Picatinny rail
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Picatinny rail
Ek wil graag bietjie insig kry van die manne wat weet asb. Ek het vir my 'n 20 MOA picatinny rail vir Howa SA laat maak en die een ontvang wat op die foto is. Ek wil graag julle opinie kry of julle dink dat die rail volgens die standaard is? 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Picatinny rail
Lyk reg...van watter materiaal het jy laat maak ? Weet nie wat jy betaal het nie ...As dit aluminium is....Nikko Stirling verkoop een vir rondom R200...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Picatinny rail
wat is fout?
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Picatinny rail
Ek is nie seker of dit 'n fout is nie en daarom dat ek 'n opinie soek, maar kyk na die derde "stud" (by gebrek aan 'n beter beskrywing) van links waarin die gat geboor is en ook tweede "stud" van regs wat tussen die twee gate gelee is. Hulle is nie dieselfde wydte as al die ander studs nie. Dit beteken dat die "center to center" mates van die groewe tussen die studs nie dielfde konstante afstand oor die rail is nie. Sover my beperkte kennis strek behoort dit konstant te wees, nie so nie?ruaanb wrote:wat is fout?
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Picatinny rail
Dankie Vriell, hierdie een is van staal gemaak. Ek is bewus van daai Nikko Stirling rail en om die waarheid te se het ek alreeds so een op een van my kleiner kaliber gewere. Ek wou maar graag staal die keer gaan op die groter kaliber en het daarom hierdie een laat maak.vriell wrote:Lyk reg...van watter materiaal het jy laat maak ? Weet nie wat jy betaal het nie ...As dit aluminium is....Nikko Stirling verkoop een vir rondom R200...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Picatinny rail
Dit hang af hoe die gate op die aksie is. As gate nie oplyn met die op aksie nie stuur dit terug want dit is dit nie reg nie.Langeraat wrote:Ek is nie seker of dit 'n fout is nie en daarom dat ek 'n opinie soek, maar kyk na die derde "stud" (by gebrek aan 'n beter beskrywing) van links waarin die gat geboor is en ook tweede "stud" van regs wat tussen die twee gate gelee is. Hulle is nie dieselfde wydte as al die ander studs nie. Dit beteken dat die "center to center" mates van die groewe tussen die studs nie dielfde konstante afstand oor die rail is nie. Sover my beperkte kennis strek behoort dit konstant te wees, nie so nie?ruaanb wrote:wat is fout?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Picatinny rail
Solank die gate oplyn behoort jy nie n problem te he nie, behalwe met n " one piece mount" wat twee "recoil keys" het. Met enige ander "mount" kan jy hulle so ver/naby uit mekaar sit soos wat nodig is op die "rail"
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Picatinny rail
Manne, ek verstaan Langeraat se besorgdheid.
Indien hy in die knyp is en hy vinnig teleskope wil omruil tussen sy gewere, gaan die wydte van daai riwwe hom erg kniehalter. Hy sal dan ten minste een van die ringe moet losmaak en sodoende die teleskoop skuif.
Tensy jy hom verniet gekry het sou ek ernstige navraag doen tov die man wat hom vervaardig het, se bevoegdheid om wapen verwante bykomstighede te maak.
Indien hy in die knyp is en hy vinnig teleskope wil omruil tussen sy gewere, gaan die wydte van daai riwwe hom erg kniehalter. Hy sal dan ten minste een van die ringe moet losmaak en sodoende die teleskoop skuif.
Tensy jy hom verniet gekry het sou ek ernstige navraag doen tov die man wat hom vervaardig het, se bevoegdheid om wapen verwante bykomstighede te maak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Picatinny rail
Ja, ek het nie daaraan gedink nie.Gawie(13mm) wrote:Manne, ek verstaan Langeraat se besorgdheid.
Indien hy in die knyp is en hy vinnig teleskope wil omruil tussen sy gewere, gaan die wydte van daai riwwe hom erg kniehalter. Hy sal dan ten minste een van die ringe moet losmaak en sodoende die teleskoop skuif.![]()
Tensy jy hom verniet gekry het sou ek ernstige navraag doen tov die man wat hom vervaardig het, se bevoegdheid om wapen verwante bykomstighede te maak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Picatinny rail
Volgens my moet al die slots en dele tussen die slots ewe wyd wees, dis seker die hele idee.
Dan kan jy teleskope ruil, maklik jou teleskoop afhaal en vorentoe, agtertoe skuif sonder om weer jou ringe te moet losmaak/skuif
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dan kan jy teleskope ruil, maklik jou teleskoop afhaal en vorentoe, agtertoe skuif sonder om weer jou ringe te moet losmaak/skuif
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Picatinny rail
Dankie vir julle insette menere.
Gawie en Apie, dis hoe ek ook maar daaroor gedink het.
Ek het gisteraand toe gou die rail op my geweer se aksie gepas en alhoewel die gate mooi oplyn met die van die aksie, ry hy erger wipplank tussen die voorste en agterste gedeeltes van die aksie as 'n kleuter op 'n kleuterskool speelgrond. Ek glo nie enige bedding gaan dit kan regmaak nie. Ai, lyk my dis weer "back to the drawing board" vir die 4'de keer nou. 
Gawie en Apie, dis hoe ek ook maar daaroor gedink het.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Picatinny rail
Op watse geweer gebruik jy die picatinny rail?
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Picatinny rail
Hy is veronderstel om op my Howa 6.5 Creedmoor te gaan.emdebeer wrote:Op watse geweer gebruik jy die picatinny rail?
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Lapua Scenar 300 gr 338 R1150 per 100
Ek het vir jou een as jy een soek. Gaan jou courier koste kos.Langeraat wrote:Hy is veronderstel om op my Howa 6.5 Creedmoor te gaan.emdebeer wrote:Op watse geweer gebruik jy die picatinny rail?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Picatinny rail
Emdebeer, wow dankie, dis 'n baie mooi gebaar van jou kant af!! Ek moet se dit was glad nie my idee om te kom aas vir 'n rail nie maar ek sal hom wel kan gebruik as hy sal pas en ek hom by jou kan oorneem. Ek praat op die privaat kanaal verder met jou oor die details as dit reg is.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lapua Scenar 300 gr 338 R1150 per 100
Jaracal never stops to amaze meemdebeer wrote:Ek het vir jou een as jy een soek. Gaan jou courier koste kos.Langeraat wrote:Hy is veronderstel om op my Howa 6.5 Creedmoor te gaan.emdebeer wrote:Op watse geweer gebruik jy die picatinny rail?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Picatinny rail
Geen probleem nie.Langeraat wrote:Emdebeer, wow dankie, dis 'n baie mooi gebaar van jou kant af!! Ek moet se dit was glad nie my idee om te kom aas vir 'n rail nie maar ek sal hom wel kan gebruik as hy sal pas en ek hom by jou kan oorneem. Ek praat op die privaat kanaal verder met jou oor die details as dit reg is.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Lapua Scenar 300 gr 338 R1150 per 100
Ja, nee Peet. Daar is nog baie manne van edele imbors op hierdie forum...Pvdw wrote:...Jaracal never stops to amaze me
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
