Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Springkudu »

Goeie een...
IMG_5776.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by EtienneA »

:laugh: :laugh: ++>: ++>: ++>:
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Sean3006 »

Wat se jou vrou van dit?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Capt. Yoda »

Daars nog n paar wat ek aan kan dink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Heinz Petersen »

Capt. Oblivious wrote:Daars nog n paar wat ek aan kan dink
Stop die bus kaptein ;D ;D
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by FHM »

Jully kerels speel met die luiperdwyfie se tepels...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Stefan Fourie »

Sean3006 wrote:Wat se jou vrou van dit?
Die voordeel van 'n skuilnaam op Jaracal, issie bang vir mamma nie, mamma sallie weti..
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by Gawie(13mm) »

Manne! Dit is alles goed en wel, maar my geliefde het my dadelik daarop gewys dat ek miskien my gewere kan liefkoos en troetel, maar dat my gewere nie dieselfde vir my kan doen nie! :-X
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....

Post by FHM »

Gawie(13mm) wrote:Manne! Dit is alles goed en wel, maar my geliefde het my dadelik daarop gewys dat ek miskien my gewere kan liefkoos en troetel, maar dat my gewere nie dieselfde vir my kan doen nie! :-X
Wyse vroutjie Gaafsters - ligloop maat... ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply