Naand manne.
Ek vra weereens namens 'n vriend raad. Hy het so ruk terug getrek en vergeet om polisie in kennis te stel van sy verhuising. Enige raad.
Verhuising
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Verhuising
Laat hulle weet waarheen hy getrek het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Verhuising
Dien in Saps 521 b change of address.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."