Goeie dag mede lede.
Ek het so tydjie terug vir my 'n 308 aangeskaf. Wag nou net vir die lisensie. Ek wil graag hoor watter punte julle mee jag en teiken skiet. Ek beplan om 155/165gr mee te skiet maar waarmee ek nog sukkel is die spesifieke punt. Ek sien hier is heelwat manne wat Hornady se sst gebruik maar ek is bekommerd oor vleis skade (het dit gesien met sst in my 270).
Indien daar enige een is wat kan help uit ondervinding met spesifieke punte sal dit gaaf wees.
Groete
Deon
308 help asb
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
308 help asb
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 308 help asb
Deon, geluk met 'n goeie kaliber keuse.
Vertel net bietjie meer oor jou geweer bv looplengte, groefdraai ens dan sal die slim manne jou beter kan help met koeël keuse.

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 308 help asb
Hi Deon.
Baie geluk met jou geweer en kaliber keuse.
Vir baan sal ek die 155gr Custom Comp. skiet.
Vir jag sal ek die 130 Barness ttsx gebruik.

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: 308 help asb
Fanta hi. Dit is 'n Howa met 24" loop (Dikloop). Hy het 'n 1:10 twist.
Byvoorbaat dank
Groete
Byvoorbaat dank
Groete
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2211
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 308 help asb
Goeienaand Deon, baie geluk met die roer. Jy sal moet moeite doen om spyt te wees oor die keuse.
Ander persone het ander opinies: my voorstel is om 180gr vir jag te gebruik want hulle is stadiger en veroorsaak minder skade. Met 1:10 groeflengte behoort jy hulle maklik te stabiliseerders. Die trajek se verskil is klein genoeg dat dit nie so 'n groot kopseer sal wees nie.
Ek het al 130gr Impala LWHV gebruik en patrone met soveel trefsnelheid maak in my ervaring 'n bloedswam waar hy tref.
Ek het ook 165gr Hornady gebruik en moes 'n voorkwart van 'n koedoe weggooi omdat alles bloederig was.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 help asb
Dagsê Deon.
Ek dink daai 270 gaan nou maar min gebruik word siende dat jou Howa familie so mooi groei.
Met jou gewigs keuse van koeëls, kan ek nie fout vind nie. 99% van ons Wes Kapenaars jag maar op die vlaktes en skote loop tussen 50m en 350m. Ek weet dat die Bosvelders hul swaer koeëls verkies, maar op springbokke tot en met koedoe, vra 'n 308 nie veel meer as 'n 165 grein koeël nie. Dit is my 2c ter verduideliking van my keuse.
Daar is niks fout met 'n SST of Sierra Game King, uit 'n 308 nie. Onthou dat jou trompsnelheid heelwat minder is as op die 270. Albei hierdie koeëls werk betroubaar en akkuraat in al die Howa's wat ek al met die kombinasie sien skiet het.
'n Bonus is hoe maklik jy hul op 'n akkurate lading, op 'n tiekkie laat skiet. Dit alleen, bring vertroue na die tafel en sal daarom my eerste keuse wees. Met vertroue, maak dit jou skootkeuse makliker en hart-long skote agter die blad of selfs brein skote op korter afstande sal die bokke laat bakkie ry.
Ek weet dat almal al redelik gatvol is vir my volgende woorde, maar klop maar by Oom PW aan as jy regtig wil weet waartoe jou Howa in staat is met die kombinasie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: 308 help asb
Dankie almal vir die insette sover. Gawie ja daai 270 staan nou maar net in die kluis aangesien die 243 sy werk oorgeneem het.(Net nou ander dag bobbejaan geklap op 800m). Gelukkig het baie goeie vriend my aanbod gemaak op die 270 en gaan hy darm nou na goeie huis toe.(Jammer om hom te moet laat gaan). Ek het reeds 'n pakkie sst 165gr punte aangeskaf so ek sal maar kyk wat die outjies maak. Net bekommerd oor die nader skote van ongeveer 100m (ek pas koedoe beheer toe in die nag), maar sal maar kopskote gooi met die sst punte.
Dankie vir die raad sal definitief by oom PW gaan aanklop as ek sien dinge wil nie uitwerk nie.
Groete
Dankie vir die raad sal definitief by oom PW gaan aanklop as ek sien dinge wil nie uitwerk nie.
Groete
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 308 help asb
DeonvTonder wrote:Fanta hi. Dit is 'n Howa met 24" loop (Dikloop). Hy het 'n 1:10 twist.
Byvoorbaat dank
Groete
Hallo Deon,
Dis presies wat ek ook het en die 165gr werk baie mooi.
Geniet hom
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 308 help asb
Hi Deon,
Ek het 'n tikka 308,
Ek skiet 155cc vir papier en oefen, en dan barness 130gr teen 2915fps vir jag (Oom tripod se kennis). Baie suksesvol tot dusver, kry baie goeie penetrasie.

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: 308 help asb
More almal.
Ek skiet n pas maak 308 met n 1.14 twist loop.
Ek weet dit is seker nie jag punte nie,maar skiet net met nosler 155gr custom comps(baan en jag veld). Ek probeer by kop en nek skote bly maar soms moet n mens mos n blad skoot trek. Wat my verbaas het, ek het in 2016 n swart bees plat getrek en het hom mooi agter sy blad geskiet op net 211m. Die skoot is agter sy linker blad in en alles binne verwoes. Ek het die bok af geslag en nie eers n kilogram vleis weg gegooi nie. Dalk was ek net gelukkig.
lekker dag