Silincer wat laag skiet
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Silincer wat laag skiet
Soos oom Driepoot tereg noem, die pypbom gaan een of ander tyd ontplof. Help eerder die man sodat hy veilig laai.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Silincer wat laag skiet
joe rocket wrote:Soos oom Driepoot tereg noem, die pypbom gaan een of ander tyd ontplof. Help eerder die man sodat hy veilig laai.
Stem, erens gaan iemand seerkry
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Silincer wat laag skiet
Tensy dit 'n optimistiese chronograaf is. Of 'n foutiewe skaal.
Ek sien op Somchem se tabel 44.2gr S335 as maks vir 'n 150gr koeel
En Vlakvark se lading is 43.5gr vir die 155gr.
Ek sien op Somchem se tabel 44.2gr S335 as maks vir 'n 150gr koeel
En Vlakvark se lading is 43.5gr vir die 155gr.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Silincer wat laag skiet
Elke platform is uniek. Stywe loop, TPL wat koeël in die lande sit, dikker koele en warmer Lot dryfmiddel maak groot verskil op drukvlakke. Indien die spoed reg is dan is die druk gevaarlik.308Win wrote:Tensy dit 'n optimistiese chronograaf is. Of 'n foutiewe skaal.
Ek sien op Somchem se tabel 44.2gr S335 as maks vir 'n 150gr koeel
En Vlakvark se lading is 43.5gr vir die 155gr.
Die Bisley manne skiet met hul 30-32 duim lope teen so 2830-60vps om op die node te wees. Ek dink hulle kruip maar verby die 62K psi om genoeg oemf te kry vir 'n supersoniese koeël op 900m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Silincer wat laag skiet
Ek stem heelhartig saam.tripodmvr wrote:Elke platform is uniek. Stywe loop, TPL wat koeël in die lande sit, dikker koele en warmer Lot dryfmiddel maak groot verskil op drukvlakke. Indien die spoed reg is dan is die druk gevaarlik.308Win wrote:Tensy dit 'n optimistiese chronograaf is. Of 'n foutiewe skaal.
Ek sien op Somchem se tabel 44.2gr S335 as maks vir 'n 150gr koeel
En Vlakvark se lading is 43.5gr vir die 155gr.
Die Bisley manne skiet met hul 30-32 duim lope teen so 2830-60vps om op die node te wees. Ek dink hulle kruip maar verby die 62K psi om genoeg oemf te kry vir 'n supersoniese koeël op 900m.
My vraag is of dit vir hom gese is dat dit die spoed is. Of het hy dit werklik gemeet. En of alles reg opgestel is.
Toe ek nog op skool was was daar altyd ouens wat gese het hulle ''kry'' 120km/h uit hulle 49cc motorfietse.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Silincer wat laag skiet
Hi Joe die dop vol 56.3 gr en lengte 72. 6 hoop dit help
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Silincer wat laag skiet
My raad is as volg :-
1. Laai die patrone met 'n TPL van 70mm sodat die nek 'n beter greep op die koeël se skag het.
2. Gebruik 38gr dryfmiddel (S335) en skiet oor chrony 5m weg - 3 skote behoort genoeg inligting te gee om berekeninge te kan doen.
3. S355 of S341 kan moontlik 'n beter opsie wees met baie laer druk en beter dopvulling. Laat weet of jy dit moontlik reeds het.
1. Laai die patrone met 'n TPL van 70mm sodat die nek 'n beter greep op die koeël se skag het.
2. Gebruik 38gr dryfmiddel (S335) en skiet oor chrony 5m weg - 3 skote behoort genoeg inligting te gee om berekeninge te kan doen.
3. S355 of S341 kan moontlik 'n beter opsie wees met baie laer druk en beter dopvulling. Laat weet of jy dit moontlik reeds het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Silincer wat laag skiet
Joe ek was op die skietbaan gister die dop volume is 54.3 lengte 72.6 hoop dit help
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Silincer wat laag skiet
Hi Joe dop vol is 54.5 en lengte 72.6mm hoop dit help
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Silincer wat laag skiet
Dagse die dop vol 54.3 gr dop lengte 72.6mm
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Silincer wat laag skiet
Hi Joe nou prober ek al 2 dae vir die terugvoer dop Lapua 54.3 gr total lengte 72.6.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Silincer wat laag skiet
My raad is as volg :-vlakvarkbeer wrote:Hi Joe nou prober ek al 2 dae vir die terugvoer dop Lapua 54.3 gr total lengte 72.6.