel-Humidity-Camera-Chemicals.jpg_350x350.jpg
https://sc02.alicdn.com/kf/HTB1VvCJJpXXXXXYXXXXq6xXFXXXw/Reusable-Wonderful-Silica-Gel-Humidity-Camera-Chemicals.jpg_350x350.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.