Bly om deel van n afrikaans sprekende groep te wees
Eks lief vir ons SKEPPER. ..Sy skepping en als wat met ons natuur uit te waai het....noem dit....kamp. ....4x4.. jag...hengel...eks daar.
Ek doen sonkrag stelsels en sonpompe hoofsaaklik op plase en agv my werk is ek hoofsaaklik in die bosveld.
Jag meer as gereeld en het so maand terug my lesensies gekry vir my nuwe "kinders"...n Remington 3o8 ssd tactical 20" barrel (tweede een in die kluis
En dan n p14 303 epps
Nou die epps prikkel my belang stelling
Darm al n koedoe bullietjie. ...n duk Gemmie bul en n vark met hom geskiet. ...en o ja...n n pragtige knoppies doring boom ook...Mors dood met een skoot
Soek spesefiek raad op daai Epps. ..wil graag n 215gr punt teen n goeie bosveld spoed skiet...ek het die twee 308's as ek ligter punte teen n bietjie hoër spoed wil skiet..
Ek hou van die geweertjie....hy bied n uitdaging
