teef oopsny
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
teef oopsny
As ek nou wil kyk of 'n teef dragtig is waar begin jy die pens oopsny sonder dat jy alles raak tesny om by die baar moeder uit te kom dws as ek my aand ete kan binne hou
sien hierdie man het van die kant af in gegaan
sien hierdie man het van die kant af in gegaan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: teef oopsny
Jy kan die buikholte konvensioneel ook oopmaak. Grou daar tussen die pens en die poeper. Die eierstokke en baarmoeder is daar by die blaas rond.
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: teef oopsny
Dankie sal dit probeer as ek Saterdag een kry
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: teef oopsny
Kry vir jou blou plastiekhandskoene by Clicks of Dischem. Jy weet nie watse siektes die' diere moontlik kan hê nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: teef oopsny
Nico,
Jy kan net so klein snytjie maak tussen die agterbene en dan die baarmoeder daar uit trek. ma dit maak nie die reuk beter nie net die gemors minder.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/IMG01381-20130803-2322.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/20150816_045102.jpg
Mooiloop,
Hein
Jy kan net so klein snytjie maak tussen die agterbene en dan die baarmoeder daar uit trek. ma dit maak nie die reuk beter nie net die gemors minder.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/IMG01381-20130803-2322.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/20150816_045102.jpg
Mooiloop,
Hein
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: teef oopsny
Sal maar 'n wasgoed pennetjie vir die neus ook inpak saam met die handskoene
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: teef oopsny
Ja kan soms n ou klankie gooiNicoSmit wrote:Sal maar 'n wasgoed pennetjie vir die neus ook inpak saam met die handskoene
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: teef oopsny
Ek het Saterdag aandtoe uit eindelik genoeg moed bymekaar geskrap om te gaan rondkrap binne in 'n jakkals teef se pens .Die teef het 'n pens skoot gehad en die binnegoed was maar redelik stukkend geskiet maar ek kon darem 'n gedeelte van die baarmoeder raak krap .Daar was 3 kleintjies in haar gewees wat ek kon sien die res was te stukkend gewees. so 4 jakkalse met een skoot.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: teef oopsny
Het dit jou amper 2 jaar gevat om moed bymekaar te skraap of het jy lank nie geskiet nie?NicoSmit wrote:Ek het Saterdag aandtoe uit eindelik genoeg moed bymekaar geskrap om te gaan rondkrap binne in 'n jakkals teef se pens .Die teef het 'n pens skoot gehad en die binnegoed was maar redelik stukkend geskiet maar ek kon darem 'n gedeelte van die baarmoeder raak krap .Daar was 3 kleintjies in haar gewees wat ek kon sien die res was te stukkend gewees. so 4 jakkalse met een skoot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: teef oopsny
M aand ete het hierdie keer binne gebly toe was ek dapper genoeg om in haar binnegoed rond te krap ek is darem bly iemand lees nog op hierdie afdeling dis dees dae net koop en verkoop op Jaracal
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas