Ek kan die trekker te koop kry met skraaper, dis oorgedoen en in baie goeie toestand, wil dit gebruik om paaie langs kragdraad te maak, ek weet dis 'n antieke stuk, ek het egter nie 'n idee wat om die man aan te bied nie, hy wil ook nie prys maak nie, al waarvoor dit gebruik gaan word is die paaie se maak en instandhouding van die paaie.
Groetnis

